Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vineyard On The Hill

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 49 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Fanie B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Hoog te beveel. Hoog aan te beveel! Baie gerieflike verblyf, was nie ons eerste keer by Vineyard On The Hill nie en sal ook nie die laaste keer wees nie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maria V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Baie lekker. Jeanette was ongelooflik gasvry. Die kamers was perfek. Sal weer daar oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fanie B
1 nag Besigheidsreis
5.0
Feb 2024

Fantastiese verblyf! Goeie waarde vir geld en sal definitief aanbeveel! Baie gerieflik, sal vir seker weer hier oorbly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fanie B
1 nag Besigheidsreis
5.0
Feb 2024

Sterk aanbeveel! Dit was, soos gewoonlik, 'n wonderlike kuier! Het reeds ons volgende verblyf bespreek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marianna
Vineyard On The Hill
Fanie, baie dankie, bly dat julle lekker by ons bly! Julle is kosbare gaste. Groete en seën.

Fanie B
1 nag Besigheidsreis
5.0
Feb 2024

Baie mooi en netjies, goeie waarde vir geld! Ons het die verblyf terdeeg geniet! Sal definitief weer daar oorslaap!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daniel O
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.4
Sep 2024

Baie gemiddelde verblyf vir bo gemiddelde tariewe. Dit was nie wat ek verwag het nie. Teen R2250 'n aand vir my en my vrou en ons 12-jarige dogter skep die plek af. Drie aand daar kos ons R6750. Dis 'n maand se huur en al wat ons kry is slaapplek, nie eens ontbyt nie. Die slaapplek skep af, dis geroes, verf dop af, badkamer se dak bo die stort het swart muf, en hulle kon maar gesê het die dak is net 2 meter hoog. Die lae dak maak die plek klein. Die TV sit in 'n hoek bo die kind se bed. As jy in bed lê, kan jy nie TV kyk nie. As jy die naam Vineyard On The Hill hoor, dan dink jy aan luuksheid, maar dit is nie wat jy kry nie. Daar was niks deluxe aan die kamer nie. Die mikrogolfoond en yskas se wit is al geel. Fotos beskikbaar op aanvraag.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Elize F
Kort verblyf
5.0
Nov 2023

Lekker gekuier. Baie geniet, sal graag aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Phillip B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2023

Skitterend en baie gasvry. Baie netjies en skoon gewees. Die gasvryheid en vriendelikheid was besonders. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hanco V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jun 2023

Baie, baie vriendelik ontvang. Als was baie netjies en skoon. Vriendelik, skoon en netjies. Sal enige tyd dit aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karin L
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mei 2023

Friendly service, comfortable and clean room, yummy food. Friendly service, comfortable and clean room, yummy food. I would definitely stay at Vineyard on the Hill again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Marianna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 49

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 23 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sheppard-rylaan 18, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDc1Y2YzY2Q1LWQ3NDMtNDIyOS05NjI0LWU1ZTAzYjFmMzI5NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 49 5 1 5 18 Sheppard Drive Mbombela (Nelspruit) 1200 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.485185041963 30.986305160713

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang