Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vineyard Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Mullerstraat 5, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Vineyard Cottage bied gerieflike verblyf in 'n unieke plattelandse kothuis met 'n warm en verwelkomende atmosfeer. Die selfsorgkothuis is smaakvol gemeubileer en het 'n privaat ingang. Die kothuis is geleë op 'n residensiële eiendom waar die eienaars woon, in die dorpie Gansbaai, net 600 m van die hawe af. Die eiendom bied uitsigte oor die hawe, Walkerbaai en die Hottentots Holland-berge in die verte.

The Vineyard Cottage beskik oor 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed, 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n kombuisie en 'n leefarea. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, 'n tweeplaatstoof met oond, 'n ketel en 'n broodrooster. Die sitarea is toegerus met 'n TV met volledige DStv-kanale. Wi-Fi is beskikbaar. Badhanddoeke, swembadhanddoeke en 'n haardroër word voorsien.

Gaste het toegang tot braaigeriewe en is welkom om van die swembad op die perseel gebruik te maak. Gaste het ook toegang tot parkeerplek van die straat af en 'n kluis vir waardevolle items.

Gansbaai bied 'n verskeidenheid doendinge soos haaihokduik, walviskyk en lugwalviskyk in seisoen, sowel as gholf, visvang, 4x4-roetes, perdry, veldry-avonture oor die land, Fatbike-toere, wyntoere en verskeie staproetes .

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Privaat ingang

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Waaier
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.6
Wat gaste dink
Steven M
Saam met lewensmaat
5.0
Amazing. It was amazing, nice and clean and quiet. Very private, and I would really like to do it again. Thanks to the owner.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2024
Suzette L
Saam met lewensmaat
5.0
Baie dankie vir die gasvryheid. Andre is baie gasvry en behulpsaam. Netjiese eenheid en alles is ruim en gerieflik!
Des 2023
Johnnie V
Saam met lewensmaat
5.0
Maklik bereikbaar, uiters netjies, rustig, uiters vriendelik, baie dankie! Ons is so vriendelik ontvang. Ons het in 'n perfekte, netjiese eenheid gebl...
Sien meer
Apr 2023
Jan P
Saam met lewensmaat
4.8
Een van die oulikste plekkies waar ons in 'n lang tyd gebly het. Regtig geniet. Baie lekker. Baie netjiese plekkie. Goed ingerig. Baie goed geleë. Vri...
Sien meer
Aug 2024
Petro V
Saam met lewensmaat
4.4
Lekker gebly dankie baie. Het baie lekker gebly, motor het in oop parkering voor huis geslaap, maar dit was baie stil.
Mrt 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Andre Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Mullerstraat 5, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Gaste dink Vineyard Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Mullerstraat 5, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf1071e0adc14150f9af7f9a7c44a434b2018df925b2e99dc35cb17468f05f1781f3eb58ae3a954f00767eda0b54856f2c6e1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 5 Muller Street Gansbaai 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 11:00 -34.584781416457 19.349056953373

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang