Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Viooltjie

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Amanda R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Baie aangenaam. Alles was skoon en netjies. Baie privaat en goed geleë. Gasvrou was baie vriendelik. Die plekkie is perfek. Sal definitief terug gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jessica V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Perfect. A warm welcome, comfortable and clean accommodations, and attentive service that meets all my needs.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephanie N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Die perfekte eenheid. Ek en my gesin het 'n wonderlike tyd gehad. Daar was van alles in die eenheid. Ons kon net ons kos saamgeneem het. Alles was 5-ster gehalte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Antoinette B
1 nag
5.0
Mrt 2024

Waarde vir geld. Baie gerieflik en netjies. Baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cecile F
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Gerieflik en netjies. Die eenheid is baie netjies en het gemaklike banke. Ons het baie lekker gekuier en sal weer daar gaan oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Madelaine M
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Apr 2024

100% lekker gebly. Baie dankie, julle. Ons het baie lekker gekuier by Viooltjie. Ons sal in die toekoms definitief weer daar bly.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Riana Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 8 maande

Vanaf
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R1 350
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pavey-straat 5, Baillie Park, Potchefstroom, 2531, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2e445b78847d805a2f1a486b0dffadb2c1b3d814005a1e18fcd9820d0bcbe93994b3d7e9adf7029b517e347c4a82c91ff6bd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 5) 6 5 1 5 5 Pavey Street Baillie Park 2531 Noordwes 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -26.712164091824 27.113500773194

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang