Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vineyard On The Hill

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Marianna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 48

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 48 resensies vir Vineyard On The Hill
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Fanie B - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie B

Hoog te beveel.

Hoog aan te beveel! Baie gerieflike verblyf, was nie ons eerste keer by Vineyard On The Hill nie en sal ook nie die laaste keer wees nie!

Maria V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maria V

Baie lekker.

Jeanette was ongelooflik gasvry. Die kamers was perfek. Sal weer daar oorbly.

Fanie B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie B

Fantastiese verblyf! Goeie waarde vir geld en sal definitief aanbeveel!

Baie gerieflik, sal vir seker weer hier oorbly!

Fanie B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie B

Sterk aanbeveel!

Dit was, soos gewoonlik, 'n wonderlike kuier! Het reeds ons volgende verblyf bespreek!

Vineyard On The Hill se terugvoer

Fanie, baie dankie, bly dat julle lekker by ons bly! Julle is kosbare gaste. Groete en seën.

Vineyard On The Hill
Fanie B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie B

Baie mooi en netjies, goeie waarde vir geld!

Ons het die verblyf terdeeg geniet! Sal definitief weer daar oorslaap!

Elize F - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize F

Lekker gekuier.

Baie geniet, sal graag aanbeveel.

Phillip B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phillip B

Skitterend en baie gasvry.

Baie netjies en skoon gewees. Die gasvryheid en vriendelikheid was besonders. Dankie.

Hanco V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanco V

Baie, baie vriendelik ontvang. Als was baie netjies en skoon.

Vriendelik, skoon en netjies. Sal enige tyd dit aanbeveel.

Karin L - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin L

Friendly service, comfortable and clean room, yummy food.

Friendly service, comfortable and clean room, yummy food. I would definitely stay at Vineyard on the Hill again.

Elmarie A - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie A

Vriendelike gasvrou.

Die gasvrou was baie vriendelik en die kamer mooi en netjies. Die bed en matras was baie gerieflik. Dit was gerieflik vir my reis om daar te bly.

Jacquie M - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacquie M

Lovely, comfortable accommodation.

Very friendly and welcoming hosts, comfortable room.

Filla D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Filla D

Die kamer was mooi en netjies gewees. Dit het alles gehad wat ons nodig gehad het.

Die gastehuis is in 'n mooi omgewing geleë. Die linne was mooi en netjies en die bed gemaklik.

Patience S - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patience S

Great stay with lovely hostess.

The place is amazing. It's clean. The hostess is very friendly and helpful. It's all-round beautiful in a safe and secure area.

Vineyard On The Hill se terugvoer

Thank you so much for you beautiful review and thank you for being wonderful guests. Please visit again.
Regards,
Marianna

Vineyard On The Hill
Sune G - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sune G

Netjiese, stil omgewing!

Netjies, gasvry en stil omgewing! Sal Vineyard On The Hill beslis aanbeveel!

Renee O - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renee O

Fantastiese verblyf!

Vineyard on the Hill het alle verwagtinge oortref! Luukse en gerieflike verblyf, met 'n fantastiese ontbyt, en vriendelike diens van Jeanette en die res van die personeel. Sal beslis weer hier besoek as die geleentheid weer daar is.

Vineyard On The Hill se terugvoer

Baie dankie vir die mooi terugvoer, dit was heerlik om julle te ontvang.
Groete
Marianna en die hele Vineyard span

Vineyard On The Hill
Johannes J - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johannes J

Mooi familie oornagverblyf.

Pragtig en netjiese oornagverblyf in Nelspruit tussen die groot bome. Akkommodasie skoon en netjies, personeel baie behulpsaam. Dankie Jeanette vir die reëling van vervoer na stadion en die vriendelike verwelkoming.

Jandre E - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Jandre E

Average for overnight - will not recommend for long term stays.

The beds were very uncomfortable. We were not made aware that there were other people staying over in the rooms.

Vineyard On The Hill se terugvoer

Good morning, I am very sorry for the bad experience.
We are actually rated very well for our comfortable beds and Egyptian cotton linen. We are a guesthouse, maybe you are not aware that guesthouses host several guests, and you only rent one room for yourselves. We host several long stay guests, some so long as 3 months at a time.
Maybe our establishment was just not the one that suits you well.
So sorry, and lots of blessings to you.

Vineyard On The Hill
Desire M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desire M

Wonderful stay.

Very clean and exceptional well put together. Great communication throughout the stay.

Wessel E - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wessel E

Mooi en lekker.

Vriendelike ontvangs. Baie behulpsaam. Mooi skoon en netjies.

Thembelihle S - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Thembelihle S

It was an awesome experience.

The hostess was really great and very friendly together with the cleaners. They all made us feel at home, and very comfortable. Thank you for a wonderful time.

Vineyard On The Hill se terugvoer

Thank you so much, it was a great pleasure hosting you.

Regards
Marianna & Jeannette

Vineyard On The Hill
Jacques P - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques P

Baie lekker gewees.

Baie vriendelike ontvangs en baie aangenaame geselskap, netjies, skoon en veilig. Uit hulle pad gegaan om vir ons Saterdagoggend ontbyt te maak, aangesien ons nie vark eet nie, het sy spesiaal vir ons pepe wors bedien sonder vark wat sy spesiaal vir ons gaan koop het. Sal die plek hoog aanbeveel. Sal definitief weer gebruik naak van hulle as ek weer in Nelspruit moet oornag.

Karen D - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen D

Onvergeetlike aand!

Van die verwelkoming, die diens, die kamer en die ontbyt, was van topgehalte!

Vineyard On The Hill se terugvoer

Baie dankie vir die goeie resensie, Karen.
Dit was vir ons 'n voorreg om julle te ontvang.
Dis vir ons heerlik om ons gaste te bederf.
Groete
Marianna en die Vineyard span.

Vineyard On The Hill
Kamo S - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kamo S

Great establishment, friendly service. Will definitely visit again.

Second booking at Vineyard On The Hill. Was travelling with friends for a race (running). Arrived very late on Friday evening, manager waited to receive all her guests personally. Well kept establishment with excellent, friendly service. Lovely breakfast packs prepared for us on race day. The ladies (owner, manager and all staff) were very pleasant. Will definitely visit again.

Charlotte L - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlotte L

Aangename verblyf met puik diens.

Ons is hartlik ontvang, geen moeite word ontsien nie, alles is baie netjies en skoon en word in stand gehou.

Vineyard On The Hill se terugvoer

Baie dankie Charlotte vir jou goeie terugvoer! Dis vir ons 'n vreugde om ons pragtige gaste te ontvang! Kom gou gou weer julle is so welkom
Groete
Die Vineyard span

Vineyard On The Hill
Riani D - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riani D

Dit was fantasties en baie vriendelike diens.

Dit is 'n baie oulike blyplek wat baie sentraal is, die mense is baie vriendelik en gee ontsettend baie om. Sal enige dag weer daar oorslaap.

Robert C - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robert C

Marvelous!

We had a great experience at Vineyard on The Hill. Jeanette was an excellent host. Will definitely stay there again!

Vineyard On The Hill se terugvoer

Thank you so much.

We love to spoil guests.

Please come and stay again for another spoil.

Regards,
The Vineyard team

Vineyard On The Hill
Monique B - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique B

Netjies, vriendelik goeie waarde vir geld.

Fantastiese plek! Hulle gaan uit hul pad uit om elke wens waar te maak.

Charlotte L - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Charlotte L

Heerlik, baie professioneel en gasvry hanteer.

Vineyard is baie netjies, mooi omgewing en het aan al ons verwagtinge voldoen.

Erika V - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika V

Gerieflik - baie lekker verblyf met alles wat jy nodig het.

Kamer was netjies en skoon. Baie vriendelik ontvang. Omgewing is rustig en die ontbyt was heerlik.

Vineyard On The Hill se terugvoer

Middag Erika

Baie dankie vir jou goeie "review", ons waardeer dat jy die tyd spandeer het om ons te gradeer! Dit was heerlik om jou te ontvang, en ons hoop om jou gou weer te ontvang!

Groete
Marianna en Vineyard span

Vineyard On The Hill
Maria M - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Maria M

Awesome.

Lovely place. We'll come back.

Delmare V - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Delmare V

Fantasties.

Dit is die wonderlikste, dierbaarste mense. Het fantastiese diens gehad en 'n heerlike ontbytpakkie vir Sondag langs die pad. Sal Vineyard On The Hill vir enige iemand aanbeveel.

Vineyard On The Hill se terugvoer

Baie dankie Delmarie, dit was heerlik en n voorreg om julle hier te ontvang.

Vineyard groete
Marianna

Vineyard On The Hill
Francois D - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois D

Moderne en luukse verblyf in Nelspruit.

Ons was hartlik verwelkom deur die eienares, Marianna, by hierdie nuwe huis wat in 'n pragtige en luukse gastehuis omskep is, in 'n vooruitstrewende area van Nelspruit. Die diens en gasvryheid by die gastehuis was fantasties en die kos in die kombuis was heerlik. Maar die hoogte punt van ons besoek was die pragtige, luukse kamers. Ek kan definitief hierdie gastehuis vir enigiemand aanbeveel wat luukse en veilige akkommodasie met uitstekende diens in Nelspruit soek.

Vineyard On The Hill se terugvoer

Baie dankie Francois en familie, dit was heerlik om julle te ontvang. Julle het ons lewe kom verryk met julle teenwoordigheid. Ons rykdom by Vineyard on the Hill lê in ons pragtige verhoudinge wat gebou word. Ek vertrou dat julle weer sal kom kuier vir 'n heerlike bederf.

Groete
Marianna

Vineyard On The Hill
Marilize V - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilize V

Uitstekend, vyfster!

Van aankoms tot ry was een groot plesier. Ek bly op baie plekke, maar hierdie gastehuis was voorwaar die beste in 'n lang tyd!

Vineyard On The Hill se terugvoer

Marilize,

Baie dankie vir hierdie wonderlike terugvoer . Dit was n heerlike voorreg om julle hier te ontvang by Vineyard on the Hill.
Ons streef daarna om ons gaste so tuis as moontlik te laat voel, Dankie dat julle ons gekies het as julle oornag tuiste, en sien sommer baie uit na 'n volgende keer se kuier!

Seënwense
Marianna S

Vineyard On The Hill
Maryna V - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryna V

Wonderlik!

Veilig, pragtig en silwer skoon! Sal enige tyd weer daar bly!

Vineyard On The Hill se terugvoer

Baie dankie Maryna dat jy kosbare tyd gebruik om ons instansie te beoordeel.

Ons gaste is ons rykdom, en dis altyd heerlik om terug bederf te word met 'n goeie resensie, opreg uit 'n gas se hart.

Ons sien al klaar uit na ons volgende kuier saam.

Groete,
Marianna

Vineyard On The Hill
Lida G - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lida G

Ons is hartlik ontvang en het 'n aangename nagrus geniet op pad Wildtuin toe.

Vineyard on the Hill is 'n moderne, skoon en netjiese plek om te oornag. Die bestuurder en eienaars het uit hul pad gegaan om aan ons behoeftes te voldoen. Ons is gulhartig ontvang en het soos familie gevoel.

Vineyard On The Hill se terugvoer

Baie dankie dat jy die tyd geneem het om vir ons n resensie te skryf Lida. Dit was n voorreg en n seëning vir ons om julle hier te huisves. Dit is so lekker om ons gaste te bederf en sien sommer klaar uit na julle volgende besoek!

Groete en seën
Marianna

Vineyard On The Hill
Natasha P - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha P

Netjiese perseel, baie skoon.

Hoogs aanbeveel, baie gasvry.

Vineyard On The Hill se terugvoer

Baie dankie vir julle, wonderlike gaste wat vir ons kom kuier. By Vineyard on the Hill maak ons vriende vir altyd, julle seën ons met julle kuiers. Dit was 'n voorreg om julle te ontvang. Kom asseblief weer.

Groete en seën
Marianna

Vineyard On The Hill
Nerina V - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nerina V

Baie gasvry en ongelooflik mooi.

Ek beveel die pragtige verblyf aan vir enige iemand. Puik diens, en laat jou tuis voel.

Vineyard On The Hill se terugvoer

Middag Nerina,

Dit was so heerlik om julle hier te ontvang, wat n voorreg om sulke mooi gaste te ontvang. Dankie dat julle gekies het om by ons tuis te gaan. Ons lewens sou veel armder gewees het, as ons julle nooit ontmoet het nie. Ons vertrou ons sien julle gou gou weer!

Groete,
Marianna

Vineyard On The Hill
Karin L - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin L

Awesome stay!

Marianne is the best! Her guests and their needs is very important to her. Awesome breakfast. Rooms are very clean and beautifully decorated. Really feels like home away from home.Marianne you are a star!

Vineyard On The Hill se terugvoer

Hi Karin it was so good to meet you and your husband. Our guests become like family to us. Thank you for your review and please come again for another spoil! Our guests are most importent to us, and very dear to our hearts.

Regards
Marianna

Vineyard On The Hill
Jenny C - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenny C

Dit is 'n pragtige plek en het heerlik gebly.

Dit is 'n pragtige plek en het baie welkom gevoel. Personeel baie vriendelik en ontbyt was heerlik.

Vineyard On The Hill se terugvoer

Baie dankie aan al ons pragtige gaste wat ons lewe kom verryk. Dit is n voorreg om julle te ontvang en te bederf!

Groete,
Marianna Strydom

Vineyard On The Hill
Michelle E - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle E

Friendliest people ever, very humane.

I visited Vineyard for the first time and I can safely call it home, everyone is friendly, even the dogs there. It is not noisy, if you need peace of mind Vineyard is the place to be. The kitchen is the cleanest place ever, the entire place is very neat and clean. Breakfast is so delicious. Thanks to the staff for assistance, they go an extra mile with everything to ensure you enjoy your stay. Baie dankie. I had a flat tyre and everyone came to assist, Johan drove with me to the next garage. Vineyard is definitely home away home. I highly recommend your place and it's worth more than 5 stars.

Vineyard On The Hill se terugvoer

Thank you Terencia! What a privilege to host you, your mom and your cute little girl!You were a blessing for our guest house!Hope to see you soon again!
Regards
Marianna, Hendrik and Johan

Vineyard On The Hill
Maryna V - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Maryna V

Heerlik!

Veilige, netjiese verblyf wat ek beslis sal aanbeveel!

Vineyard On The Hill se terugvoer

Baie dankie Maryna dat jy die moeite gedoen het om vir ons terugvoer te gee.
Ons gaste is ons harte se rykdom hier by Vineyard on the Hill.Hier bou ons ewige vriendskapsbande.Dankie dat julle hier kom tuisgaan het,en ons hoop om julle gou weer te sien!

Groete
Marianna
Eienaar

Vineyard On The Hill
Halatedzi M - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Halatedzi M

The lodge is awesome and very beautiful.

The breakfast was to die for, especially the sausages. The lodge is beautiful and the host and manager were such a delight. The room in the overflow is quite basic. The fan in the dinning lounge could use some cleaning, otherwise it was a fantastic experience. I will definitely be back again.

Vineyard On The Hill se terugvoer

Thank you for your honest review

We would love to receive you again at Vineyard on the Hill. We did clean the fan in the dining area, and hope everything will be in place with your next stay! Look forward to spoil you again!

Regards
Marianna
Owner

Vineyard On The Hill
Helen S - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Helen S

I would definitely stay again. It was great.

This was good value for money.

Vineyard On The Hill se terugvoer

Middag Helen,

Baie dankie dat jy die moeite doen om vir ons 'n resensie te skryf. Dis heerlik om terugvoer te kry van ons gaste, en dit gee ook aan ons die geleentheid om te sien wat geniet ons gaste die meeste van ons gastehuis.
Ons gaste is ons rykdom, en 'n lewenslange belegging, want hier word ons familie en vriende.

Groete,
Marianna Strydom
Eieenaar

Vineyard On The Hill
Thomas L - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Thomas L

Gerieflike en aangename plek.

Lieflike kamer met als wat nodig is in. Dubbelstort nogal 'n lekker belewenis. Ontbyt was goed en is mooi afgewissel tussen oggende.

Hendra V - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendra V

Heerlik! Kom volgende keer weer!

Pragtige plek en gasvrye personeel! Kom verseker weer!

Shaun O - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shaun O

Baie lekker, puik diens.

Die kuier by Vineyard was baie lekker, die diens was puik, sal beslis weer gaan kuier.

John S - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John S

Baie goed.

Baie goed. Alles was perfek.

Tania L - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania L

Verseker die moeite werd.

'n Wonderlike gastehuis met bedagsame personeel. Behulpsaam met skoon en netjiese kamers. Sal nie eers wonder waar om volgende keer te gaan bly nie.

Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 23 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sheppard-rylaan 18, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDc1Y2YzY2Q1LWQ3NDMtNDIyOS05NjI0LWU1ZTAzYjFmMzI5NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 48 5 1 5 18 Sheppard Drive Mbombela (Nelspruit) 1200 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.485185041963 30.986305160713

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang