Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vineyard View

Selfsorg
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Devon Valley-pad, Le Verger, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 890 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Vineyard View is weggesteek in die groot tuine by Le Verger in Devonvallei net 9 min vanaf Sentraal Stellenbosch. Hierdie eenheid het rugsteunkrag tydens beurtkrag.

Verblyf word gebied in 'n privaat kajuit wat bestaan uit 2 ruim en suite-slaapkamers met skouspelagtige uitsigte. Elke slaapkamer beskik oor lugversorging en is ingerig met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet. Linne word voorsien. Ruimte om kantoorwerk te doen word in elke slaapkamer voorsien. Daar is ook 'n Nespresso-masjien, 'n dek en 'n privaat braai-area. Doendinge sluit in lees onder skaduryke bome, 'n wandeling na die swembad-area en verskeie areas vanwaar jy die wonderlike vallei-uitsigte kan geniet.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n gasstoof, 'n oond, 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, 'n skottelgoedwasser, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n wasser/droër.

Die eenheid het 'n natuurlike watertoevoer wat 'n effens ander kleur kan hê as gevolg van natuurlike tanniene in die water, maar al die water gaan deur 'n baie uitgebreide suiweringstelsel en is veilig om te gebruik.

Alle Avemore-woonstelle is gesinsvriendelik, 'n krip, bababad en babastoeltjie is op versoek beskikbaar en daar is 'n stoorgerief vir bagasie indien nodig.

Daar is oorgenoeg gratis parkeerplek agter 'n elektriese hek en heining beskikbaar, en 'n toegewyde sekuriteitspan is aan diens.

Gaste kan agteroor sit, ontspan, 'n plaaslike glasie wyn geniet, sonbaai op die privaat dek, of piekniek hou onder die skaduryke bome. Gaste kan ook draf of na die olyfbome stap. Gaste het toegang tot die swembad by Le Verger

Stellenbosch bied gaste 'n keurige smaak van die lewe langs die pragtige wingerde van die Kaapse Wynlande en die bergagtige natuurreservate van Jonkershoek en Simonsberg. Doendinge in die omgewing sluit voetslaan, wynproe, voëlkyk, fietsry en perdry in. 'n Lys van wonderlike wynplase en restaurante kan verskaf word.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet

Kenmerke

Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 1 resensie vir Vineyard View
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Elana Geverifieer

Eiendomme 23

Resensies 120

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Devon Valley-pad, Le Verger, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Vineyard View het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 890
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R2 890
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Devon Valley-pad, Le Verger, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0976d4f0342afea98bb98d19e2cb66adbb34a0f9fc660cc1afc7567596f6078295bf8771e1ed3012410078ac1ce7a7f642ee?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 890 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 Devon Valley Road Le Verger 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.916115482394 18.816581039534

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang