Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vinique Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 82 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Thys M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Baie gerieflike, stil en gemaklike plek om te oornag. Baie goeie diens, skoon, gemaklik en goed geleë. Gasheer baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christo D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Amazing. Dit was amazing en baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mercia W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Gasheer baie vriendelik. Nog nooit so skoon en netjiese plek gesien nie. Ons het baie lekker gebly. Plek is super netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mariette
Vinique Guesthouse
Baie dankie, Mercia vir die mooi terugvoer. Ons hoop om julle in die toekoms weer terug te verwelkom. Ons waardeer gaste soos julle, opreg! Groete, Mariette

Antoinette W
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

6+ star! I only stay here when travelling to Nelspruit. Absoluut must! See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mariette
Vinique Guesthouse
Baie, baie dankie vir jou mooi terugvoer, Antoinette. Ons waardeer dit opreg. Vriendelike groete, Mariette

Sarie V
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Skoon, netjies, vriendelike eienaar, veilige parkering! Sal definitief aanbeveel! Skoon, netjies, vriendelike eienaar, veilige parkering! Sal definitief aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mariette
Vinique Guesthouse
So baie dankie, Sarie! Ons waardeer dit opreg.

Zenta W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Relaxed. Relaxing, we enjoyed ourselves.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilna D
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Awesome. Beste blyplek in Nelspruit sover.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mariette
Vinique Guesthouse
Baie, baie dankie Wilna! Ons waardeer dit opreg.

Jody Y
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Welcoming, peaceful, clean and tidy. The staff were amicable and polite. My room was clean and true to the photos shown. The bed was extremely comfortable. I will book at Vinique Guesthouse again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephanie B
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Lekker rustige oornag plek. Ons gebruik Vinique want hulle ligging is ideaal vir as ons vinnig wil terugkom op die hoofweg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frans T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Vriendelike ontvangs van Wayne sal enige tyd weer daar bly. Goed geleë en Wayne baie behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mariette
Vinique Guesthouse
Baie dankie, Frans. Ek waardeer die positiewe terugvoer opreg!

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Mariette Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 89

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R780
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R780
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Venn-weg 40, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe709d35cef27c3503f48d8a64b634a73492964bcc6d3273ca7d80a2aa4bb8bbd53352880cf46064c2c7412854b2e1d13bf2b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R780 per nag (plek vir 2) 82 5 1 5 40 Venn Road Mbombela (Nelspruit) 1200 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 09:00 -25.48671134245 30.994317233562

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang