Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vipstjert

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Sheila S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Great hosts, clean, close to a good beach. The flat was great - safe (a gate surrounded the premises), private (although connected to the house, there was a private entrance), and clean. The hosts were friendly, accommodating, and communicative. The host supplied information about the area which was handy! Although not on the beach, there is a lovely beach 7 minutes away that has lifeguards and a lagoon which is great for kayaking.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lasya
Vipstjert
It was lovely meeting you!

Pottie P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Uitstekende blyplek, ligging perfek mooi uitsig en rustig. Gasvryheid en puik diens. Ons is ingelig oor al die aktiwiteite in Grootbrak. Vipstjert word beslis aanbeveel. Skoon en netjies met alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lasya
Vipstjert
Baie dankie, Pottie! Jy was 'n ster-gas!

Cobus P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Baie oulike plek net 'n mooi uitsig. Baie mooi, netjies, skoon en ruim, alles wat jy benodig, was daar. Gasvrou was baie vriendelik en baie behulpsaam. Sal beslis weer by Vipsjert tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lasya
Vipstjert
Baie dankie, Cobus. Dit was so lekker om julle beter te kon leer ken. So bly dat julle Vipstjert gekies het.

Grantham P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Perfek. Alles wat jy sal nodig hê in jou eie huis. Lekker stil en rustig vir 'n week se rus. Definitief 'n wenner.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hennie C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2022

Vyfster-diens en baie netjies. Die diens was baie goed. Die plek is besonders netjies. Die plek is goed geleë. Die omgewing baie skoon en netjies. Ek beveel dit ten sterkste.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monique V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2020

Netjies, vriendelik en gerieflik. Laysa en Joos was baie vriendelik en het seker gemaak ons het als wat ons nodig het om gerieflik ons vakansie te geniet. Daar is lieflike braai geriewe met 'n pragtige uitsig oor die lagoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lorraine D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2019

Rus en vrede. Ons het so lekker gebly! Lasya en Joos is so vriendelik en behulpsaam, niks is te veel gevra of te veel moeite nie. Ons sal graag weer gaan kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Madelein C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2019

Bekostigbare, netjiese eenheid in veilige omgewing. Vipstjert was perfek vir ons gesin van vier. Bekostigbare verblyf, 'n netjiese, skoon eenheid in 'n veilige omgewing. Lasya het ons sommer vinnig laat tuis voel. Ons sien uit na ons volgende kuier by haar in Vipstjert.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lasya
Vipstjert
Dit was heerlik om julle hier te huisves. Ek sien uit na ‘n opvolgkuier!

Dianne V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2018

10/10. Puik verblyf. Alles wat mens nodig het en meer. Sal hierdie plekkie beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lasya
Vipstjert
Puik gaste verdien die beste!

Joey V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2018

Wonderlik met die mees gasvrye eienaars. Gasheer en gasvrou gee aan hul gaste persoonlike aandag en is baie behulpsaam t.o.v. eetplekke en besienswaardighede.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lasya
Vipstjert
Vyfster-gaste kry vyfsterbehandeling.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Lasya Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf R880
R880 R733
per nag (plek vir 2)
Vanaf R880
R880 R733
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kwikkie-laan 1, Bergsig, Groot Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb76c90ae06521b93f960ec4ccf455ee320223c6c51e1a860c9d2389ccb8ed82dbc93bfea854429d4efb626763f8e2f4186d9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R880 nouVanaf R733 per nag (plek vir 2) 17 5 1 5 1 Kwikkie Avenue Bergsig 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.051769158995 22.210683814819

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang