Vinkel 5
-
Kapasiteit: 6 persone
4 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Queen Elizabeth-rylaan 2, Manaba Beach, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
- Vanaf R720 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Vinkel 5 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Manaba Beach. Die kompleks is naby Manaba se getypoel en die Lucien-blouvlagstrand.
Let wel dat geen partytjies, geraas, harde musiek of ekstra gaste op die perseel toegelaat word nie.
Dié woonstel op die eerste verdieping bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Elke slaapkamer het 'n plafonwaaier. Die eerste badkamer het 'n stort en die tweede badkamer het ook 'n stort. Die oopplan-kombuis het 'n yskas, oond, stoof, ketel en 'n mikrogolfoond.
Die sitkamer langsaan het 'n TV. Die eenheid het 'n Open View-dekodeerder en gaste kan hul eie dekodeerders saambring (geen Explora-dekodeerders nie) indien hulle DStv verkies. Die leefarea bied toegang tot 'n groot balkon met gasbraaigeriewe en lieflike see-uitsigte.
Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad, braai-areas en veilige kelderparkeerplek. Dis 4 km vanaf Hibiscus Mall en restaurante en naby ander geriewe in die omgewing.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
David Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 374
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Queen Elizabeth-rylaan 2, Manaba Beach, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Vinkel 5 het ’n baie goeie ligging
-
Kapasiteit: 6 persone
4 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Queen Elizabeth-rylaan 2, Manaba Beach, Margate, 4276, KwaZulu-Natal