Vinkel 5
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
David Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 346
Op LekkeSlaap 2 jaar
Opsomming van Resensie
Annalie C - Jul 2022
Algehele gradering
Awesome sea view, gerieflik na aan swemstrand, goed ingerig vir heerlik ontspan.
Vinkel 5 se terugvoer
Baie dankie vir julle terugvoer. Ons waardeer dit opreg.
Ons beoog altyd om so spoedig as moontelik al klagtes reg te stel.
Baie bly julle het lekker gekuier. En die awesome sea view geniet!
Sien julle sommer gou weer!
Tersia V - Feb 2022
Algehele gradering
Onplesierig.
Lees meerVinkel 5 se terugvoer
Thank you for your constructive criticism. We will definitely get these issues sorted out. I am pleased that we were able to move you to a unit that was up to standard and trust that you had an enjoyable holiday.
Peter S - Jul 2021
Algehele gradering
Comfy & great location.
Thobeka S - Feb 2021
Algehele gradering
Relaxing.
Elisma B - Jan 2020
Algehele gradering
Fantastiese eenheid met asemrowende uitsig. Alles was daar wat jy nodig het. Ons gaan beslis weer terug. Al negatiewe punt was die dakwaaiers. Dit draai maar het geen effek. Ons moes 'n waaier gaan koop vir bietjie koeligheid snags. Air con sal 'n aanwins wees. Verder was dit 'n great tyd!
Ignatius M - Feb 2019
Algehele gradering
Dit was wonderlik gewees en sal dit vir enige iemand aanbeveel.
Jolandie V - Sep 2019
Algehele gradering
Very disappointing to walk into a place like this knowing you have only 5 days to take a good break.
Lees meer
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Baie teleurstellend om by 'n plek soos hierdie in te stap met die wete dat jy slegs vyf dae het om 'n goeie blaaskans te neem.
Moenie toelaat dat die foto's van hierdie eenheid jou mislei nie. Die klerekaste is so walglik dat ek nie eers ons klere daarin wou sit nie. Die drein in die ingeboude hoofbadkamer was vrot. Die braai op die wonderlike patio het nie die regte koppeling nie. Ek is nie seker of dit doelbewus gedoen word nie. Die plek en lakens was ten minste skoon. Die verhuringsagent wat ons gehelp het, was buitengewoon onbeskof en het my laat voel asof ek gaan kroek en steel. Ek sal twee keer kyk voordat ek 'n ander plek met bedrieglike foto's bespreek.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Vinkel 5 se terugvoer
We apologize for the points you were not satisfied with, we will attend to them immediately. We have to charge a breakage deposit, unfortunately. We always do this, it is nothing personal. The "reducer" on the braai attachment must have gone in with the previous gas cylinder. This kind of thing can be sorted out the same day if the guest reports the problem to us at the time.
Thank you for the constructive criticism. It helps us to sort out any problems for the next guest.
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Queen Elizabeth-rylaan 2, Manaba Beach, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang