Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Visarend Kampterrein

Kampeer/karavaan

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Hetmari Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 6 resensies vir Visarend Kampterrein
Netheid
4.5/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.7/5
Marinda L - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda L

Heerlik, salig! Goed vir die siel!

Dankie vir die heerlike kuier, 'n ware "Gem" naby Bloemfontein. Ons sal vir seker weer kom! Heerlik langs die rivier, salig en sorgeloos. Ablusies netjies en omtrent al die staanplekke in die koelte. Sien julle gou weer!

Jasantha C - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jasantha C

It was nice.

We really had a wonderful time and it was our first time camping. The bathrooms were very clean.

Sanet C - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet C

Serene and peaceful.

Beautiful campsite next to the river. Friendly and accommodating.

Barry L - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barry L

Wonderful kamping in a nature reserve.

We had a lovely time at Visarend Kampterrein. Thank you so much for the amazing stay. We saw many animals and hope to visit again.

Tilla V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tilla V

Dink in die somer sal dit baie lekker wees. Rustige bosveld atmosfeer.

Baie koud maar lekke gekamp. Pragtige (bosveld sunset) het opgemaak vir die koue. Dankie! Padwerke oppad was bietjie onaangenaam.

Yolande M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Yolande M

Geen warm water.

Op kort kennisgewing beskikbaar gewees, maar geen warm water nie.

Visarend Kampterrein se terugvoer

Yolande
Goeiedag, daar is 'n donkie in die kampterrein met hout, gaste moet dit aansteek vir warm water in die badkamers. Jammer, ek het seker nagelaat om jou daarvan te sê. Ons probeer ook om dit betyds aan te steek met vroëtydige besprekings.
Hetmari

Visarend Kampterrein
Vanaf
Vanaf R440
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R440
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 192 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: R64, Doringbos, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcaf5667a222ecc8768e7a568ed7d54fa91e799ba9a0a28b397da0f7a6eeed5c39378de39f5356f4a72da1439f819580a73b0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R440 per nag (plek vir 8) 6 5 1 5 R64 Doringbos 9300 Vrystaat 021 201 8901 12:00-18:00 11:00 -28.87845333988 25.938395432606

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang