Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vineyard House

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Hildegard Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 40

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 38 resensies vir Vineyard House
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Albertus V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albertus V

Gemaklike, netjiese en praktiese verblyf tussen die wingerde en berge.

Vineyard House is 'n ongelooflik lekker plekkie om te bly. Skoon, prakties, pragtige uitsigte. Daar is ook 'n baie gemaklike bank reg voor die kaggel. Die eienaars van die plekkie is baie vriendelik en hulpvaardig en was die heeltyd beskikbaar om te help. Hulle het ook vir ons 'n bottel van hul eie wyn verskaf, wat baie lekker was. Daar is baie plekkies om te verken, en die natuurskoon is asemrowend. Ons kan die plekkie 100% aanbeveel!

Ewain R - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ewain R

Quiet and relaxing.

We had an amazing time at Vineyard House. It was so great to be in such a quiet and calming place. We will definitely be making our way back to this special place.

Georgean B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Georgean B

Exceptional and fabulous!

A beautiful hidden gem nestled between the blue mountain ranges, vineyards, and landscapes just outside Worcester. Everything was great including the kindest and friendliest hosts who went above and beyond to make our stay unforgettable and fantastic. The house and rooms were beautifully decorated, with a modern and classy touch. They were very spacious and spotlessly clean (you can smell the lovely fresh fragrance when you walk in). Everything you needed was provided for indoors as well as outdoors. The WiFi was excellent even through load shedding, the beds were comfortable and amazing (feels like you are sleeping in heaven), bedding was clean and fresh, and even the towels provided for the pool. One of my favourite moments was the outdoor shower; it was such an overwhelming experience for me to take a shower outside while enjoying the stunning landscapes and listening to the chirping of the birds, which did wonders for the soul. The outdoors was amazing, with everything well thought out, including different seating and relaxing areas that allow you to have views of the beautiful mountains and landscapes all around you. We just loved everything, the tranquillity and serenity, especially at night under the beautiful starlit sky. A big thank you to the hosts for an amazing and fantastic stay at your beautiful guest house. Thank you also for your wonderful welcome gifts (treats and a bottle of your delicious house wine), which were indeed a lovely surprise and sincerely appreciated. We highly recommend this hidden gem; it's definitely worth a visit, and we will certainly come back as it certainly exceeded our expectations.

Maruschka V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maruschka V

'n Stukkie paradys omring met die mooiste wingerde en berge.

Ons kon nie vir 'n beter wegbreek gevraag het nie. Die huisie het alles wat ons nodig gehad het en is omring met die pragtigste berge en wingerde. Ons het elke oggend ons koppie koffie op die stoep geniet en net die mooiheid om ons waardeer en geluister hoe die voeltjies sing. Die swembad was 'n wonderlike pluspunt. Ons harte was seer toe ons die stukkie paradys moes verlaat. Ons gaan definitief Vineyard House weer besoek.

Pearl Ziyanda T - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pearl Ziyanda T

Fantastic, relaxed and enjoyable!

We had a fantastic stay, the house was exactly as in the pictures.

Christel C - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christel C

Lieflike blyplek tussen die wingerde met die mooiste omgewing!

Ons dogter het getrou in Villiersdorp en ons al die strooimeisies het reggemaak en oornag by die akkommodasie. Dit was 'n droom wat waar geword het om by so 'n stukkie oase tussen die wingerde te kon regmaak vir die troue. Hildegaard het meer as die ekstra myl gestap om die naweek vir ons spesiaal en gerieflik te maak, met fase 6 beurtkrag wat 'n realiteit was. Ek sal weekliks wil terug gaan na die akkommodasie en sy bekoring!

Nico O - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico O

Pragtige omgewing. Goed toegeruste huis. Vredevol.

So lekker ontspan in mooi natuurskoon. Pragtige berge en staproetes. Huis is goed toegerus met alles om die verblyf onvergeetlik te maak. Buitestort is besonders.

Mariena D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariena D

Pragtige omgewing en byna oorverdowende stilte!

Ons kuier by Vineyard House is presies wat nodig was om ons sielsbatterye te herlaai. Ons het lekker gestap en sommer net gesit en tuur oor al die mooi berge en wingerde. En die buitestort móét spesiale vermelding kry. Ons sal beslis weer kom kuier.

Henk T - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henk T

Wonderlik.

Mooiste plek, great uitsig, skoon en netjies. Gasheer super vriendelik. Ons kom definitief weer.

Melinda S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melinda S

Fantastic hideaway with amazing hosts.

We will go again as the scenery is beautiful.

Necessity N - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Necessity N

A beautiful house in a gorgeous setting.

We've had a lot of farm stays over the last four years and this now my favourite. A very quiet, beautiful place.

Khulani M - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Khulani M

Serene and peaceful stay.

The most serene place to stay, kid friendly, the service is great, the hosts gifted us complimentary wine which tasted delicious. 2 days is too short of a stay, I would definitely return with more guests.

Jonathan B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jonathan B

Highly recommended- great value for money in perfect setting.

We absolutely loved our weekend at Vineyard House, an amazing host who left treats of local wines, a jar of marshmallows and freshly baked ciabatta for us to enjoy. The cottage is well equipped, comfortable and in the most idyllic setting, nestled between the vineyards, we will definitely return.

Ryno V - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ryno V

Uit die hemel

Ek en my vrou het vir een aand hier geslaap en wens ons kon langer bly. Vineyard House is absoluut een van die mooiste plekke waar ons al gebly het. Pragtige ligging en omgewing. Die grondpaaie is baie mooi (ek het met 'n Audi sedan gery). Hildegard is 'n uitstekende gasvrou en het ons baie welkom laat voel. Die huise is heeltemal op sy eie en die rustigheid is heerlik. Beddens is baie gemaklik. Dit was elke sent werd. Ons gaan definitief hientoe terugkeer.

Inge Helena V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Inge Helena V

'n Wegbreek wat jou laat asemhaal.

Ons het die wonderlikste tyd gehad. Weg van enige gedruis. Die huis het alles wat 'n mens sal nodig hê, uitsig, stilte, 'n heerlike kaggel, privaatheid. Ek sal beslis dit vir enigiemand aanbeveel wat lus het om weg te kom uit die stad. As ons langer kon bly, sou ons.

Theuns R - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theuns R

Perfek en goeie medisyne vir die hart en siel.

Ideale plek as jy net rustig by jouself wil wees of saam met jou geliefde.

Anneke M - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneke M

Heerlike omgewing, baie netjies, modern, baie welkom gevoel!

Dit was ongelooflik lekker by Vineyard! Die geriewe is fantasties, dis doodstil en omring deur berge. Ons is baie vriendelik verwelkom deur die eienaars. Ons sien uit na 'n volgende besoek daar!

Johan V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V

Uitstekend waarde vir geld gasheer baie vriendelik en behulpsaam

Pragtige omgewing natuur skoon en 'n veilige verblyf gehad. Lekker baie hout om kagel vuur aan die gang te hou. Dit sal nice wees as swembad met hout verwarmer verhit kan word

Charise D - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charise D

We didn’t want to leave.

The Vineyard House was just so comfortable, with many spaces in and around the house to help you relax and to enjoy the mountains and bird life. We just stayed at the house the whole time, even though we had planned to take a drive to explore the surrounding area. We will definitely be back!

Huib V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Huib V

Excellent stay and host!

Ask the key for the gate and go up the mountain. Another world.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Uitstekende verblyf en gasheer!

Vra vir die sleutel vir die hek en gaan op die berg. 'n Ander wêreld.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Hesti G - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hesti G

Hierdie is 'n juweel.

Hierdie is 'n juweel, so rustig, stil. Mens leef so na aan God as jy hier is. Sal vir seker terugkom.

Esti D - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esti D

Ongelooflike mooi akkommodasie en ligging.

Pragtige verblyf in 'n ongelooflike mooi area.

Jennifer A - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jennifer A

Two night stay at the Vineyard House.

When we arrived we were all so blown away with how beautifully the house was prepared. The area surrounding the house truly gave us an experience in nature that we are grateful for. We are lucky to have had the opportunity to walk freely in nature without worrying about safety. The view of the mountain is breathtaking. The owners of the house went the extra mile to make sure that we had everything we needed, and that we were comfortable. The house truly is a special place to find peace of mind and to reconnect with nature. Thank you for your kindness, generosity and for sharing your space with us. We will most definitely be back in the new year.

Louis G - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis G

Wow. Amazing. Gaan beslis weer. Uitstekende plek.

Hierdie was 'n ongelooflike lekker plek om tuis te gaan. Jammer ons kon net een aand bly. Sal beslis weer in die sommer wil gaan. Alles was van uitstaande gehalte en kwaliteit.

Isabel S - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isabel S

Perfek!

Die engste fout met hierdie verblyf was aan ons kant, ons moes vir seker vir nog 'n nag gebly het! Alles is baie skoon, daar is ongelooflike aandag aan die detail gegee en die ligging van die huisie is perfek! Hierdie is die perfekte wegbreek van die stad af en as jy op soek is na stilte en groen, is dit die plek vir jou. Selfs al speel die weer nie saam nie, is die kaggel en heerlike bank met sy uitsig oor die vineyard en berge genoeg om mens baie gelukkig te hou. My gunsteling gedeelte was die bad met 'n view, ek kon maklik net daar gebly het! Baie dankie julle, dit was heerlik!

Lize D - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize D

Hemel op aarde.

Wat 'n wonderlike plek. Dit lyk net soos op die foto's! Alles was perfek. Sal Vineyard House vir seker aanbeveel.

John-patrick V - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John-patrick V

Absoluut fantasties!

Amazing plek! Stil, rustig en een van die beste naweke ooit. Kan nie vir 'n beter plek vra nie.

Nicole S - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole S

Perfek, ontspannend, asemrowende uitsigte.

Ek sal vir almal verwys om hulself te bederf vir 'n naweek by Vineyard House. Die eienaar, Hildegard het letterlik aan elke liewe detail gedink om ons naweek perfek te maak. Die dekor is pragtig gedoen, gemaklike banke, beddens en splash pool vir die mooi sonnige dae. Sy sit self vir jou 'n verwelkomende wyn uit met 'n bak malvalekkers vir almal om te geniet. Gewoonlik is daar altyd "iets" wat mens sou voorstel om te verbeter, maar ek kan nie aan een ding dink nie. Alles was perfek! Baie dankie ons kom gou weer!

Estelle P - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle P

Absolutely beautiful place.

We loved our visit there. Could have been a bit longer.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Absoluut pragtige plek.

Ons het ons besoek daar geniet. Kon dalk 'n bietjie langer gewees het.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Shaun O - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shaun O

Fantastic. Awesome cottage in the vineyards.

The cottage is nicely situated to give privacy, beautiful views and stunning sunsets. Various wine farms are reasonably close by. Nice splash pool to cool down. Cottage very nicely designed and decorated. One of the nicest we have ever stayed in. We will be back.

Hannelle L - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelle L

Heerlike plaaswegbreek!

Baie dankie vir 'n heerlike wegbreek op die plaas! Die natuurskoon is pragtig, en die huisie baie gerieflik, netjies en skoon. Die eienaars het baie ekstra moeite gedoen wat dit baie spesiaal gemaak het. Ons sal definitief in die toekoms weer wil gaan kuier!

Shane C - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shane C

Asemrowend.

Dit was 'n lekker, rustige kuier saam met my vrou en vriende. Sal definitief aanbeveel.

Pieter S - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter S

Uitstekend!

Baie netjiese huis met alle benodigdhede. Sal beslis weer besoek. Baie vriendelike eienaars wat ons baie tuis laat voel het.

Amy S - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amy S

The perfect place to relax!

Vineyard House was absolutely perfect. When we arrived our host added special touches all around the house that made our time there that much better. They have definitely thought of everything. I would highly recommend this little cottage to anyone and hopefully come back one day. We were so sad to leave on Sunday and just wanted to stay forever.

Linda F - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda F

Absolutely stunning.

Hildegaard is a fantastic host. The quality of the accommodation is exceptional. The attention to detail was top notch and the personal touches were most appreciated. The location is stunning - what a delightful experience sitting around the open pit fire, sipping Brandvlei Cellar complimentary wine, under a full moon on a farm away from the city lights.

Annamare W - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annamare W

'n Juweel.

Hierdie was beslis een van die akkommodasie-hoogtepunte van ons twee weke lange Kaapse besoek gewees. Dit is 'n wonderlike huisie midde in die wingerde en heerlik afgesonder. Die huisie beskik oor elke denkbare gerief en is pragtig gedekoreer. Die gerieflike stoep vanwaar ons rustig 'n glasie wyn kon geniet terwyl die Kaapse son ondergaan was voorwaar vir ons hemels gewees. Ek sal Vineyard House definitief aanbeveel en beslis weer daar tuisgaan as daar 'n geleentheid is.

Melanie M - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie M

True gem.

We had a super weekend here and loved the open space with surrounding vineyards and mountains. Our host, Hildegard was really helpful and has done a super job in creating a tranquil getaway. The house has everything you need and more. My favorite treat was the outside shower! Thank you, Hildegard for your hospitality and we will definitely be visiting again.

Vineyard House se terugvoer

Dear Melanie

Thank you for your lovely review. It was great to meet you and we are looking forward to seeing you again soon!

Kind regards
Hildegard

Vineyard House
Alex N - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alex N

Amazing.

What you see is how it is, an oasis nestled between the vineyards away from it all, except WiFi. This place is beautiful, peaceful and quiet. Wonderful and quick service received from the owner. For Cape Town folk he grass is that luscious and green.

Vanaf
Vanaf R2 035
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R2 035
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Langs die R43, Plaas 635, Worcester, 6849, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa8ba228b2fd1efc23771a4aa0c9b645d7a364f4b66d77e86bd46d37529aa98b138b126abc8bca49a664e40aa42dbd2e027b5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 035 per nag (plek vir 4) 38 5 1 5 Off the R43 Farm 635 6849 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-22:00 11:00 -33.910083333333 19.462111111111

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang