Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Visarend Kampterrein

Kampeer/karavaan

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
4.3
Marinda L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Heerlik, salig! Goed vir die siel! Dankie vir die heerlike kuier, 'n ware "Gem" naby Bloemfontein. Ons sal vir seker weer kom! Heerlik langs die rivier, salig en sorgeloos. Ablusies netjies en omtrent al die staanplekke in die koelte. Sien julle gou weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jasantha C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

It was lekker. We really had a wonderful time and it was our first time camping. The bathrooms were very clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sanet C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2023

Serene and peaceful. Beautiful campsite next to the river. Friendly and accommodating.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Barry L
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Apr 2024

Wonderful kamping in a nature reserve. We had a lovely time at Visarend Kampterrein. Thank you so much for the amazing stay. We saw many animals and hope to visit again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tilla V
1 nag
4.2
Jul 2024

Dink in die somer sal dit baie lekker wees. Rustige bosveld atmosfeer. Baie koud maar lekke gekamp. Pragtige (bosveld sunset) het opgemaak vir die koue. Dankie! Padwerke oppad was bietjie onaangenaam.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Yolande M
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Mrt 2024

Geen warm water. Op kort kennisgewing beskikbaar gewees, maar geen warm water nie.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0
Hetmari
Visarend Kampterrein
Yolande Goeiedag, daar is 'n donkie in die kampterrein met hout, gaste moet dit aansteek vir warm water in die badkamers. Jammer, ek het seker nagelaat om jou daarvan te sê. Ons probeer ook om dit betyds aan te steek met vroëtydige besprekings. Hetmari

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Hetmari Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R440
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R440
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 192 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: R64, Doringbos, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcaf5667a222ecc8768e7a568ed7d54fa91e799ba9a0a28b397da0f7a6eeed5c39378de39f5356f4a72da1439f819580a73b0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R440 per nag (plek vir 8) 6 5 1 5 R64 Doringbos 9300 Vrystaat 021 201 8901 12:00-18:00 11:00 -28.87845333988 25.938395432606

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang