Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vinkel & Koljander

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Wilna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 3 resensies vir Vinkel & Koljander
Netheid
4.3/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
3.7/5
Waarde vir geld
4.3/5
Willmary C - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willmary C

Dit was 'n baie wonderlike ervaring. Kan nie wag om weer te gaan nie.

Ons het baie lekker gebly. Die huisie is so baie pragtig en lekker vir 'n naweek wegbreek saam met jou maat.

Eppie M - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eppie M

'n Volledige toegeruste, netjiese eenheid.

Hierdie was 'n netjiese en beste toegruste plek waarin ons oornag het tydens ons pas afgelope blommetoer. Hul oornagprys was ook billik en het baie goeie waarde vir geld gebied.

Rochelle F - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Rochelle F

Die kuier was aangenaam.

Die akkommodasie is redelik skoon en netjies en goed ingerig. Ek beveel eerder aan dat die akkommodasie veilige parkering voorsien aangesien daar geen hek of omheining voor aangebring was nie. Dit skep tog 'n mate van onveiligheid.

Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Malanstraat 11, Porterville, 6810, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA03d5d5d13275b9b2b2bffe1e58dfaec488104a9f1eb220091db8d89c57d0760ba7452c9e86ecd39244da43d2e80033176a2d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 11 Malan Street Porterville 6810 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.00835496147 18.99292124792

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang