Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vineyard On The Hill

Gastehuis
  • Kapasiteit: 23 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sheppard-rylaan 18, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
  • Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Vineyard On The Hill is in Mbombela (Nelspruit) geleë en ons bied gehalte-verblyf wat ideaal is vir vakansiegangers én sakereisigers.

Die gastehuis het 7 kamers wat pragtig ingerig is en elkeen oor sy eie badkamer beskik. Die kamers word daagliks skoongemaak en ontbyt word by elke kamer ingesluit, behalwe by die 2 selfsorg kamers.

Daar is veilige parkeerplek en braaigeriewe op die perseel.

Die gastehuis is in 'n rustige buurt langs 'n heuwel wat ongelooflike uitsigte oor die stad bied. Dis naby verskeie winkelsentrums, hospitale en die Kruger Nasionale Lughawe.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Forelhengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • Witborde
  • Kantoorgeriewe
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 48 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Fanie B
Saam met lewensmaat
5.0
Hoog te beveel. Hoog aan te beveel! Baie gerieflike verblyf, was nie ons eerste keer by Vineyard On The Hill nie en sal ook nie die laaste keer wees n...
Sien meer
Jun 2024
Maria V
Gesin met tieners
5.0
Baie lekker. Jeanette was ongelooflik gasvry. Die kamers was perfek. Sal weer daar oorbly.
Mrt 2024
Fanie B
Besigheidsreis
5.0
Fantastiese verblyf! Goeie waarde vir geld en sal definitief aanbeveel! Baie gerieflik, sal vir seker weer hier oorbly!
Feb 2024
Fanie B
Besigheidsreis
5.0
Sterk aanbeveel! Dit was, soos gewoonlik, 'n wonderlike kuier! Het reeds ons volgende verblyf bespreek!
Feb 2024
Fanie B
Besigheidsreis
5.0
Baie mooi en netjies, goeie waarde vir geld! Ons het die verblyf terdeeg geniet! Sal definitief weer daar oorslaap!
Feb 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Marianna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 48

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Sheppard-rylaan 18, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
  • Gaste dink Vineyard On The Hill het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 23 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sheppard-rylaan 18, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDc1Y2YzY2Q1LWQ3NDMtNDIyOS05NjI0LWU1ZTAzYjFmMzI5NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 48 5 1 5 18 Sheppard Drive Mbombela (Nelspruit) 1200 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.485185041963 30.986305160713

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang