Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Virginia Forest Lodge

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 61 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.3
Veiligheid
4.7
Edmond H
Kort verblyf
5.0
Mrt 2023

Very pleasant and helpful. I think there are small things that need repairs, door handles that come off, toilet leaking, otherwise very nice.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Busisiwe G
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jan 2024

We are definitely going back sometime soon. Breakfast is not available as stated on the website. I was visiting with my 2 teenagers. I would definitely recommend the accommodation. Great location, clean and quiet. Everything you need is close by.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johanna Celeste D
1 nag Besigheidsreis
3.8
Jan 2024

Grootste "dud" in baie dudbesprekings. Bedlampies werk nie, een het nie eers 'n gloeilamp ingehad nie. Uitgewasde, dun, harde handdoek, met kante wat uitrafel. Geen badmatjie. Geen hande handdoek. Matras plankdun met uitgewasde duvet. Geen mat.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
Kort verblyf
3.6
Mei 2024

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
1 nag Saam met vriende
2.8
Mrt 2024

Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
2.2
Feb 2024

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Karin H
1 nag
2.0
Mei 2024

Teleurstellend en ongemaklik. Met aankoms moes ek lank wag op die sypaadjie vir hulp. My beddegoed het merke gehad. Die kamers is vol plastiese plante en ander prente. My hooflig het nie gewerk nie. Die foto's op die app lyk nie dieselfde as die kamers en omgewing nie. Die huis binne lyk oud en afgeskeep.

Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Karl V
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Nov 2023

Vir ons doeleinde was ons baie tevrede met die akkomodasie. Ons het eers sowat 20:00 daar aangekom en die volgende oggend weer vroeg vertrek. Die kamer asook die badkamer was netjies en skoon. Die stoep was nie skoon nie, maar ons het dit ook nie gebruik nie. Ons het heel veilig gevoel.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Sibongile P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2022

We enjoyed to stay. The place was beautiful people walking there are nice people. They know how to talk to people we enjoyed to stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karel V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2022

They are just great, friendly and very clean! Very well located near various beaches and a variety of activities.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Nataly Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 61

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 19 mense
  • Geen kinders onder 8
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Clinch-singel 20, Virginia, Durban-Noord, 4051, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJpDYQh9ESWnAMZcI2EDvmxcLhtZbEWtiitdy5liinYJp8qj7wd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 61 5 1 5 20 Clinch Crescent Virginia 4051 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.765541546716 31.057469844818

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang