Vintage on Main
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Lanette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 77
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Sarah B - Sep 2024
Algehele gradering
Bevredigend. Skoon.
Vintage on Main se terugvoer
Hallo Sarah
Die woord "lekker" in Afrikaans word beskryf as heerlik of genotvol.
Baie dankie vir jou 5 ster resensie, dit word waardeer.
Groete
Lanette
Lourien L - Sep 2024
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Lees meerVintage on Main se terugvoer
Hallo Lourien
Baie dankie dat jy weer ons gastehuis gebruik het.
Dit is vir ons verblydend om te weet gaste kom terug omdat hulle die verblyf geniet en bevredigend vind.
Groete
Lenice P - Sep 2024
Algehele gradering
Oorslaap vir 'n troue.
Vintage on Main se terugvoer
Baie dankie vir jou 5* resensie. Hoop om jou weer te sien.
Groete
Suria H - Mrt 2024
Algehele gradering
Fantasties.
Vintage on Main se terugvoer
Hallo Suria, baie dankie vir jou resensie. Hoop ons sien jou weer volgende jaar!
Groete
Lanette
De_wet V - Mrt 2024
Algehele gradering
Vyfster verblyf en diens.
Vintage on Main se terugvoer
Hallo De Wet, baie dankie vir jou terugvoer. Dis altyd lekker om te hoor as my gaste lekker gebly het. Dit moet voel na huis! Groete, Lanette
Johan J - Mrt 2024
Algehele gradering
Ek het oorgebly om 'n wedloop te hardloop. Het sommer begin toe gestap.
Vintage on Main se terugvoer
Baie dankie, Johan, bly jy het jou verblyf gerieflik gevind. Sien jou weer!
Groete
Lanette
Liezel H - Jan 2024
Algehele gradering
Hartlike verblyf.
Vintage on Main se terugvoer
Hallo Liezel
Baie dankie vir die mooi resensie, dit word opreg waardeer. Sterkte met jou herstel.
Groete
Lanette
Rousille C - Jan 2024
Algehele gradering
Waarde vir geld. Skoon, mooi, veilig en heerlike koffiestasies in elke kamer.
Vintage on Main se terugvoer
Hallo Rousille,
Baie dankie vir jou mooi resensie. Dit is goed om te weet my gaste voel veilig en het lekker gebly.
Groete,
Lanette
Louise V - Okt 2024
Algehele gradering
Gesellig, aandag aan detail.
Vintage on Main se terugvoer
Dankie vir jou goeie terugvoer, altyd goed om te hoor my gaste het hul verblyf geniet.
Groete
Lanette
Marizel P - Des 2023
Algehele gradering
Pragtig, skoon, netjies, rustig.
Vintage on Main se terugvoer
Hallo Marizel
Baie dankie vir jou resensie, julle is ook aangename gaste om te huisves. Dankie dat julle die huis ook 'spotless'
gelos het vir ons, dit word opreg waardeer.
Groete
Lanette
Mattheus L - Des 2023
Algehele gradering
Gerieflik en baie mooi.
Vintage on Main se terugvoer
Baie dankie vir jou puik 5* resensie. Ons waardeer dit opreg!
Paula W - Okt 2023
Algehele gradering
Salig in die Jakaranda stad.
Vintage on Main se terugvoer
Hallo Paula, baie dankie vir so n puik resensie. Die Jakarandas is so mooi die tyd van die jaar. Groete
Vintage on Main span
Diane M - Sep 2023
Algehele gradering
Just needed a place to sleep as we attended the Grootjol festival and we do not live in the area.
Vintage on Main se terugvoer
Hallo Diane
Thank you for your 5* review, it is much appreciated.
Regards
Lanette
Mariska L - Sep 2023
Algehele gradering
Heerlik gebly.
Vintage on Main se terugvoer
Hallo Mariska
Baie dankie vir n 5/5. Ons span waardeer dit op reg. Hoop om julle weer in die toekoms te kan akkommodeer.
Groete
Lanette
Frank A - Mei 2023
Algehele gradering
Very comfortable, clean, quiet.
Vintage on Main se terugvoer
Thank you Frank, glad you enjoyed your stay with us.
Regards
Lanette
Michele V - Apr 2023
Algehele gradering
Baie indrukwekkend.
Vintage on Main se terugvoer
Hallo Michele
Baie dankie Vir jou resensie, Ek is bly jy was tevrede. Hoop om jou gou weer hier by ons te verwelkom
Groete
Lanette
Marina N - Apr 2023
Algehele gradering
Baie baie lekker gebly.
Vintage on Main se terugvoer
Hallo Marina
Baie dankie vir jou terugvoer. Dit is altyd goed om te weet gaste het lekker gebly. Dit is ons missie om ons gaste tuis te laat voel.
Groete
Lanette
Engela F - Apr 2023
Algehele gradering
Bitter lekker gebly.
Vintage on Main se terugvoer
Hallo Engela
Baie dankie vir jou mooi resensie, Ek waardeer dit opreg. Groete
Annedi W - Mrt 2023
Algehele gradering
Vintage on Main was soos 'n geskenk uit die hemel - soveel meer gebied as wat ons verwag het.
Lees meerVintage on Main se terugvoer
Hallo Annedie
Baie dankie vir so 'n mooi boodskap en resensie, dit word opreg waardeer. Hoop om julle volgende jaar weer te sien.
Herman K - Mrt 2023
Algehele gradering
Vintage is 'n akkurate opsomming van wat om te verwag in terme van jou verblyf!
Vintage on Main se terugvoer
Middag Herman
Baie dankie jy maak my dag. Dit is vir my en personeel belangrik om te weet ons gaste voel welkom en Bby lekker. Hoop om jul weer te sien.
Groete
Lanette
Andra B - Jan 2023
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Vintage on Main se terugvoer
Hallo Andra
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer en ek sien uit dat julle weer kom bly by ons.
Groete
Lanette
Marizel P - Jan 2023
Algehele gradering
Oulike plek in 'n baie goeie area.
Vintage on Main se terugvoer
Hallo Marizel
Baie dankie vir jou puik resensie. Ek is dankbaar dat julle veilig gevoel het asook die plek netjies en skoon gevind het. Ek dra dit ook so oor aan my werkers. Hoop om Jul weer te sien.
Lanette
Wilna K - Apr 2023
Algehele gradering
Skoon, netjies, vriendelik.
Vintage on Main se terugvoer
Hallo Wilma
Baie dankie vir jou resensie. Dit was lekker om jou vir 5 dae by ons te kon akkommodeer. Jy is baie aangenaam en vriendelik.
Kom kuier asb jy is nou om die draai van ons.
Groete
Lanette
Manda R - Jan 2023
Algehele gradering
Geen persoonlike ontvangs, geen lugversorging of TV.
Vintage on Main se terugvoer
Hello Manda
Dankie vir jou terugvoering.
Soos ek verduidelik het kon ek julle nie persoonlik ontvang nie.
Dis hoekom die prosedure in plek is dat gaste maklik die sleutels kan kry. Ek het vir jou vroegtydig n epos gestuur sowel n paar keer vooraf probeer skakel om jou te laat weet dat ek nie daar gaan wees nie. My profiel dui aan dat daar in sekere kamers nie lugreelings is nie, maar wel waaiers. Ek vra onverskoning indien dit julle verblyf by ons bederf het.
Groete,
Lanette
Ingrid J - Jul 2022
Algehele gradering
Very pleasant and efficient.
Vintage on Main se terugvoer
Hi Ingrid,
Thank you so much for your great review and I am glad that you had a pleasant stay.
Regards,
Lanette
Stephan B - Jun 2022
Algehele gradering
Bekostigbaar maar steeds puik.
Vintage on Main se terugvoer
Goeiemiddag Stephan
Baie dankie vir die puik resensie. Ek waardeer dit opreg.
Groete
Lanette
Marizel P - Mei 2022
Algehele gradering
Pragtige plek.
Vintage on Main se terugvoer
Beste Marizel
Baie dankie vir jou puik 5-uit-5 resensie. Dit is goed om te weet ons gaste bly lekker en vind als in orde.
Hoop om jul weer te sien.
Groete, Lanette.
Marthinus D - Mrt 2022
Algehele gradering
Die ligging was perfek vir ons doeleindes, ek het veilig gevoel die een aand alleen en die gasvrou was baie besorg oor ons welstand.
Vintage on Main se terugvoer
Baie dankie vir die kompliment oor ons huis, en mooi resensie. Ons streef daarna dat almal lekker bly, veilig en gemaklik voel. Dit moet soos huis wees.
Groete
Lanette
Hester V - Jan 2022
Algehele gradering
Baie netjies, keurig gemeubileerd, pragtig!
Vintage on Main se terugvoer
Beste Heater, baie dankie vir jou puik resensie dit word opreg waardeer.
Marina V - Sep 2022
Algehele gradering
Ons het heerlik gebly: mooi, gerieflik, ruim, veilig, goed versorg.
Vintage on Main se terugvoer
Hallo Marina
Baie dankie vir jou positiewe en puik resensie. Dankie dat julle die krag situasie aanvaar het.
Ons is in die proses om oor te gaan na solar. Hopelik as julle weer kom kuier by Vintage on Main, sal daar 24/7 krag wees.
Groete
Lanette
Anna-marie M - Sep 2022
Algehele gradering
Gerieflike blyplek naby groot winkelsentrums.
Vintage on Main se terugvoer
Hallo Anne-marie
Baie dankie vir jou resensie, ek waardeer dit. Dit is goed om te weet julle het veilig gevoel en gerieflik gebly.
Groete
Lanette
Hanlie B - Jul 2022
Algehele gradering
Bo-verwagting goeie waarde vir geld.
Tania Z - Apr 2022
Algehele gradering
Veilig en perfek geleë met 'n baie rustige atmosfeer.
Vintage on Main se terugvoer
Baie dankie vir jou resensie, dit word opreg waardeer. Hoop om jul weer te sien.
Markus M - Jul 2022
Algehele gradering
Plek is rustig.
Vintage on Main se terugvoer
Hallo Markus,
Dankie vir jou voorstel.
Ons het die gasstoof in huis om kos te maak. Van die ligte in kombuis en kamers is vervang met herlaaide gloeilampe.
Jammer as dit nogsteeds vir jou ongerieflik was.
Ons profiel dui aan dat daar nie n kragopwekker op die perseel is nie.
Groete
Lanette
Mieke L - Des 2021
Algehele gradering
Cosy, beautiful and comfortable.
Vintage on Main se terugvoer
Hello Mieke,
Thank you for your lovely review, I am glad that you could enjoy our beautiful garden with coffee and rusks.
Regards, Lanette.
Kobus L - Des 2021
Algehele gradering
Personeel was vriendelik en behulpsaam. Baie mooi ingerig. Ideaal geleë naby hospitale.
Vintage on Main se terugvoer
Baie dankie vir jou goeie terugvoer, dit word opreg waardeer.
Mariette C - Nov 2021
Algehele gradering
Pragtige plek met uitstekende diens. Sal enigeen aanbeveel om daar te bly.
Vintage on Main se terugvoer
Goeiemiddag Mariette
Baie dankie vir jou puik resensie, dit word opreg waardeer.
Groete
Lanette
Charmaine N - Okt 2021
Algehele gradering
Rustig en heerlik.
Vintage on Main se terugvoer
Hallo Charmaine
Baie dankie vir jou positiewe resensie, julle was ook baie gawe en maklike gaste.
Hoop om julle weer hier by ons te ontvang.
Groete
Lanette
Michelle W - Sep 2021
Algehele gradering
Vintage on Main surpassed our expectations.
Vintage on Main se terugvoer
Hi Michelle
Thank you for your awesome review, it is much a appreciated.
You were also very relaxed quests to host.
Kind regards,
Lanette
Tremayne M - Mrt 2021
Algehele gradering
Good.
Vintage on Main se terugvoer
Thank you for the great response, much appreciated.
Regards
Lanette
Karina V - Okt 2021
Algehele gradering
Homely and safe.
Vintage on Main se terugvoer
Good afternoon Karina
Thank you for your review, you were a pleasure to accommodate for a month.
No complaints from you at all, just a very happy and pleasant guest.
It is good to know that you felt safe and at home.
Kind regards
Lanette
Mark O - Mei 2021
Algehele gradering
I must say that the owner is one in a million. She kept us informed and it was such a pleasure dealing with her.
Lees meerVintage on Main se terugvoer
Hallo Mark
Thank you so much for understanding and for this awesome review. It is much appreciated.
Hope to accommodate you in the near future.
Kind Regards
Lanette
Susan S - Feb 2020
Algehele gradering
Gerieflik, stylvol en vriendelike ontvangs.
Vintage on Main se terugvoer
Goeiemiddag Susan,
Baie dankie vir jou goeie terugvoer, altyd goed om te weet ons plekkie is gerieflik en personeel is vriendelik.
Groete,
Lanette
Stephanie M - Mrt 2020
Algehele gradering
Gemaklik.
Vintage on Main se terugvoer
Goeiemiddag Anika,
Dankie vir jou goeie resensie, word opreg waardeer.
Groete,
Lanette
Gert V - Des 2019
Algehele gradering
Skoon, netjies en mooi.
Vintage on Main se terugvoer
Goeiemiddag Gert,
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer, waardeer.
Groete,
Lanette
Lorna C - Des 2019
Algehele gradering
Baie goed geleë. Baie netjies.
Vintage on Main se terugvoer
Goeiemore Lorna
Baie dankie vir jou puik resensie, ek waardeer dit baie.
Groete
Lanette
Gerhard C - Nov 2019
Algehele gradering
Waarde vir geld, goed geleë, netjies en sal dit definitief aanbeveel.
Vintage on Main se terugvoer
Goeiemore Gerhard
Baie dankie vir jou goeie resensie, ons waardeer dit opreg.
Groete
Lanette
Miemie B - Sep 2019
Algehele gradering
Voel soos jou eie huis.
Vintage on Main se terugvoer
Goeiemiddag Miemie
Baie dankie vir jou terugvoer ek is bly julle het tuis gevoel.
Groete
Lanette
Carmen S - Aug 2019
Algehele gradering
The stay was awesome.
Vintage on Main se terugvoer
Good morning Carmen,
Thank you for your positive feedback, our pleasure to assist after hours.
Regards,
Lanette
David W - Aug 2019
Algehele gradering
Comfortable and good value for money.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Gerieflik en goeie waarde vir geld.
Ons het baie lekker by Vintage on Main gebly. Goeie waarde vir geld en dit het aan ons verwagtinge voldoen.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Vintage on Main se terugvoer
Thank you, David, for your positive feedback.
Regards
Lanette
Magda P - Jul 2019
Algehele gradering
Dit is beslis soos die naam sê, Vintage on Main.
Vintage on Main se terugvoer
Goeiemore Magda,
Baie dankie vir jou positiewe terugvoering. Dit word opreg waardeer. Sien uit daarna om julle weer te ontvang.
Groete
Lanette
Michael B - Apr 2019
Algehele gradering
The venue was clean, well arranged and secure parking was provided.
Vintage on Main se terugvoer
Good day Michael,
Thank you for your positive feedback.
Regards,
Vintage on Main team
Marius J - Jan 2019
Algehele gradering
Good.
Vintage on Main se terugvoer
Thank you for your review.
Regards,
Lanette
Chris W - Sep 2019
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Vintage on Main se terugvoer
Goeiemiddag Chris,
Ek is bly julle het lekker gebly, laat ons weet waar ons diens kan verbeter.
Groete,
Lanette
Antoinetta V - Feb 2019
Algehele gradering
Goeie waarde.
Vintage on Main se terugvoer
Baie dankie vir jou goeie terugvoer, word waardeer.
Groete,
Lanette
Ida R - Jan 2019
Algehele gradering
Absolute nagmerrie en plek lyk glad nie soos op die internet nie.
Lees meerVintage on Main se terugvoer
Ons was meer as gemoedkomend en het ons uiterste bes gedoen om julle verblyf so geireflik as moontlik te maak.
Pretoria beleef 'n erge hittegolf. Ons profiel dui aan geen lugversorging.
Die woonstel is privaat en is nie deel van die gastehuis opset nie.
Onderhoud word gedoen soos nodig en oor Kerstyd staak alle onderhoud.
Ons profiel dui die ligging aan en nabygeleë aantreklikhede.
Ons profiel dui aan dat ons oor naweke funksies hou, anders besigheid.
Ons plek is honde-vriendelik, hulle het die hele agterste tuin om in rond te hardloop. Die honde word net nie in die gastehuis toegelaat nie, aangesien nie alle gaste van troeteldiere hou nie.
Lanette
Verona L - Okt 2018
Algehele gradering
Baie lekker en gerieflik.
Vintage on Main se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoering
Groete
Lanette
Jeannine S - Jul 2018
Algehele gradering
Skoon en netjies, gasvrou ons laat tuis voel.
Vintage on Main se terugvoer
Baie dankie
Magda U - Apr 2018
Algehele gradering
Baie netjies en skoon.
Yolande V - Feb 2018
Algehele gradering
Huis weg van die huis.
Vintage on Main se terugvoer
Baie dankie vir u terugvoer.
David W - Jan 2018
Algehele gradering
The accommodation was well situated, clean, neat and easy to find resulting in a very comfortable stay.
Thembi M - Sep 2018
Algehele gradering
Beautiful, and very scenic.
Vintage on Main se terugvoer
Thank you, glad you had a good stay.
Regards,
Lanette
Magda B - Apr 2018
Algehele gradering
Rustig en veilige verblyf.
Vintage on Main se terugvoer
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer.
Groete,
Lanette
Sean B - Sep 2017
Algehele gradering
Dit was gerieflik, veilig en privaat.
Lees meerVintage on Main se terugvoer
Baie dankie ons sien uit daarma om u in die toekoms te verwelkom.
Anonieme gas - Aug 2017
Algehele gradering
Elmien G - Aug 2017
Algehele gradering
Good value for money!
Vintage on Main se terugvoer
Thank you for your feedback.
Johan D - Apr 2017
Algehele gradering
Baie gerieflik en mooi. Waarde vir geld.
Vintage on Main se terugvoer
Baie dankie vir u terugvoer.
Drinette W - Apr 2017
Algehele gradering
Ideaal en bekostigbaar vir 'n vinnige oornagplekkie.
Vintage on Main se terugvoer
Baie dankie vir u terugvoer.
Riana D - Okt 2017
Algehele gradering
Definitief waarde vir geld vir die omgewing. Pragtige, skoon kamer en mooiste vintage huis en tuin!
Vintage on Main se terugvoer
Baie dankie Riana
Simone F - Mrt 2017
Algehele gradering
Very nice and tranquil, beautiful area, will do it again.
Vintage on Main se terugvoer
Baie dankie Simone vir jou waardevolle terugvoer, hoop om julle gou weer te sien, groete.
Suzette V - Sep 2017
Algehele gradering
Dit bied presies wat ons verlang het.
Lees meerVintage on Main se terugvoer
Beste Suzette,
Dankie vir jou terugvoer. Alles wat jy noem wat nie ingesluit is nie, word so aangedui op ons profiel. Ons tariewe is ook van die beste vir ons ligging.
Angelique V - Nov 2017
Algehele gradering
Mooi, gemaklik en baie rustig.
Vintage on Main se terugvoer
Baie dankie Angelique!
Hester T - Sep 2017
Algehele gradering
Alles was op standaard.
Vintage on Main se terugvoer
Beste Hester,
Dankie vir jou terugvoer. Daar is 'n kas vol handdoeke en ons sou met graagte vir jou nog gee. Ons probeer altyd ons gaste gemaklik maak, jammer daaroor!
Pieter S - Feb 2017
Algehele gradering
Lekke geslaap by Vintage on Main.
Vintage on Main se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer, groete.
David M - Okt 2017
Algehele gradering
Goed geleë en baie gerieflik!
Vintage on Main se terugvoer
Beste David,
Baie dankie vir jou resensie, daar is `n groot area met banke, ons lys wel in ons profiel dat daar nie `n TV is nie.
Carin P - Mei 2017
Algehele gradering
Baie lekker plek, die ander gaste glad nie mense om hul in ag geneem nie.. Bed was vreeslik hard.
Vintage on Main se terugvoer
Beste Carin,
Baie dankie vir die terugvoer.
Die beddens is in Januarie 2017 aangekoop by The Bed Shop toe ons oopgemaak het, dus nog onder waarborg. Ek sal wel ondersoek instel, dankie.
Oor ander gaste was raas is ek regtig jammer, ons het orals in die huis kennisgewings op wat vra dat mense nie moet geraas maak tussen 10pm en 8am nie. Ons vra ook dat gaste ons moet kontak indien hulle ongelukkig is oor enigiets tydens hul verblyf. Ons nommers word verskaf in die kombuis en in die gaste kamers.
ADT is ons diensteverskaffer vir sekuriteit. Elke gas kry 'n afstandbeheerder met 'n paniekknoppie, wat hulle enige tyd kan gebruik indien hulle onveilig voel. Die beams buite word ook aangeskakel vir addissionele veiligheid. Soms as die wind baie waai, gaan die alarm vals af. Ek vermoed dit is wat Saterdagaand gebeur het.
Groete,
Vintage on Main.
Anonieme gas - Des 2017
Algehele gradering
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 7 mense
- Geen kinders onder 5
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofstraat 205, Waterkloof, Pretoria, 1081, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang