Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Violet

Selfsorg

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
3.8
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.8
Veiligheid
4.4
Sybel B
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2023

Baie oulike plekkie. Baie oulike plekkie en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cindy
Violet
Thank you for your review, Sybel. We would love to have you again.

Jennifer A
Kort verblyf
5.0
Apr 2023

Met alle eerlikheid kan huis violet aanbeveel, netjies! Alles wat jy nodig het, definitief sal ek weer soontoe gaan en lekker rustige area. Dis 'n lekker rustige omgewing dit het aan al my behoeftes voldoen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cindy
Violet
Baie dankie Jennifer. Ons waardeer dit

Lavansa D
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Mei 2023

Very nice, everything in house, just the swimming place is a little bit far, but very satisfied. Few things, but I informed the owner already.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joseph J
Kort verblyf
4.0
Jul 2023

Dit was ongelooflik lekker. Ligging: Gansbaai is 'n wonderlike ligging vir 'n naweekwegbreek, met wonderlike strande en 'n veilige omgewing. Dit is gerieflik vir gaste om binne stapafstand van winkels te wees. Die skoon huis het bygedra tot 'n gerieflike en aangename verblyf. Veiligheid is 'n deurslaggewende aspek van enige verblyf, en dit is gerusstellend om te weet dat die area waar ons in Gansbaai gebly het, as veilig beskou word. Dit laat gaste toe om te ontspan en die omgewing sonder kommer te verken. Interaksie met vriendelike mense kan die algehele ervaring aansienlik verbeter. Dit is fantasties dat ons vriendelike individue tydens ons verblyf teëgekom het, want dit skep 'n warm en verwelkomende atmosfeer. Gratis WiFi, wat 'n waardevolle gerief vir baie gaste is. Met hierdie gerief kan jy verbind bly en die meeste van jou verblyf maak.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
2.8
Jun 2023

Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Cindy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Violetstraat 6, Fountain Hill, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAec27287d10b9a77f02e454e0ef42abb174aee29d846aa0d5b494d61a86e0d30c0e3a401e0902756b178831510b58c8130d67?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 8) 5 5 1 5 6 Violet Street Fountain Hill 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.5871962 19.3539415

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang