Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vioolsdrift Lodge

Weeksdagaanbod 35% af

Kry 35% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 30 Jan 2025 tot 13 Feb 2025.

  • Kapasiteit: 34 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 183, Vioolsdrif, 8240, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 100 R715 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Vioolsdrift Lodge is op die N7 in Vioolsdrif in die Noord-Kaap, naby die Suid-Afrikaanse en Namibiese grens.

Verblyf word gebied in 'n verskeidenheid eenhede wat elkeen gemaklike beddens en badkamers met 'n stort, toilet en wasbak het. Elke eenheid het lugversorging, TV, koffie- en teemaakgeriewe, veilige parkeerplek en 'n privaat braai-area op die stoep.

Gaste het toegang tot geriewe op die perseel, soos die swembad, restaurant, kroeg, Lapa en diere wat in die lodge rondloop. Verder kan riviervlotvaarttoere op die Oranjerivier bespreek word.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Konferensiegeriewe
Swembad
Alle maaltye beskikbaar
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 56 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Wilmine G
Saam met lewensmaat
5.0
Ons kuier was lekke! Ons het baie lekker gebly. Sal beslis weer Vioolsdrift Lodge besoek. Ons was baie welkom laat voel deur die gasheer. Dienste was ...
Sien meer
Jan 2025
Michell K
5.0
Kuier was goed. Vreeslik lekker gebly. Uitstekende diens.
Jan 2025
Santa-marina F
Saam met lewensmaat
5.0
Perfect stayover after a long day on the road. We loved our stay, especially walking into a pre-cooled aircon room and having a swim af...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Melanie A
Saam met lewensmaat
5.0
Bevredigend. Die DStv het nie gewerk nie en daar was harde musiek die hele aand, maar die kamer was netjies skoon en voldoende.
Des 2024
Jaco B
Gesin met klein kinders
5.0
5 ster ervaring. Beste diens en mooiste plek ooit! Ons was so verbaas.
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Tony & Victoria Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 56

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Erfdeel 183, Vioolsdrif, 8240, Noord-Kaap
  • Gaste dink Vioolsdrift Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 100
R 1 100 R 715
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 100
R 1 100 R 715
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 34 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 183, Vioolsdrif, 8240, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8afc278db41237e637b59c97da00f3564850bedef2157b519ed425e20444e4fa160a0b405ada23fa30e9918c4cbdea38cb14?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 100 nouVanaf R715 per nag, vir 2 mense 56 5 1 5 ERF 183 Vioolsdrift 8240 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.772177 17.627938

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang