Vinique Guesthouse
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Mariette Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 89
Op LekkeSlaap 4 jaar
Opsomming van Resensie
Thys M - Sep 2024
Algehele gradering
Baie gerieflike, stil en gemaklike plek om te oornag.
Christo D - Aug 2024
Algehele gradering
Amazing.
Mercia W - Aug 2024
Algehele gradering
Gasheer baie vriendelik. Nog nooit so skoon en netjiese plek gesien nie.
Vinique Guesthouse se terugvoer
Baie dankie, Mercia vir die mooi terugvoer. Ons hoop om julle in die toekoms weer terug te verwelkom.
Ons waardeer gaste soos julle, opreg!
Groete,
Mariette
Antoinette W - Jul 2024
Algehele gradering
6+ star! I only stay here when travelling to Nelspruit. Absoluut must!
Vinique Guesthouse se terugvoer
Baie, baie dankie vir jou mooi terugvoer, Antoinette. Ons waardeer dit opreg. Vriendelike groete, Mariette
Sarie V - Jun 2024
Algehele gradering
Skoon, netjies, vriendelike eienaar, veilige parkering! Sal definitief aanbeveel!
Vinique Guesthouse se terugvoer
So baie dankie, Sarie! Ons waardeer dit opreg.
Zenta W - Jun 2024
Algehele gradering
Relaxed.
Wilna D - Jun 2024
Algehele gradering
Awesome.
Vinique Guesthouse se terugvoer
Baie, baie dankie Wilna! Ons waardeer dit opreg.
Jody Y - Jun 2024
Algehele gradering
Welcoming, peaceful, clean and tidy.
Stephanie B - Jun 2024
Algehele gradering
Lekker rustige oornag plek.
Frans T - Mei 2024
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs van Wayne sal enige tyd weer daar bly.
Vinique Guesthouse se terugvoer
Baie dankie, Frans. Ek waardeer die positiewe terugvoer opreg!
Maryna Y - Mei 2024
Algehele gradering
Lieflike verblyf.
Deon B - Apr 2024
Algehele gradering
Geriwflik, netjies, skoon, veilig.
Vinique Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir die 5 sterre, Deon!
Ons waardeer jou terugvoer, baie.
Vriendelike groete,
Mariette
Bernard S - Apr 2024
Algehele gradering
Skoon, netjies en lekke area.
Antoinette W - Apr 2024
Algehele gradering
Awesome verblyf soos altyd. Vriendelik ontvang en ongelooflik skoon en luuks.
Vinique Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Antoinette, ons waardeer die 5 sterre baie! Ons hoop om julle spoedig weer terug te verwelkom by Vinique. Vriendelike groete, Mariette
Willem V - Mrt 2024
Algehele gradering
Dit is my toekomstige blyplek wanneer ek weer skolesport bywoon.
Vinique Guesthouse se terugvoer
Baie dankie, Willem!
Ons waardeer die terugvoer so baie. Julle is enige tyd welkom by ons.
Vriendelike groete,
Mariette
Thabani M - Feb 2024
Algehele gradering
Excellent.
Brian R - Mrt 2024
Algehele gradering
Well positioned location with clean interior and exterior surrounds.
Lyn E - Feb 2024
Algehele gradering
Bloot oornag. Skoon, gerieflik en veilig.
Andries Petrus D - Jul 2024
Algehele gradering
Great service and hospitality.
Kobie M - Mrt 2024
Algehele gradering
Gasvry, gemaklik, veilig en baie skoon.
Marize B - Nov 2023
Algehele gradering
Skoon en modern!
Vinique Guesthouse se terugvoer
Baie dankie, Marize, vir jou vriendelike terugvoer! Ons waardeer dit opreg.
Vinique Gastehuis
Marijke V - Nov 2023
Algehele gradering
Voel veilig, skoon en welkom.
Ansa V - Nov 2023
Algehele gradering
Gemaklik, rustig.
Stephanie B - Sep 2023
Algehele gradering
Goeie ligging.
Monique B - Aug 2023
Algehele gradering
Skoon en bekostigbaar.
Selma V - Jul 2023
Algehele gradering
Heerlik.
Charles H - Mei 2023
Algehele gradering
Clean and comfortable rooms, and friendly staff.
Vinique Guesthouse se terugvoer
Dear Charles, thank you so much for your review. We truly appreciate it.
Kind Regards,
Vinique gastehuis
Hercules Philippus E - Apr 2023
Algehele gradering
By uitstek van die beste ervarings ooit! Verseker 'n herhalingsbesoek werd.
Vinique Guesthouse se terugvoer
Beste Hercules,
So baie dankie vir die 5 sterre. Ons waardeer dit werklik baie.
Vriendelike groete,
Mariette
Siza G - Nov 2023
Algehele gradering
Welcoming and friendly.
Chantal K - Okt 2023
Algehele gradering
Netjies, skoon en wonderlike oornagplek.
Soreta M - Jul 2023
Algehele gradering
Pragtige kamer, alles wat jy nodig het.
Vinique Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir jou vriendelike terugvoer, Soreta. Ons waardeer dit en hoop om julle weer in die toekoms te sien.
Vriendelike groete,
Vinique gastehuis Span
Marthinus M - Mei 2023
Algehele gradering
Baie vriendelik.
Vinique Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Marthinus. Ons waardeer die terugvoer so baie.
Vriendelike groete,
Vinique gastehuis span
Johan D - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie goeie ligging, mooi skoon en netjies.
Gerhard N - Des 2023
Algehele gradering
Heerlike kuier, geen probleme en of ongerief ervaar nie.
Megan A - Des 2022
Algehele gradering
Ongelooflik!
Lees meerDorothy L - Okt 2022
Algehele gradering
Baie netjies en skoon.
Chantal K - Okt 2022
Algehele gradering
Kleurvol, netjies, skoon en so vriendelik.
Vinique Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie, Chantal. Ons is baie bly dat julle, jul verblyf by ons geniet het. Waardeer dit werklik opreg.
Groete,
Mariette - Vinique gastehuis
Gerda N - Sep 2022
Algehele gradering
Baie gemaklik en skoon.
Derick C - Aug 2022
Algehele gradering
Ons was op pad na die Kruger Wildtuin en het by Vinique Guesthouse oornag.
Vinique Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Derick. Ons waardeer jou terugvoer so baie.
Sien uit om julle weer hier te verwelkom.
Vriendelike groete,
Mariette -Vinique gastehuis.
Robin M - Jul 2022
Algehele gradering
We very much enjoyed our stay.
Solette V - Jul 2022
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Tiaan R - Jun 2022
Algehele gradering
Voel soos my huis weg van my huis af.
Vinique Guesthouse se terugvoer
Baie dankie, Tiaan. Ons waardeer dit so baie! Hoop om julle binne-kort weer te sien!
Vriendelike groete,
Vinique gastehuis - Span
Monica H - Jun 2022
Algehele gradering
Baie netjies.
Vinique Guesthouse se terugvoer
Baie dankie, Monica. Ons waardeer die terugvoer, baie!
Vriendelike groete,
Vinique gastehuis -Span
Stefan G - Jun 2022
Algehele gradering
Wonderlik.
Vinique Guesthouse se terugvoer
Baie dankie, Stefan. Ons waardeer dit opreg!
Vriendelike groete,
Mariette
Ilse B - Mei 2022
Algehele gradering
Mooi, gerieflike kamer, baie netjies.
Nicky V - Mei 2022
Algehele gradering
Fantasties.
Jacobus K - Mei 2022
Algehele gradering
Vriendelikheid, gasvryheid, uitstekende verblyf.
Lees meerJohannes V - Mrt 2022
Algehele gradering
Dit was 'n aangename verrassing.
Vinique Guesthouse se terugvoer
Beste Johannes,
Baie dankie dat jy vir ons 5 sterre gegee het!
Ons waardeer dit.
Vriendelike groete,
Vinique gastehuis Span
Ansa V - Feb 2022
Algehele gradering
Ons is baie beïndruk en sal definitief die gastehuis aanbeveel.
Tremaine M - Jan 2022
Algehele gradering
Quiet, relaxing and comfortable stay.
Vinique Guesthouse se terugvoer
Many thanks, Tremaine. We appreciate your review.
Kind Regards,
Vinique guesthouse Team
Susan L - Jan 2022
Algehele gradering
Wayne het ons ontvang asof ons ou vriende is. Ons het so tuis gevoel!
Christel S - Jul 2022
Algehele gradering
Gerieflik naby wildtuin en lughawe.
Chantell A - Jul 2022
Algehele gradering
Great.
André D - Mei 2022
Algehele gradering
Maklike ligging en veilig.
Marthinus M - Feb 2022
Algehele gradering
Skoon, netjies en vriendelik.
William V - Des 2022
Algehele gradering
Pleasant stay.
Leonard V - Mrt 2022
Algehele gradering
Aangenaam.
Vinique Guesthouse se terugvoer
Baie dankie, Leonard. Ons waardeer jou terugvoer.
Vriendelike groete,
Vinique Gastehuis Span
Jackoline B - Jul 2022
Algehele gradering
Perfect for a quick overnight stay.
Vinique Guesthouse se terugvoer
Beste Jackoline,
Baie dankie vir die terugvoer. Ons is so jammer dat julle nie ontbyt kon maak nie, as gevolg van die kombuis tye.
Ek gaan beslis daarna kyk om die tyd bietjie vroeer te skuif.
Ons het al baie in die verlede ook vroeer oopgesluit as gaste met ons reel. Veral die wat ons vrieskas gebruik en vroeg by die Kruger wildtuin wou uitkom.
Vriendelike groete,
Mariette
Hanno D - Jun 2022
Algehele gradering
Warm, vriendelik, gemaklik.
Vinique Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir die resensie, Hanno! Ons waardeer dit baie.
Groete,
Vinique gastehuis span
Lionel S - Des 2022
Algehele gradering
Loved it.
Yvonne D - Des 2021
Algehele gradering
Uitstekende diens! Sal weer daar bly!
Lucinda C - Nov 2021
Algehele gradering
Netjies, veilig.
Bronwen B - Sep 2021
Algehele gradering
Fantastic
Breganza J - Aug 2021
Algehele gradering
Vriendelike, hulpvaardige personeel en moderne, netjiese verblyf!
Vinique Guesthouse se terugvoer
Beste Breganza!
Hierdie resensie word opreg waardeer.
Baie, baie dankie!
Mariette
Vinique Gastehuis
Philip V - Jul 2021
Algehele gradering
Netjies, stil en vriendelik.
Daleen V - Jun 2021
Algehele gradering
Absoluut fantasties.
Vinique Guesthouse se terugvoer
Baie dankie dat jy tyd geneem het om hierdie resensie te voltooi. Ons waardeer die goeie terugvoer so baie!
Alles wat mooi is vir jou!
Cornelius O - Jun 2021
Algehele gradering
Great vir ’n sakereis
Anna B - Apr 2021
Algehele gradering
Lekker rustig en skoon.
Alida D - Feb 2021
Algehele gradering
Gerieflik, skoon en prakties.
Gao K - Feb 2021
Algehele gradering
Nothing short of amazing!
Salome S - Okt 2021
Algehele gradering
Baie vriendelike ontvangs, skoon en pragtige plekkie.
Melvyn P - Des 2020
Algehele gradering
Quality accommodation!
Marlene V - Nov 2020
Algehele gradering
Comfortable and neat.
Louisa D - Sep 2020
Algehele gradering
Gerieflike slaapplek met als wat jy benodig. Goed geleë en maklik om te vind in Nelspruit.
Suné S - Sep 2020
Algehele gradering
Gerieflik.
Arina V - Sep 2020
Algehele gradering
Silwerskoon en pragtig!
Tiaan R - Aug 2020
Algehele gradering
Onbeskryflik.
Vinique Guesthouse se terugvoer
Beste Tiaan,
Baie dankie vir 5 sterre. Hoop ons sien julle binne-kort weer by Vinique Gastehuis.
Vriendelike groete,
Mariette Maree
Maggie S - Mei 2020
Algehele gradering
Pragtige plek. Beslis elke sent werd!
Marius L - Mei 2020
Algehele gradering
Baie netjies, skoon en goed toegerus. Baie goeie waarde vir geld. Ek sal definitief weer kom.
Drikie M - Mei 2020
Algehele gradering
Fantasties!
Karen D - Mei 2020
Algehele gradering
Fantasties.
Willie B - Aug 2020
Algehele gradering
Vriendelik, skoon en waarde vir geld.
Vinique Guesthouse se terugvoer
Beste Willie,
Baie dankie dat jy die tyd geneem het om vir ons 'n resensie te skryf en dat jy ons sal aanbeveel.
Vriendelike groete,
Mariette Maree
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Venn-weg 40, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang