Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vir Altyd

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 82 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Corrie U
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Rustig en lekker. Heerlik saam met diere. Dit was heerlik. Deon en Adri was baie behulpsaam en vriendelik. Sal dit enige tyd aanbeveel. Alles wat jy benodig is daar. Baie netjies. Sal beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Deon
Vir Altyd
Hello Corrie Dankie dat jy jou wonderlike resensie met ons gedeel het, ons is verheug om te hoor dat jy 'n wonderlike ervaring gehad het tydens jou verblyf en ons is bly om te weet dat ons aan jou verwagtinge kon voldoen. Ons waardeer jou terugvoer. Ons sien daarna uit om jou weer terug te verwelkom vir nog 'n onvergeetlike verblyf. Groete, Deon en Adri

Susan D
Kort verblyf
5.0
Jan 2024

Verwagtings oortref. Lekker uitgerus en die blyplek was uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lohann B
Kort verblyf
5.0
Des 2023

Baie lekker. Het baie lekker gebly. Diens was baie goed en alles was net top klas.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Deon
Vir Altyd
Lohann Ons wil u bedank vir u vriendelike kommentaar. Ons is bly om te hoor dat jy jou verblyf by Vir altyd geniet het. Dankie dat u ons gekies het, en ons hoop om binnekort die plesier te hê om u terug te verwelkom. Groete Deon en Adri

Esmari L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Mrt 2024

Wonderlike bos ervaring! Wonderlike, gesinsvriendelike plek met 'n onvergeetlike ervaring met die wild en bos so naby.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Deon
Vir Altyd
Hello Esmari Dankie dat jy die tyd geneem het om ons terugvoer te gee oor jou onlangse ervaring met ons. Ons waardeer jou resensie, en jou terugvoer is vir ons baie belangrik. Ons probeer altyd ons beste om die beste moontlike diens te lewer en hoop om jou moontlik binnekort weer te sien. Baie baie dankie. Groete, Deon en Adri

Leon S
Kort verblyf
4.8
Feb 2024

Beste bekostigbare wegbreek in die Bosveld. Vir Altyd het glad nie 'n tekort aan geriewe nie. Van braaitange, bottelopmakers tot "cast iron" potte en panne. Batteryligte vir loadshedding ens. Uit gewoonte weens ander plekke waar ek al was, het ek baie items saamgeneem, wat heeltemal onnodig was. Die wild kom kuier graag by die heining, sonder dat jy hulle gaan soek. Hulle is baie behulpsaam al is hulle nie op die perseel nie. Hulle is altyd beskikbaar vir hulp en inligting.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Deon
Vir Altyd
Geagte Leon, ons wil u bedank vir u vriendelike kommentaar. Ons is bly om te hoor dat u u verblyf by Vir altyd geniet het. Dankie dat u ons gekies het, en ons hoop om binnekort die plesier te hê om u terug te verwelkom. Groete Deon en Adri

Bennie V
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Aug 2024

Wat 'n lekker plek. Sal vir seker aanbeveel. Well done. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ronell V
Kort verblyf
4.4
Apr 2024

Asemrowende kuier en ongelooflik na aan die natuur. Verblyf was presies wat ons nodig gehad het en was perfek.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Madelene V
Kort verblyf
5.0
Okt 2023

Rustige bosveld diereparadys. Gasvrye huis met baie spasie en alles wat nodig is. 'n Groot groep mense kan heerlik saamkuier of elkeen sy eie spasie geniet. Die huis word slegs benodig vir slaap, die onderdak-ontspanningsarea beskerm teen reën en hitte, en daar is diere op jou drumpel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Deon
Vir Altyd
Hi Madelene, baie dankie vir die resensie. Ons is baie bly julle het dit geniet. Hoop om julle gou weer by Vir Altyd te sien. Groete, Deon en Adri.

Charmaine V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2023

Dit was baie lekker gewees. Dit is 'n wonderplek. Die kleintjie het dit geniet en sal beslis weer gaan. Die eienaars is baie vriendelik en behulpsaam. Waardeer julle.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Deon
Vir Altyd
Hi Charmaine, baie dankie vir die resensie. Ons is baie bly julle het dit geniet. Hoop om julle gou weer by Vir Altyd te sien. Groete, Deon en Adri.

Nelmari G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2023

Dit was 'n heerlike familie-saamtrek. Ons het lekker ontspan en lekker gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Deon
Vir Altyd
Hi Nelmari, baie dankie vir die resensie. Ons is baie bly julle het dit geniet. Hoop om julle gou weer by Vir Altyd te sien. Groete, Deon en Adri.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Deon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 82

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf R4 050
R4 050 R3 645
per nag, vir 18 mense
Vanaf R4 050
R4 050 R3 645
per nag, vir 18 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kalossie Paadjie 847, Leeupoort, 0486, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe8b8a9562d11b98f0c97b0f643f91c2dbcb8c16192b10615797a4691e8a3ef501a92202feaf731b23841619e7d595f42ba58?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R4 050 nouVanaf R3 645 per nag, vir 18 mense 82 5 1 5 847 Kalossie Paadjie Leeupoort 0486 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.926423827508 27.639818966127

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang