Vineyard House
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Langs die R43, Plaas 635, Worcester, 6849, Wes-Kaap
- Vanaf R2 035 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Vineyard House het 'n 360°-uitsig oor wingerd en op die berge. Dis net 32 km vanaf Worcester en 130 km vanaf Kaapstad.
Dié moderne huis het 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n opelug-stort met 'n uitsig oor die wingerd. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n bad, stort, en 'n venster met 'n uitsig oor die wingerd.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis, sitarea en 'n eetarea. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, stoof, oond, breekware en eetgerei toegerus. Die sitarea het 'n gemaklike hoekrusbank, 'n TV teen die muur en 'n kaggel. Onbeperkte WiFi is beskikbaar. Die huis lei na 'n stoep met buitemeubels en braaigeriewe.
Gaste kan heerlik in die stroompie gaan swem en ander aktiwiteite op die plaas sluit bergfietsry en stap in.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Hildegard Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 40
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Langs die R43, Plaas 635, Worcester, 6849, Wes-Kaap
- Gaste dink Vineyard House het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Breederiviervallei Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Langs die R43, Plaas 635, Worcester, 6849, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang