Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vioolsdrift Lodge

Op die Nippertjie-aanbod 50% af

Kry 50% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Geldig vir verblyf vanaf 16 Okt 2024 tot 20 Okt 2024.

  • Kapasiteit: 32 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 183, Vioolsdrif, 8240, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 100 R550 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Vioolsdrift Lodge is op die N7 in Vioolsdrif in die Noord-Kaap, naby die Suid-Afrikaanse en Namibiese grens.

Verblyf word gebied in 'n verskeidenheid eenhede wat elkeen gemaklike beddens en badkamers met 'n stort, toilet en wasbak het. Elke eenheid het lugversorging, DStv, koffie- en teemaakgeriewe, veilige parkeerplek en 'n privaat braai-area op die stoep.

Gaste het toegang tot geriewe op die perseel, soos die swembad, restaurant, Lapa en diere wat in die lodge rondloop. Verder kan riviervlotvaarttoere op die Oranjerivier bespreek word.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Wynproe
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Portugees
  • Spaans
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Televisie
  • Videospeler
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 38 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Marina L
Saam met lewensmaat
5.0
Verblyf fantasties. Kos fantasties. Gasvryheid fantasties. Kon lekker uitrus voor die volgende been van ons reis na Windhoek.
Sep 2024
Danika V
Gesin met klein kinders
5.0
Book now for an unforgettable getaway that you and your family will remember! Our stay was nothing short of spectacular! The service pr...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Catherina B
Saam met lewensmaat
5.0
Passievol en vriendelik. Ons het later as gewoonlik daar aangekom en was nog steeds met vriendelikheid ontvang, ons was op die hande gedra.
Sep 2024
Joan J
Saam met lewensmaat
5.0
Oornag te Vioolsdrift Lodge. Wat 'n welkome blyplek nadat jy die Richtersveld plat gery het. Skoon en netjies met al die geriewe. Reg langs die N7, du...
Sien meer
Sep 2024
Jacqueline T
Saam met lewensmaat
5.0
Behalwe vir bure wat amper heel aand hard sit en gesels het, was verblyf heel aangenaam. Verblyf was aangenaam.
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Tony & Victoria Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 38

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Erfdeel 183, Vioolsdrif, 8240, Noord-Kaap
  • Gaste dink Vioolsdrift Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 100
R1 100 R550
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 100
R1 100 R550
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 32 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 183, Vioolsdrif, 8240, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA833731eecebd0d9e08e5682d8fe12311facac95e3d110f3447a8ea23d629901d662cd1fc600ca398a5a92ecd396d811482ab?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 100 nouVanaf R550 per nag, vir 2 mense 38 5 1 5 ERF 183 Vioolsdrift 8240 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.772177 17.627938

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang