Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vinique Guesthouse

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Mariette Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 89

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 82 resensies vir Vinique Guesthouse
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Thys M - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thys M

Baie gerieflike, stil en gemaklike plek om te oornag.

Baie goeie diens, skoon, gemaklik en goed geleë. Gasheer baie vriendelik.

Christo D - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo D

Amazing.

Dit was amazing en baie lekker.

Mercia W - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mercia W

Gasheer baie vriendelik. Nog nooit so skoon en netjiese plek gesien nie.

Ons het baie lekker gebly. Plek is super netjies.

Vinique Guesthouse se terugvoer

Baie dankie, Mercia vir die mooi terugvoer. Ons hoop om julle in die toekoms weer terug te verwelkom.

Ons waardeer gaste soos julle, opreg!

Groete,
Mariette

Vinique Guesthouse
Antoinette W - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette W

6+ star! I only stay here when travelling to Nelspruit. Absoluut must!

See stars.

Vinique Guesthouse se terugvoer

Baie, baie dankie vir jou mooi terugvoer, Antoinette. Ons waardeer dit opreg. Vriendelike groete, Mariette

Vinique Guesthouse
Sarie V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarie V

Skoon, netjies, vriendelike eienaar, veilige parkering! Sal definitief aanbeveel!

Skoon, netjies, vriendelike eienaar, veilige parkering! Sal definitief aanbeveel!

Vinique Guesthouse se terugvoer

So baie dankie, Sarie! Ons waardeer dit opreg.

Vinique Guesthouse
Zenta W - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zenta W

Relaxed.

Relaxing, we enjoyed ourselves.

Wilna D - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilna D

Awesome.

Beste blyplek in Nelspruit sover.

Vinique Guesthouse se terugvoer

Baie, baie dankie Wilna! Ons waardeer dit opreg.

Vinique Guesthouse
Jody Y - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jody Y

Welcoming, peaceful, clean and tidy.

The staff were amicable and polite. My room was clean and true to the photos shown. The bed was extremely comfortable. I will book at Vinique Guesthouse again.

Stephanie B - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanie B

Lekker rustige oornag plek.

Ons gebruik Vinique want hulle ligging is ideaal vir as ons vinnig wil terugkom op die hoofweg.

Frans T - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans T

Vriendelike ontvangs van Wayne sal enige tyd weer daar bly.

Goed geleë en Wayne baie behulpsaam.

Vinique Guesthouse se terugvoer

Baie dankie, Frans. Ek waardeer die positiewe terugvoer opreg!

Vinique Guesthouse
Maryna Y - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryna Y

Lieflike verblyf.

Lieflike en skoon verblyf. Sal vir seker weer van hulle gebruik maak.

Deon B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon B

Geriwflik, netjies, skoon, veilig.

Vir seker! Dit was 'n aangename ervaring.

Vinique Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die 5 sterre, Deon!

Ons waardeer jou terugvoer, baie.

Vriendelike groete,
Mariette

Vinique Guesthouse
Bernard S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernard S

Skoon, netjies en lekke area.

Fantasties, baie netjies en naby aan winkels.

Antoinette W - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette W

Awesome verblyf soos altyd. Vriendelik ontvang en ongelooflik skoon en luuks.

Awesome verblyf soos altyd. Vriendelik en ongelooflik skoon.

Vinique Guesthouse se terugvoer

Baie dankie Antoinette, ons waardeer die 5 sterre baie! Ons hoop om julle spoedig weer terug te verwelkom by Vinique. Vriendelike groete, Mariette

Vinique Guesthouse
Willem V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem V

Dit is my toekomstige blyplek wanneer ek weer skolesport bywoon.

Baie netjies en skoon. Baie dankie aan Mariette en Wayne. Sal enige tyd weer daar bly.

Vinique Guesthouse se terugvoer

Baie dankie, Willem!
Ons waardeer die terugvoer so baie. Julle is enige tyd welkom by ons.
Vriendelike groete,
Mariette

Vinique Guesthouse
Thabani M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thabani M

Excellent.

Such a beautiful place.

Brian R - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Brian R

Well positioned location with clean interior and exterior surrounds.

Wayne was an absolute delight and very friendly and willing manager.

Lyn E - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lyn E

Bloot oornag. Skoon, gerieflik en veilig.

Akkommodasie heel geskik vir oornag in Nelspruit.

Andries Petrus D - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andries Petrus D

Great service and hospitality.

Wayne went out of his way to make us feel welcome.

Kobie M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Kobie M

Gasvry, gemaklik, veilig en baie skoon.

Baie mooi en baie lekker gebly en baie baie skoon. Sal enige tyd weer daar gaan oorslaap.

Marize B - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marize B

Skoon en modern!

Vinique Guesthouse is baie modern, skoon en gesellig! Ons het 'n troue in Nelspruit gehad en dit was die perfekte plek om oor te slaap. Ontvangs was baie vriendelik. Hulle het ons vroeër laat inteken sodat ons kon regmaak vir die troue.

Vinique Guesthouse se terugvoer

Baie dankie, Marize, vir jou vriendelike terugvoer! Ons waardeer dit opreg.

Vinique Gastehuis

Vinique Guesthouse
Marijke V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marijke V

Voel veilig, skoon en welkom.

Baie lekker gebly, baie luukse kamer en stort.

Ansa V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansa V

Gemaklik, rustig.

Dit was baie lekker. Ons het al voorheen daar oorgebly.

Stephanie B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanie B

Goeie ligging.

Ons kuier lekker oornag, want ons vind dit baie goed geleë op pad wildtuin toe.

Monique B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique B

Skoon en bekostigbaar.

Bestuurder was baie behulpsaam met versoeke. Baie netjies.

Selma V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Selma V

Heerlik.

Lieflike plek en waarde vir geld.

Charles H - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charles H

Clean and comfortable rooms, and friendly staff.

We stayed in rooms 5 and 6, next to each other, which is very convenient for a family needing more than 1 room but still needing to be close to each other. The staff were very friendly and accommodating. Nice clean and modern rooms.

Vinique Guesthouse se terugvoer

Dear Charles, thank you so much for your review. We truly appreciate it.

Kind Regards,
Vinique gastehuis

Vinique Guesthouse
Hercules Philippus E - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hercules Philippus E

By uitstek van die beste ervarings ooit! Verseker 'n herhalingsbesoek werd.

Wayne is baie vriendelik en professioneel. Alles was presies, in tip-top kondisie, netjies en silwerskoon. Luuksheid teen 'n baie bekostigbare tarief.

Vinique Guesthouse se terugvoer

Beste Hercules,
So baie dankie vir die 5 sterre. Ons waardeer dit werklik baie.

Vriendelike groete,
Mariette

Vinique Guesthouse
Siza G - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Siza G

Welcoming and friendly.

The place is quiet, clean and secure.

Chantal K - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantal K

Netjies, skoon en wonderlike oornagplek.

Vinique is 'n pragtige, netjiese en skoon gastehuis en die ligging is ideaal om te oornag na die Krugerwildtuin. Ons sal dit enige tyd aanbeveel. Baie dankie.

Soreta M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Soreta M

Pragtige kamer, alles wat jy nodig het.

Baie lekker oornagverblyf. Netjies, privaat en rustige verblyf. Ons was net te kort daar, hoop om eendag weer daar langs te kom. Dan vir bietjie langer.

Vinique Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir jou vriendelike terugvoer, Soreta. Ons waardeer dit en hoop om julle weer in die toekoms te sien.

Vriendelike groete,
Vinique gastehuis Span

Vinique Guesthouse
Marthinus M - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marthinus M

Baie vriendelik.

Vriendelik, netjies en skoon.

Vinique Guesthouse se terugvoer

Baie dankie Marthinus. Ons waardeer die terugvoer so baie.

Vriendelike groete,
Vinique gastehuis span

Vinique Guesthouse
Johan D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan D

Baie goeie ligging, mooi skoon en netjies.

Swembad baie welkom. Rigtingsaanwysings effens verwarrend. Ontbyt as opsies op Saterdae sou welkom wees.

Gerhard N - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard N

Heerlike kuier, geen probleme en of ongerief ervaar nie.

Baie lekker gebly dankie, baie netjies en privaat.

Megan A - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Megan A

Ongelooflik!

Die plekkie was in 'n puik kondisie. Die bad was skoon en netjies. Die bed was heerlik en daar was selfs op Sondag skoonmaakdienste. Die kamer is só mooi en die plekkie word beslis mooi onderhou. Omdat ek eers baie laat ingeklok het, nadat ek 'n troue afgeneem het, was hulle ongelooflik tegemoetkomend. Daar is eintlik 'n R200 wat 'n mens moet betaal, waarvan ek nie bewus was nie, maar hulle het gesê dis nie 'n probleem nie en ek hoef dit nie te betaal nie. Foto's is akkuraat! Dis eintlik mooier in die regte lewe. Die persoon wat my ontvang het, was só vriendelik en het dadelik alles vir my verduidelik. Hy het selfs die volgende oggend jammer gesê oor een van die gaste se motorfiets wat geraas het. Puik diens. Julle sien my beslis weer!

Dorothy L - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dorothy L

Baie netjies en skoon.

Ek sal beslis weer daai plek bespreek.

Chantal K - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantal K

Kleurvol, netjies, skoon en so vriendelik.

Was 'n baie aangename ervaring om by Vinique oor te slaap op pad Wildtuin toe. Ons is vriendelik ontvang, ingelig oor al die geriewe, kamers is smaakvol ingerig, skoon en netjies. Sal beslis weer daar oorslaap. Het heerlik op die groot stoep gesit en kuier (ons eie kaas en wyn) en kon gebruik maak van die eetgerei. Baie dankie.

Vinique Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie, Chantal. Ons is baie bly dat julle, jul verblyf by ons geniet het. Waardeer dit werklik opreg.
Groete,
Mariette - Vinique gastehuis

Vinique Guesthouse
Gerda N - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda N

Baie gemaklik en skoon.

Ons is vriendelik ontvang, die verblyf was netjies en skoon. Die bed het ongelooflik lekker geslaap. Ek sal beslis weer daar oorbly.

Derick C - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Derick C

Ons was op pad na die Kruger Wildtuin en het by Vinique Guesthouse oornag.

Baie goeie gastehuis. Sal dit weer gebruik as ons in Mbombela moet oornag.

Vinique Guesthouse se terugvoer

Baie dankie Derick. Ons waardeer jou terugvoer so baie.
Sien uit om julle weer hier te verwelkom.
Vriendelike groete,
Mariette -Vinique gastehuis.

Vinique Guesthouse
Robin M - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robin M

We very much enjoyed our stay.

Very modern and clean. We really enjoyed all the amenities and updated furnishings.

Solette V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Solette V

Baie aangenaam.

Wayne was baie vriendelik en behulpsaam. Kommunikasie was uitstekend, WhatsApp met pin gestuur, ens. Geriewe was fantasties.

Tiaan R - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tiaan R

Voel soos my huis weg van my huis af.

As ek en my vroutjie lus is vir ń bietjie wegkom van die wêreld af dan gaan ons Vinique Guesthouse toe. Was ons tweede keer daar en sal beslis weer en weer gaan kuier by Vinique Guesthouse.

Vinique Guesthouse se terugvoer

Baie dankie, Tiaan. Ons waardeer dit so baie! Hoop om julle binne-kort weer te sien!

Vriendelike groete,
Vinique gastehuis - Span

Vinique Guesthouse
Monica H - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monica H

Baie netjies.

Net reg vir 'n naweek se oorslaap. Mal oor die stort.

Vinique Guesthouse se terugvoer

Baie dankie, Monica. Ons waardeer die terugvoer, baie!

Vriendelike groete,
Vinique gastehuis -Span

Vinique Guesthouse
Stefan G - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefan G

Wonderlik.

Pragtige plekkie!

Vinique Guesthouse se terugvoer

Baie dankie, Stefan. Ons waardeer dit opreg!

Vriendelike groete,
Mariette

Vinique Guesthouse
Ilse B - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse B

Mooi, gerieflike kamer, baie netjies.

Baie vinnig en gemaklik ingeboek. Die bed is gemaklik en die stort hemels. Vinnige WiFi en net genoeg televisiekanale. Die kamer is baie netjies en die area is lekker stil.

Nicky V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicky V

Fantasties.

Baie vriendelik en professioneel ontvang. Klinies skoon! Alles wat 'n mens nodig het was daar. Pluspunt was die elektriese kombers wat baie handig was. Sal enigetyd weer daar bly.

Jacobus K - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacobus K

Vriendelikheid, gasvryheid, uitstekende verblyf.

Ek het gekom as vreemdeling, ek het vertrek soos n familielid! Vinique gastehuis het my alles gebied wat ek nodig gehad het vir 1 nag se verblyf na 'n besoek aan Krugerwildtuin. Die kamer was uiters netjies, goed toegerus en die gemeenskaplike kombuis het alles wat nodig is. Mariette, die gasvrou, se egte vriendelikheid en Wayne, die opsigter, se hulpvaardigheid en gesprekke het my regtig laat voel ek is tuis by familie! Ek sal Vinique Gastehuis van harte aanbeveel. Ek kom beslis weer.

Johannes V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes V

Dit was 'n aangename verrassing.

Die plek is in 'n rustige omgewing, die kamer skoon en pragtig. Ons sal vir seker weer daar oorbly. Baie dankie.

Vinique Guesthouse se terugvoer

Beste Johannes,
Baie dankie dat jy vir ons 5 sterre gegee het!
Ons waardeer dit.
Vriendelike groete,
Vinique gastehuis Span

Vinique Guesthouse
Ansa V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansa V

Ons is baie beïndruk en sal definitief die gastehuis aanbeveel.

My man was in die hospitaal. Ek kon ontspan en het veilig gevoel. Dit is naby die hospitaal geleë. Ons sal graag weer daar wil oornag in die toekoms. Mariette is 'n pragtige, vriendelike mens. Die kamer was groot, netjies, en het alles wat mens nodig het.

Tremaine M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tremaine M

Quiet, relaxing and comfortable stay.

The room was very clean, rather spacious and the neighbourhood was peaceful and quiet.

Vinique Guesthouse se terugvoer

Many thanks, Tremaine. We appreciate your review.
Kind Regards,
Vinique guesthouse Team

Vinique Guesthouse
Susan L - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan L

Wayne het ons ontvang asof ons ou vriende is. Ons het so tuis gevoel!

Ons sal nooit weer by 'n ander plek in Nelspruit oornag nie. Dis naby aan alles die ligging is 100%. Fantastiese waarde vir geld. Hulle gee om vir mense - 5-ster!

Christel S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christel S

Gerieflik naby wildtuin en lughawe.

Goeie oornag op pad wildtuin toe.

Chantell A - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantell A

Great.

Thank you was a great place to stay.

André D - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
André D

Maklike ligging en veilig.

Groot pluspunt vir ons was die donker kamer. Gordyne was dig genoeg om heerlike nagrus te kon kry. Netjies en skoon. Kamer is goed ingerus en gerieflik vir oornag.

Marthinus M - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marthinus M

Skoon, netjies en vriendelik.

Sal hulle beslis weer besoek.

William V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
William V

Pleasant stay.

Good bed, safe parking.

Leonard V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leonard V

Aangenaam.

Vriendelik en aangenaam.

Vinique Guesthouse se terugvoer

Baie dankie, Leonard. Ons waardeer jou terugvoer.
Vriendelike groete,
Vinique Gastehuis Span

Vinique Guesthouse
Jackoline B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jackoline B

Perfect for a quick overnight stay.

The kitchen not available for use before 7 in the morning. We had to leave by 6:30 which means we could not prepare out breakfast before we left.

Vinique Guesthouse se terugvoer

Beste Jackoline,
Baie dankie vir die terugvoer. Ons is so jammer dat julle nie ontbyt kon maak nie, as gevolg van die kombuis tye.
Ek gaan beslis daarna kyk om die tyd bietjie vroeer te skuif.
Ons het al baie in die verlede ook vroeer oopgesluit as gaste met ons reel. Veral die wat ons vrieskas gebruik en vroeg by die Kruger wildtuin wou uitkom.

Vriendelike groete,
Mariette

Vinique Guesthouse
Hanno D - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hanno D

Warm, vriendelik, gemaklik.

Warm, professionele ontvangs. "No-nonsense" effektiewe verduideliking van die geriewe en hoe om dit te gebruik. En vandaar was hulle heeltemal uit ons pad uit sonder dat hulle ooit weg was. Baie tevrede met die diens.

Vinique Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die resensie, Hanno! Ons waardeer dit baie.

Groete,
Vinique gastehuis span

Vinique Guesthouse
Lionel S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lionel S

Loved it.

Accommodation was neat, lovely gardens. Enjoyed our stay.

Yvonne D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvonne D

Uitstekende diens! Sal weer daar bly!

Kliëntediens is uitstekend! Plek is netjies en skoon!

Lucinda C - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucinda C

Netjies, veilig.

Baie netjies en veilige verblyf vir baie goeie prys.

Bronwen B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bronwen B

Fantastic

Excellent service, room very clean and spacious. Thoroughly enjoyed our short stay.

Breganza J - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Breganza J

Vriendelike, hulpvaardige personeel en moderne, netjiese verblyf!

Van aankoms tot vertrek het ons veilig en tuis gevoel. Die personeel was maar te gretig om te help met enge versoeke. Beveel vir seker Vinique aan!

Vinique Guesthouse se terugvoer

Beste Breganza!
Hierdie resensie word opreg waardeer.
Baie, baie dankie!
Mariette
Vinique Gastehuis

Vinique Guesthouse
Philip V - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip V

Netjies, stil en vriendelik.

Die plek het aan al ons verwagtinge voldoen.

Daleen V - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daleen V

Absoluut fantasties.

Ek sal enige tyd weer daar oorbly. Pragtige plek, silwerskoon en uiters gerieflik.

Vinique Guesthouse se terugvoer

Baie dankie dat jy tyd geneem het om hierdie resensie te voltooi. Ons waardeer die goeie terugvoer so baie!
Alles wat mooi is vir jou!

Vinique Guesthouse
Cornelius O - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelius O

Great vir ’n sakereis

Eerste besoek. Beïndruk. Gemaklike plek om te wees. Ideaal vir 1 of meer aande.

Anna B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna B

Lekker rustig en skoon.

Ek beveel enige iemand aan om na Vinique Gastehuis te gaan. Die diens is uitstekend. Veilige plek, skoon en netjies. Ontvangs is baie vriendelik. Sal definitief weer daarna toe gaan.

Alida D - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alida D

Gerieflik, skoon en prakties.

Baie gerieflik geleë, netjiese eenheid, prakties en voldoen aan al my vereises as vroulike sakereisiger.

Gao K - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gao K

Nothing short of amazing!

This trip was everything we needed and I’m grateful to Wayne and the ladies for the amazing laughs and hospitality.

Salome S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Salome S

Baie vriendelike ontvangs, skoon en pragtige plekkie.

Sal enige tyd hierdie plekkie aanbeveel vir vriende en familie. Sal beslis weer hier oornag.

Melvyn P - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melvyn P

Quality accommodation!

We enjoyed our stay, another home away from home and will definitely revisit in the future. Wayne is an exceptional host and made us feel comfortable and well taken care of! Vinique Guesthouse is very well managed, neat and there is absolutely no negative feedback to be given.

Marlene V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene V

Comfortable and neat.

Enjoyed my stay! Friendly.

Louisa D - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louisa D

Gerieflike slaapplek met als wat jy benodig. Goed geleë en maklik om te vind in Nelspruit.

Diens was uitstekend. Baie gasvry en tegemoetkomend.

Suné S - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suné S

Gerieflik.

Baie netjies en skoon.

Arina V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arina V

Silwerskoon en pragtig!

Die kamer is pragtig versier en silwerskoon. Baie vriendelike bestuurderes!

Tiaan R - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tiaan R

Onbeskryflik.

Ek sal Vinique Guesthouse vir enige iemand aanbeveel! Dit is so mooi daar en baie veilig, die werkers was baie vriendelik en het ons met respek hanteer. Julle sien my vir seker weer binnekort.

Vinique Guesthouse se terugvoer

Beste Tiaan,

Baie dankie vir 5 sterre. Hoop ons sien julle binne-kort weer by Vinique Gastehuis.

Vriendelike groete,
Mariette Maree

Vinique Guesthouse
Maggie S - Mei 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maggie S

Pragtige plek. Beslis elke sent werd!

Wat 'n pragtige plek. Skoon, netjies en die vriendelikste personeel ooit! Sal nooit weer iewers anders boek as Vinique Gastehuis nie. Ek het die rustigheid ook baie geniet. Vreeslik dankie!

Marius L - Mei 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius L

Baie netjies, skoon en goed toegerus. Baie goeie waarde vir geld. Ek sal definitief weer kom.

Goeie kwaliteit bed en mooi dekor. Die veiligheid is goed. Stil, rustige area. Vriendelike mense. Dankie vir julle gasvryheid.

Drikie M - Mei 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Drikie M

Fantasties!

Ongelooflike mooi plek. Vriendelike ontvangs. Sommer onmiddellik tuis gevoel. Ek sal Vinique Gastehuis hoog aanbeveel.

Karen D - Mei 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen D

Fantasties.

Eenheid was perfek en netjies. Beste kwaliteit van alles in die eenheid. Mariëtte was baie vriendelik en gasvry! Sal dit vir enige iemand aanbeveel en sal definitief weer self besoek.

Willie B - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie B

Vriendelik, skoon en waarde vir geld.

Sal vir seker weer daar bly en vir my vriende en familie verwys.

Vinique Guesthouse se terugvoer

Beste Willie,

Baie dankie dat jy die tyd geneem het om vir ons 'n resensie te skryf en dat jy ons sal aanbeveel.

Vriendelike groete,
Mariette Maree

Vinique Guesthouse
Vanaf
Vanaf R780
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R780
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Venn-weg 40, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe709d35cef27c3503f48d8a64b634a73492964bcc6d3273ca7d80a2aa4bb8bbd53352880cf46064c2c7412854b2e1d13bf2b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R780 per nag (plek vir 2) 82 5 1 5 40 Venn Road Mbombela (Nelspruit) 1200 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 09:00 -25.48671134245 30.994317233562

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang