Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vintage on Main

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 205, Waterkloof, Pretoria, 1081, Gauteng
  • Vanaf R600 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Vintage on Main is in Waterkloof, Pretoria, geleë en bied gehalteverblyf.

Dit is 'n ou huis wat opgeknap is, daar is 3 kamers in die huis, elk met sy eie badkamer. Daar is ook 'n kothuis op die perseel agter die huis.

Elke gastekamer het slaapplek vir 2 en die driepersoonskamer het slaapplek vir 3 gaste. 'n Wasmasjien is beskikbaar.

Die verblyf beskik ook oor 'n swembad, 'n groot tuin en braaigeriewe. Waaiers en verwarmers is beskikbaar. Lugversorging is slegs beskikbaar in die kothuis, koningingrootte- en driedubbelkamers.

Daar is oop parkeerplek op die perseel. Die huis is veilig met elektriese heinings en 24-uur gewapende reaksie. Die verblyf is stapafstand vanaf die Brooklyn Mall en die Gautrein-bushalte is naby die huis.

Life Groenkloof Hospitaal, SAID, Universiteit van Pretoria, UNISA, Harlequins Club Pretoria, Austin Roberts Bird Sanctuary, Pretoria Buiteklub, Brooklyn Chirurgiese Sentrum en Loftus Versfeld Stadion is 1,8 km vanaf die eenheid. Menlyn Maine Central Square is 2,8 km vanaf die eenheid.

Op Saterdae word teepartytjies gedurende besigheidsure in die tuin aangebied.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 78 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Monniek F
Gesin met tieners
5.0
5 ster gastehuis. Vandat ons ingeboek het, was al 5 ster. Lieflike gasvrou. Dit het soos huis gevoel. Defnitief 5 ster. Kan Vintage on Main definitief...
Sien meer
Okt 2024
Sarah B
5.0
Bevredigend. Skoon. Mens speel lekker so: lekker. Die woord 'lekker' beteken dat 'n dier of 'n hond jou baie keer gelek het. Swak taalgebruik is nie p...
Sien meer
Sep 2024
Lourien L
Saam met lewensmaat
5.0
Goeie waarde vir geld. Ek het in die afgelope paar jaar al twee keer by Vintage on Main gebly en het elke keer 'n goeie ervaring gehad. 'n Paar positi...
Sien meer
Sep 2024
Lenice P
5.0
Oorslaap vir 'n troue. Baie oulike mense met 'n baie oulike gastehuis, sal vir seker weer daar bly.
Sep 2024
Suria H
Gesin met tieners
5.0
Fantasties. Was baie lekker en vriendelike gasvrou.
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Lanette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 78

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Hoofstraat 205, Waterkloof, Pretoria, 1081, Gauteng
  • Gaste dink Vintage on Main het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 205, Waterkloof, Pretoria, 1081, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZhNDllNzBiLThiYzQtNGMzMS04NzY5LWM4OTg3YTFiMjNiMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 78 5 1 5 205 Main Street Waterkloof 1081 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.776893 28.231126

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang