Vinique Guesthouse
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Venn-weg 40, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
- Vanaf R780 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Vinique Guesthouse is in 'n stil buurt sowat 2 km van Mbombela (Nelspruit) se sentrale sakedistrik. Dit word deur die eienaars bestuur en is net 'n hanetreetjie vanaf die Krugerwildtuin en die pragtige Panoramaroete. Dit is ook net 'n paar honderd meter van Matumi Gholflandgoed en Mbombela (Nelspruit) se rolbalklub.
Al die kamers het hulle eie buite-ingange, TV's met Netflix en WiFi.
Gaste het toegang tot die gemeenskaplike sitarea, kombuis en vermaakarea. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, kombuisgeriewe, eetgerei, breekware, 'n mikrogolf, stoof en oond toegerus. Die gastehuis het ook 'n Plons swembad waarin gaste 'n bietjie kan afkoel.
Veilige parkeerplek is beskikbaar op die perseel wat deur hoë mure met elektriese omheining en 'n alarm en kringtelevisie beveilig is.
'n Engelse ontbyt is teen R90 gedurende die week beskikbaar. Naweke kan gaste die Wimpy besoek wat minder as 1 km van die gastehuis af is.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Mariette Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 94
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Venn-weg 40, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
- Gaste dink Vinique Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Mbombela (Nelspruit) Mpumalanga
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Venn-weg 40, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang