Vineyard Cottages
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Paardeberg-weg, Denneboom-plaas, Paarl, 7630, Wes-Kaap
- Vanaf R2 400 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Vineyard Cottages bied gerieflike selfsorgverblyf op 'n plaas van 200 ha in die Voor-Paardeberg-wynstreek. Die kothuise spog met asemrowende uitsigte op die omliggende heuwels en oor die plase en is ideaal vir 'n paartjie of 'n klein gesin wat op soek is na 'n wegbreek buite die stad.
Daar is 2 semi-losstaande kothuise met privaat ingange wat elk slaapplek aan 4 gaste bied en oor 2 en suite-slaapkamers met lugversorging beskik. Die slaapkamers het gemaklike beddens en die badkamers het elk 'n bad en 'n stort of net 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien. Elke eenheid het 'n goed toegeruste kombuis, sitarea met 'n kaggel en 'n eetarea. Gratis WiFi is ook in die eenhede beskikbaar.
Buite is daar 'n stoep met sitplek, 'n boma en 'n gemeenskaplike plonspoel met 'n uitsig oor die wingerd.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Willem Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 51
Op LekkeSlaap 15 jaar
Ligging
- Paardeberg-weg, Denneboom-plaas, Paarl, 7630, Wes-Kaap
- Gaste dink Vineyard Cottages het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Paardeberg-weg, Denneboom-plaas, Paarl, 7630, Wes-Kaap