Virginia Forest Lodge
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Nataly Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 61
Op LekkeSlaap 12 jaar
Opsomming van Resensie
Edmond H - Mrt 2023
Algehele gradering
Very pleasant and helpful.
Busisiwe G - Jan 2024
Algehele gradering
We are definitely going back sometime soon.
Johanna Celeste D - Jan 2024
Algehele gradering
Grootste "dud" in baie dudbesprekings.
Anonieme gas - Mei 2024
Algehele gradering
Anonieme gas - Mrt 2024
Algehele gradering
Anonieme gas - Feb 2024
Algehele gradering
Karin H - Mei 2024
Algehele gradering
Teleurstellend en ongemaklik.
Karl V - Nov 2023
Algehele gradering
Vir ons doeleinde was ons baie tevrede met die akkomodasie.
Sibongile P - Jan 2022
Algehele gradering
We enjoyed to stay.
Karel V - Jan 2022
Algehele gradering
They are just great, friendly and very clean!
Sonette L - Mei 2022
Algehele gradering
Heerlik, rustig en gemaklik.
Rachelle C - Okt 2022
Algehele gradering
Friendly service.
Elmarie L - Jul 2022
Algehele gradering
Beautiful area and safe, but disappointing.
Kerry H - Des 2022
Algehele gradering
Very pleasant.
Anonieme gas - Apr 2022
Algehele gradering
Amanda S - Okt 2022
Algehele gradering
Teleurgesteld.
Lees meerPatience N - Okt 2022
Algehele gradering
The bedrooms were nice and clean but all kitchen appliances and utensils were very dirty. The ironing system is also not user friendly.
Thobile T - Mei 2022
Algehele gradering
The place needs proper maintenance and cleaning.
Ilse P - Okt 2022
Algehele gradering
Om enige sterre vir die plek te gee is te veel.
Sphiwe P - Des 2021
Algehele gradering
Good place to be.
Steven M - Nov 2021
Algehele gradering
I enjoyed the stay.
An-lie M - Nov 2021
Algehele gradering
Definately a place to stay.
Lees meer
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Definitief 'n plek om te bly.
Ek sal die verblyf aanbeveel en weer daar bly. Na ek my verblyf moes verander toe ek in Durban aangekom het, was hulle baie hulpvaardig en het my bygestaan. Ek is gegroet deur 'n vriendelike gesig (Jared, die bestuurder) wat my gehelp het met inklok en altyd beskikbaar was. Die kamers is netjies en skoon met die geriewe wat jy nodig het, net soos in die prentjies. Die personeel is baie akkommoderend en baie vriendelik. Dit is in 'n stil en veilige area. Dit is amper soos 'n tuiste weg van die huis.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Marwaan D - Nov 2021
Algehele gradering
Nice location and facilities
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Lekker ligging en geriewe
Die plek was redelik. Klein goedjies moet onderhou word en kort aandag aan detail bv. my kamer het nie 'n afstandbeheer vir die lugversorging gehad nie.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Ugendran R - Sep 2021
Algehele gradering
Beautiful place.
Ingla S - Aug 2021
Algehele gradering
Vriendelik, hulpvaardig. Skoon en netjies.
Jaco M - Nov 2021
Algehele gradering
Neat and tidy. Premises requires some attention. Lack of solutions towards loadshedding.
Tshepi M - Des 2021
Algehele gradering
The place needs attention.
Melissa N - Feb 2020
Algehele gradering
I really enjoyed myself and my friends did too. The breakfast was very nice.
Stefan D - Jan 2020
Algehele gradering
Baie vriendelik en lafenis na lang warm pad.
Relda M - Des 2019
Algehele gradering
Pragtige huis, netjies, gesellig en baie goed ingerig.
Sne D - Sep 2019
Algehele gradering
The place was clean and neat.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Die plek was skoon en netjies.
Die personeel en Elsabe was vriendelik en behulpsaam, die linne was skoon en ontbyt was heerlik. Ons het heerlik gebly, maar ek was bang vir die groot kat.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Marlene L - Des 2019
Algehele gradering
Only had a one night stay due to a function close by, never the less, the stay was great.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Het net een nag daar gebly om 'n funksie naby by te woon. Dit was great.
Sien sterre.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Anton D - Okt 2018
Algehele gradering
Quiet area with all you need.
Lungiswa S - Sep 2018
Algehele gradering
Staff is very welcoming and friendly. Breakfast is delicious. Rooms are nice and clean.
Nakitha E - Apr 2018
Algehele gradering
Baie lekker.
Brian D - Jun 2018
Algehele gradering
Good!
Madelein K - Mei 2017
Algehele gradering
In hierdie rustige omgewing kan jy werlik afskakel en die oomblik ten volle geniet.
Suzelle S - Apr 2017
Algehele gradering
Vriendelike mense, behulpaam.
Bongie M - Des 2017
Algehele gradering
Great suburb nice & quiet.
Lize S - Des 2017
Algehele gradering
Ons was baie tevrede met die plek.
Andre D - Mei 2016
Algehele gradering
Fantasties, vriendelike, skoon en netjies.
Cheryl S - Jan 2016
Algehele gradering
Pleasant, easily accessible, safe and centrally located.
Delmain Clint E - Okt 2016
Algehele gradering
A home away from home.
Michelle C - Des 2015
Algehele gradering
Ontspanne en 'n mens voel tuis.
Henk K - Okt 2015
Algehele gradering
Uitstekend!
Yerisha R - Aug 2015
Algehele gradering
Lovely, friendly and comfortable.
Stephan P - Feb 2015
Algehele gradering
Briljant!
Thabiso M - Jan 2015
Algehele gradering
The ownwers were very friendly
Andreas V - Des 2015
Algehele gradering
Gasvryheid uit die boonste rakke!
Lesego N - Sep 2015
Algehele gradering
Bad customer service.
Virginia Forest Lodge se terugvoer
Dear Lesego,
I am very sorry that you feel this way. I feel that it we provided very good customer service and that the staff were friendly, helpful whilst accommodating your group by getting your rooms ready early at 11:00 when you arrived at the Lodge to check in. Check-in time is actually 14:00 as per the website.
You may however have felt uncomfortable at breakfast as the other guests of a fully booked Lodge were unhappy for being woken up and disturbed at 02.30 in the morning when your group arrived noisily at the Lodge and continuing your get together in the parking area.
If by any chance no-one asked you if you had enjoyed your stay, it may have been due to the fact that you had requested to stay an aditional night, and it would be understood that you would not have requested to stay another night if you were not happy. We could unfortunately not accommodate your group as the Lodge was fully booked.
Kind Regards,
Elsabe
Manager
Vivian T - Mrt 2014
Algehele gradering
Aan alle verwagtings voldoen!
Banele M - Apr 2014
Algehele gradering
Excellent accomodation with superb hosts
Werner G - Jan 2014
Algehele gradering
Hoogs tevrede.
Arista M - Okt 2013
Algehele gradering
Hartlik ontvang en baie lekker verblyf!
Dan M - Sep 2013
Algehele gradering
Good Place
Marlien B - Mei 2013
Algehele gradering
Die eienaars laat jou voel soos ou vriende wat kom kuier...
Elna M - Apr 2013
Algehele gradering
Wonderful stay. Mike and Arline are very good hosts.
Portia D - Feb 2013
Algehele gradering
Great service.
Sune S - Des 2013
Algehele gradering
Ons het werklik ons verblyf hier ten volle geniet!
Johan N - Okt 2012
Algehele gradering
Great
Jon B - Okt 2012
Algehele gradering
Really made to feel welcome .... almost part of the family!
- Kapasiteit: 19 mense
- Geen kinders onder 8
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Clinch-singel 20, Virginia, Durban-Noord, 4051, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang