Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vineyard House

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 38 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Albertus V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Gemaklike, netjiese en praktiese verblyf tussen die wingerde en berge. Vineyard House is 'n ongelooflik lekker plekkie om te bly. Skoon, prakties, pragtige uitsigte. Daar is ook 'n baie gemaklike bank reg voor die kaggel. Die eienaars van die plekkie is baie vriendelik en hulpvaardig en was die heeltyd beskikbaar om te help. Hulle het ook vir ons 'n bottel van hul eie wyn verskaf, wat baie lekker was. Daar is baie plekkies om te verken, en die natuurskoon is asemrowend. Ons kan die plekkie 100% aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ewain R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Quiet and relaxing. We had an amazing time at Vineyard House. It was so great to be in such a quiet and calming place. We will definitely be making our way back to this special place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Georgean B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2024

Exceptional and fabulous! A beautiful hidden gem nestled between the blue mountain ranges, vineyards, and landscapes just outside Worcester. Everything was great including the kindest and friendliest hosts who went above and beyond to make our stay unforgettable and fantastic. The house and rooms were beautifully decorated, with a modern and classy touch. They were very spacious and spotlessly clean (you can smell the lovely fresh fragrance when you walk in). Everything you needed was provided for indoors as well as outdoors. The WiFi was excellent even through load shedding, the beds were comfortable and amazing (feels like you are sleeping in heaven), bedding was clean and fresh, and even the towels provided for the pool. One of my favourite moments was the outdoor shower; it was such an overwhelming experience for me to take a shower outside while enjoying the stunning landscapes and listening to the chirping of the birds, which did wonders for the soul. The outdoors was amazing, with everything well thought out, including different seating and relaxing areas that allow you to have views of the beautiful mountains and landscapes all around you. We just loved everything, the tranquillity and serenity, especially at night under the beautiful starlit sky. A big thank you to the hosts for an amazing and fantastic stay at your beautiful guest house. Thank you also for your wonderful welcome gifts (treats and a bottle of your delicious house wine), which were indeed a lovely surprise and sincerely appreciated. We highly recommend this hidden gem; it's definitely worth a visit, and we will certainly come back as it certainly exceeded our expectations.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maruschka V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2024

'n Stukkie paradys omring met die mooiste wingerde en berge. Ons kon nie vir 'n beter wegbreek gevraag het nie. Die huisie het alles wat ons nodig gehad het en is omring met die pragtigste berge en wingerde. Ons het elke oggend ons koppie koffie op die stoep geniet en net die mooiheid om ons waardeer en geluister hoe die voeltjies sing. Die swembad was 'n wonderlike pluspunt. Ons harte was seer toe ons die stukkie paradys moes verlaat. Ons gaan definitief Vineyard House weer besoek.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pearl Ziyanda T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Mrt 2024

Fantastic, relaxed and enjoyable! We had a fantastic stay, the house was exactly as in the pictures.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christel C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2023

Lieflike blyplek tussen die wingerde met die mooiste omgewing! Ons dogter het getrou in Villiersdorp en ons al die strooimeisies het reggemaak en oornag by die akkommodasie. Dit was 'n droom wat waar geword het om by so 'n stukkie oase tussen die wingerde te kon regmaak vir die troue. Hildegaard het meer as die ekstra myl gestap om die naweek vir ons spesiaal en gerieflik te maak, met fase 6 beurtkrag wat 'n realiteit was. Ek sal weekliks wil terug gaan na die akkommodasie en sy bekoring!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nico O
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2023

Pragtige omgewing. Goed toegeruste huis. Vredevol. So lekker ontspan in mooi natuurskoon. Pragtige berge en staproetes. Huis is goed toegerus met alles om die verblyf onvergeetlik te maak. Buitestort is besonders.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariena D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2023

Pragtige omgewing en byna oorverdowende stilte! Ons kuier by Vineyard House is presies wat nodig was om ons sielsbatterye te herlaai. Ons het lekker gestap en sommer net gesit en tuur oor al die mooi berge en wingerde. En die buitestort móét spesiale vermelding kry. Ons sal beslis weer kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henk T
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Aug 2023

Wonderlik. Mooiste plek, great uitsig, skoon en netjies. Gasheer super vriendelik. Ons kom definitief weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melinda S
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Okt 2023

Fantastic hideaway with amazing hosts. We will go again as the scenery is beautiful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
1.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Hildegard Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 40

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R2 035
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R2 035
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Langs die R43, Plaas 635, Worcester, 6849, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa8ba228b2fd1efc23771a4aa0c9b645d7a364f4b66d77e86bd46d37529aa98b138b126abc8bca49a664e40aa42dbd2e027b5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 035 per nag (plek vir 4) 38 5 1 5 Off the R43 Farm 635 6849 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-22:00 11:00 -33.910083333333 19.462111111111

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang