Vino Apartment
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Papegaaistraat 13, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Vanaf R2 300 per nag, vir 4 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Vino Apartment is 'n lieflike tweeslaapkamerwoonstel wat in die middel van Stellenbosch geleë is, met gratis, vinnige WiFi.
Ideaal vir 4 mense, die lugversorgde kamers is ingerig met 2 enkelbeddens en elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Gerieflikheidshalwe word linne en handdoeke voorsien. Daar is uitstekende sekuriteit en veilige onderdakparkeerplek.
Die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n stoof en oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas-vrieskas asook 'n wasmasjien. Die knus sitkamer is toegerus met 'n TV met DStv Bouquet. Die woonstel het ook 'n elektroniese kluis.
Die woonstelkompleks het 'n swembadarea wat gaste welkom is om te gebruik. Parkeerplek is beskikbaar in 'n veilige kelder, wat met afstandbeheer toeganklik is. Die woonstel kan ook versien word met vooraf reëling. Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Vino is binne 300 m vanaf die bekende Dorpstraat en die Toeristeinligtingsentrum geleë vir inligting oor doendinge en besienswaardighede in die omgewing, wat bestaan uit 'n wye verskeidenheid wynlandgoedere en kelders, bergfietsroetes, staptogte, Eagle Encounters of Segway-sweeftoere by Spier, Mooiberg Plaasstalletjie waar gaste ook aarbeie kan pluk, The Giraffe House en vele meer.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Nagportier
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Cila Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 7
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Papegaaistraat 13, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Gaste dink Vino Apartment het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Stellenbosch Sentraal Stellenbosch Boland Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Papegaaistraat 13, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang