Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vintage on Main

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 78 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Monniek F
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2024

5 ster gastehuis. Vandat ons ingeboek het, was al 5 ster. Lieflike gasvrou. Dit het soos huis gevoel. Defnitief 5 ster. Kan Vintage on Main definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lanette
Vintage on Main
Hallo Monniek Baie dankie vir jou mooi beskrywing van ons plek. Ek wil graag hê my gaste moet ons plek as "huis" ervaar. Groete Lanette

Sarah B
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Bevredigend. Skoon. Mens speel lekker so: lekker. Die woord 'lekker' beteken dat 'n dier of 'n hond jou baie keer gelek het. Swak taalgebruik is nie professioneel nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lanette
Vintage on Main
Hallo Sarah Die woord "lekker" in Afrikaans word beskryf as heerlik of genotvol. Baie dankie vir jou 5 ster resensie, dit word waardeer. Groete Lanette

Lourien L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Goeie waarde vir geld. Ek het in die afgelope paar jaar al twee keer by Vintage on Main gebly en het elke keer 'n goeie ervaring gehad. 'n Paar positiewe punte: * Die gastehuis is in 'n stil, veilige buurt geleë. * Kamers is ruim en gemaklik. * Toegang tot 'n kombuis met baie opsies vir warm drankies - koffies, tee, warm sjokolade, Milo. * Goeie diens van Lanette. Sy sorg mooi vir haar gaste. * Ons kamer het lugreëling gehad, maar dit is dalk nie die geval vir al die kamers nie. * Die eiendom (tuin en kamers) lyk baie mooi. Negatiewe punte: * Geen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lanette
Vintage on Main
Hallo Lourien Baie dankie dat jy weer ons gastehuis gebruik het. Dit is vir ons verblydend om te weet gaste kom terug omdat hulle die verblyf geniet en bevredigend vind. Groete

Lenice P
1 nag
5.0
Sep 2024

Oorslaap vir 'n troue. Baie oulike mense met 'n baie oulike gastehuis, sal vir seker weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lanette
Vintage on Main
Baie dankie vir jou 5* resensie. Hoop om jou weer te sien. Groete

Suria H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Fantasties. Was baie lekker en vriendelike gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lanette
Vintage on Main
Hallo Suria, baie dankie vir jou resensie. Hoop ons sien jou weer volgende jaar! Groete Lanette

De_wet V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Vyfster verblyf en diens. Sommer net baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lanette
Vintage on Main
Hallo De Wet, baie dankie vir jou terugvoer. Dis altyd lekker om te hoor as my gaste lekker gebly het. Dit moet voel na huis! Groete, Lanette

Johan J
1 nag
5.0
Mrt 2024

Ek het oorgebly om 'n wedloop te hardloop. Het sommer begin toe gestap. Skoon, netjies, veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lanette
Vintage on Main
Baie dankie, Johan, bly jy het jou verblyf gerieflik gevind. Sien jou weer! Groete Lanette

Liezel H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Hartlike verblyf. Lanette het ons hartlik ontvang. Die plek is pragtig, ruim en skoon. Die lakens was heerlik vars. Ons het so lekker oorgeslaap. Die kamers is goed toegerus met allerlei toebehore. Ons beveel die verblyf by Vintage on Main van harte aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lanette
Vintage on Main
Hallo Liezel Baie dankie vir die mooi resensie, dit word opreg waardeer. Sterkte met jou herstel. Groete Lanette

Rousille C
1 nag
5.0
Jan 2024

Waarde vir geld. Skoon, mooi, veilig en heerlike koffiestasies in elke kamer. Baie lekker gebly en geslaap. Skoon, mooi en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lanette
Vintage on Main
Hallo Rousille, Baie dankie vir jou mooi resensie. Dit is goed om te weet my gaste voel veilig en het lekker gebly. Groete, Lanette

Louise V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2024

Gesellig, aandag aan detail. Ons het heerlik gebly. Dit was duidelik dat die gasvrou baie ingestel is op die behoeftes van gaste. Daar is 'n gesellige, goed-toegeruste kombuis vir gebruik van gaste. Die tuin is 'n lushof en ons kon daar ontspan na 'n lang dag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Lanette
Vintage on Main
Dankie vir jou goeie terugvoer, altyd goed om te hoor my gaste het hul verblyf geniet. Groete Lanette

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Lanette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 78

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 205, Waterkloof, Pretoria, 1081, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZhNDllNzBiLThiYzQtNGMzMS04NzY5LWM4OTg3YTFiMjNiMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 78 5 1 5 205 Main Street Waterkloof 1081 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.776893 28.231126

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang