Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vinkie

Resensies

3.6/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Goed

Netheid
3.9
Ligging
3.3
Waarde vir geld
3.7
Diens
3.9
Veiligheid
3.4
Anton V
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jul 2023

Heerlik. Baie goed geleë en die kaggel is 'n wenner in die winter, veral wanneer dit reen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petrus M
Kort verblyf Gesin met tieners
3.0
Feb 2023

Was baie lekker. Tydjie was net kort. Baie lekker plek. Almal is vriendelik. Groot ontwikkelinge gaan die dorpie groot skade aandoen, alhoewel werk skaars is moet die owerhede probeer om dit so min as moontlik te doen.

Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Sanet
Vinkie
Hello Petrus, baie dankie vir die resensie en terugvoering. Bly julle het lekker gebly by Vinkie. Ons hoop om julle gou weer te sien.

Johann D
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2021

Baie lekker. Die braai moet reggemaak word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sanet
Vinkie
Hi Johann, Dankie vir die terugvoering, ons hoop julle het lekker gebly en dat jul weer eendag sal terugkeer na Paternoster. Ons sal beslis aandag gee aan die braai.

Yolande C
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Aug 2021

Good view of the beachfront, luckily not so busy and fireplace kept us nice and cosy during cold, chilly nights. Our stay was marvelous although during the winter season. Vinkie has all the facilities a small family would need and accommodated our little Maltese dog. Fireplace kept the lounge and kitchen area warm and cosy for us to enjoy quality time together.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Mm V
Lang verblyf Gesin met tieners
3.4
Des 2021

Raserig. Vreeslike rumoer, vloekery en musiek deur plaaslike mense by opelug mark dwarsdeur Kersgety. Rumoer elke aand tot laat aangehou, met bottels wat gebreek is en plaaslike groter kinders wat met drank rondgeloop en vloek het op klippe voor vinkie. Kastrolle en bakke in swak toestand. Geen WiFi. Buite-braai in swak toestand, twee bakstene voor uitgebreek.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0
Sanet
Vinkie
Hi Marietjie en Paul Baie dankie vir die terugvoering, die Mark voor Die Kom se eenhede is rasering inderdaard en ons het ongelukkig geen beheer hieroor as om Wetstoepassers te skakel indien so 'n probleem opduik. Ons neem kennis van die kastrolle en bakke en sal opneem met die huiseienaar om te vervang. Ons hoop egter dat ons jul weer kan terugverwelkom in die nabye toekoms onder beter omstandighede.

Lesinda G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.0
Nov 2021

Basiese, maar gemaklike verblyf. Die huisie was heel oulik en die kamers en badkamers gemaklik genoeg. 'n Spieël in die hoofslaapkamer sou gehelp het. Die bed was bietjie ongemaklik hard. Die kombuis was goed toegerus en die kaggel lekker vir die koel aande. Dit lek ongelukkig water wanneer dit reën. Omdat dit naby aan die hoofstrand en die badkamers daarvan geleë is (wat nie op die foto's gewys word nie en nogal 'n seer oog is), is dit baie besig rondom die huis en dit raas meeste van die dag rondom die huis tot laatmiddag, veral van die permanente inwoners van die dorp en die mense wat die badkamers gebruik. Die bure was baie raserig en het hul glad nie gesteur aan die versoeke van die sekuriteit om hul musiek af te sit 11 uur in die nag nie. Dit ook ten spyte van kennisgewings dat geen geraas of harde musiek gespeel mag word nie.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0
Sanet
Vinkie
Thanks for your feedback, Die Kom where Vinkie is situated can be very challenging in terms of noise levels etc. We are happy to hear that you enjoyed your stay although the issues mentioned in your review. We hope that we can welcome you as our guests again in the near future.

Luschka M
Kort verblyf Gesin met tieners
2.6
Apr 2021

House was clean, cooking equipment not the best quality, we had to place bricks in the braai to balance the grid. Not the best location, we were a little disappointed and did not feel very secure. It was in the first row of houses behind the "harbour", which seemed very popular amongst the younger generation with loud music playing from their cars in the evening and the bass vibrating our table.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
3.0
Sanet
Vinkie
Hi Luschka, Thanks for your feedback. We are so sorry to hear about the experience you had with the noise levels etc. Booking a house in Die Kom can be very challenging especially with the locals hanging out at the Market, we however have no control over this but do report it to the Neighbourhood watch and policy if we get complains. We hope we can welcome you back into lovely Paternoster one day under better circumstances.

Hannelie P
Kort verblyf Saam met vriende
2.4
Des 2020

Ons het baie onveilig gevoel tussen al die bedelaars en kreefverkopers om die huisie. Die buurtwagmanne het patrolleer, so veel hul kan, maar steeds is dit onveilig. Daar was aaneen iemand by die hekkie of 'n venster wat ons privaatheid geskend het. Ek sou meer slaaibakke en 'n lang spieël in die woning verwelkom het. Dit was baie skoon.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
3.0

Hannes S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2019

Amazing Weskus-verblyf, met 'n vuurtjie en wyn om die sonsondergang te geniet. Baie goed versorgde eenheid met al die geriewe wat mens nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Sanet
Vinkie
Hi Hannes, So bly om te hoor julle het Vinkie geniet, hoop ons sien julle sommer gou weer.

Russel C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.4
Jun 2018

Good, but too much interference from vendors. Vinkie is very nice accommodation but I was put off by the crayfish vendors who were extremely demanding, to the point that my wife felt quite nervous. That was not very relaxing. A television in the bedroom would be an idea.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
1.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Sanet Geverifieer

Eiendomme 62

Resensies 827

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R2 400
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R2 400
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seeduikerstraat, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7e8d51e8be221d0585253b953c30b23ce27ecc011a094ca997a185e6f36cd93bb540440674d3b7943ec7530079a264864b36?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag (plek vir 4) 14 5 1 4 Seeduiker Street Paternoster 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -32.808741666667 17.890205555556

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang