Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vipstjert

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Lasya Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 17 resensies vir Vipstjert
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Sheila S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sheila S

Great hosts, clean, close to a good beach.

The flat was great - safe (a gate surrounded the premises), private (although connected to the house, there was a private entrance), and clean. The hosts were friendly, accommodating, and communicative. The host supplied information about the area which was handy! Although not on the beach, there is a lovely beach 7 minutes away that has lifeguards and a lagoon which is great for kayaking.

Vipstjert se terugvoer

It was lovely meeting you!

Vipstjert
Pottie P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pottie P

Uitstekende blyplek, ligging perfek mooi uitsig en rustig.

Gasvryheid en puik diens. Ons is ingelig oor al die aktiwiteite in Grootbrak. Vipstjert word beslis aanbeveel. Skoon en netjies met alles wat jy nodig het.

Vipstjert se terugvoer

Baie dankie, Pottie! Jy was 'n ster-gas!

Vipstjert
Cobus P - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cobus P

Baie oulike plek net 'n mooi uitsig.

Baie mooi, netjies, skoon en ruim, alles wat jy benodig, was daar. Gasvrou was baie vriendelik en baie behulpsaam. Sal beslis weer by Vipsjert tuisgaan.

Vipstjert se terugvoer

Baie dankie, Cobus. Dit was so lekker om julle beter te kon leer ken. So bly dat julle Vipstjert gekies het.

Vipstjert
Grantham P - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Grantham P

Perfek.

Alles wat jy sal nodig hê in jou eie huis. Lekker stil en rustig vir 'n week se rus. Definitief 'n wenner.

Hennie C - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie C

Vyfster-diens en baie netjies.

Die diens was baie goed. Die plek is besonders netjies. Die plek is goed geleë. Die omgewing baie skoon en netjies. Ek beveel dit ten sterkste.

Monique V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique V

Netjies, vriendelik en gerieflik.

Laysa en Joos was baie vriendelik en het seker gemaak ons het als wat ons nodig het om gerieflik ons vakansie te geniet. Daar is lieflike braai geriewe met 'n pragtige uitsig oor die lagoon.

Lorraine D - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorraine D

Rus en vrede.

Ons het so lekker gebly! Lasya en Joos is so vriendelik en behulpsaam, niks is te veel gevra of te veel moeite nie. Ons sal graag weer gaan kuier.

Madelein C - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelein C

Bekostigbare, netjiese eenheid in veilige omgewing.

Vipstjert was perfek vir ons gesin van vier. Bekostigbare verblyf, 'n netjiese, skoon eenheid in 'n veilige omgewing. Lasya het ons sommer vinnig laat tuis voel. Ons sien uit na ons volgende kuier by haar in Vipstjert.

Vipstjert se terugvoer

Dit was heerlik om julle hier te huisves. Ek sien uit na ‘n opvolgkuier!

Vipstjert
Dianne V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dianne V

10/10.

Puik verblyf. Alles wat mens nodig het en meer. Sal hierdie plekkie beslis aanbeveel.

Vipstjert se terugvoer

Puik gaste verdien die beste!

Vipstjert
Joey V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joey V

Wonderlik met die mees gasvrye eienaars.

Gasheer en gasvrou gee aan hul gaste persoonlike aandag en is baie behulpsaam t.o.v. eetplekke en besienswaardighede.

Vipstjert se terugvoer

Vyfster-gaste kry vyfsterbehandeling.

Vipstjert
Lenize K - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lenize K

Fantasties lekker!

Ons het onmiddellik tuis gevoel en is met ope arms verwelkom deur Lasya. Ek sal Vipstjert vir al my vriende en familie aanbeveel. Ons het met swaar harte daar weggery en sal beslis weer gaan. Dankie Lasya vir jou omgee en die fantastiese mens wat jy is. Die eenheid was pragtig en daar is absoluut alles wat 'n mens mag nodig kry. Die uitsig is ook besonders mooi.

Vipstjert se terugvoer

Dankie Lenize, dit was so lekker om julle hier te kon hê. Die lekkerste deel van Vipstjert is seker die feit dat vreemdelinge as vriende vertrek. Ons hoop ons sien julle sommer gou weer.

Vipstjert
Philip V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip V

Aangenaam en rustige omgewing met asemrowende uitsig.

Hoog op die bult is ons baie vriendelik ontvang. Die uitsig is baie mooi. Mens kan ver rondom jou sien. Die plek was netjies met baie hang- en pakplek vir klere.

Vipstjert se terugvoer

Dankie vir die prag kompliment. Dit was heerlik om julle hier te kon hê.

Vipstjert
Amanda C - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda C

Uitstekende waarde vir geld, netheid, gerief, vriendelikheid.

Sal vir seker in die toekoms weer van Vipstjert gebruik maak.

Vipstjert se terugvoer

Ons sien uit na nog 'n kuier. Dankie vir die mooi kompliment.

Vipstjert
Chris J - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris J

Uitstekende, bekostigbare verblyf met 'n pragtige uitsig.

Dit was lekker om in Lasya se mooi en goed toegeruste woonstel te bly. Sy is 'n geesdriftige, hulpvaardige gasvrou wat 'n vriendin word. Buiten die goeie woonplek is daar WiFi en 'n komplimentêre pakkie beskuit. En baie komberse en warmwatersakke as 'n mens saam met 'n kouefront daar aankom. Vipstjert is beslis 'n blyplek wat op enigeen se lysie moet wees. Baie dankie, ons het heerlik gebly.

Vipstjert se terugvoer

Dit was heerlik om julle te ontvang! Dis lekker wanneer vreemdelinge vriende raak.

Vipstjert
Di-ann F - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Di-ann F

Awesome place.

It was a very nice place to be, going again.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Awesome plek.

Dit was 'n baie lekker plek, sal weer gaan.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Vipstjert se terugvoer

Dear Di-ann.

It was a pleasure having you here. So glad that you enjoyed your stay. Looking forward to seeing you again.

Vipstjert
Henk R - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henk R

Goed ingerig en baie gerieflik.

Ons het die verblyf baie geniet, die eienaar was baie gasvry. Vipstjert is geleë in 'n stil en rustige area met 'n pragtige uitsig!

Vipstjert se terugvoer

Baie dankie vir julle kuier! Julle was vyfster-gaste.

Vipstjert
Naas B - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naas B

One amazing place!

We had the most amazing stay at Vipstjert with amazing people and one gorgeous flat! We loved every second of it and was almost crying when it got to the time where we had to leave!

Vipstjert se terugvoer

Beste Naas, Zalè en Nihan.

Dit was ‘n vreugde en voorreg om julle hier by ons te kon ontvang!

Hoop om julle weer te sien.

Vipstjert
Vanaf R880
R880 R733
per nag (plek vir 2)
Vanaf R880
R880 R733
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kwikkie-laan 1, Bergsig, Groot Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb76c90ae06521b93f960ec4ccf455ee320223c6c51e1a860c9d2389ccb8ed82dbc93bfea854429d4efb626763f8e2f4186d9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R880 nouVanaf R733 per nag (plek vir 2) 17 5 1 5 1 Kwikkie Avenue Bergsig 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.051769158995 22.210683814819

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang