Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vipstjert

Spesiale Aanbod 16% af

Bly 6 nagte en betaal slegs vir 5. Geldig vir verblyf vanaf 15 Des 2024 tot 31 Jan 2025.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kwikkie-laan 1, Bergsig, Groot Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
  • Vanaf R880 R733 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Vipstjert is 'n gerieflike en rustige selfsorg-eenheid met asemrowende uitsigte oor die Groot Brakrivier en see.

Dit is 'n bekoorlike eenslaapkamerwoonstel in die hartjie van die skilderagtige dorpie Groot Brakrivier. Dit is knus, goed toegerus, smaakvol versier en gerieflik gemeubileer.

Die eenheid kan tot 2 volwassenes akkommodeer. Dit beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis met 'n wasmasjien. Die leefarea spog met 'n TV met 'n Android-multimediatoestel vir Netflix en Amazon Prime. Gratis Wi-Fi ook beskikbaar.

Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort en bad.

Braaigeriewe is ook beskikbaar vir gaste. Die stoep kyk uit oor die pragtige rivier, rustige dorp en verre see-uitsigte.

Die eenheid is 5 minute se ry van die strand af. Groot Brakrivier en omgewing bied goeie restaurante, kuns- en kunsvlytwinkels, winkelsentrums, markte, watersport en 'n magdom doendinge vir oud en jonk.

Vipstjert is die ideale bestemming vir die rustiger paartjie of selfs 'n sakereisiger.

Handdoeke en linne word voorsien en daar is koffie, tee en suiker. Gaste word vriendelik versoek om hul eie swemhanddoeke saam te bring.

Alhoewel Vipstjert aan die hoofhuis geheg is, het dit 'n aparte ingang en die privaatheid van gaste word hoogs gerespekteer. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Daar is 2 vriendelike klein honde op die perseel wat graag die gaste wil groet.

Vipstjert is streng nie-rook-eenheid.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 17 resensies vir Vipstjert
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Lasya Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Kwikkie-laan 1, Bergsig, Groot Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
  • Gaste dink Vipstjert het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R880
R880 R733
per nag (plek vir 2)
Vanaf R880
R880 R733
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kwikkie-laan 1, Bergsig, Groot Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb76c90ae06521b93f960ec4ccf455ee320223c6c51e1a860c9d2389ccb8ed82dbc93bfea854429d4efb626763f8e2f4186d9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R880 nouVanaf R733 per nag (plek vir 2) 17 5 1 5 1 Kwikkie Avenue Bergsig 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.051769158995 22.210683814819

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang