Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Visarend Kampterrein

Kampeer/karavaan
  • Kapasiteit: 192 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: R64, Doringbos, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
  • Vanaf R440 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Visarend Kampterrein bied 'n rustige kampervaring net buite Bloemfontein en is ideaal vir gesinne of groepe vriende wat op soek is na rus. Die kampterrein is in 'n natuurreservaat langs die Modderrivier geleë en bied geleenthede vir visvang, stap en fietsry.

Daar is 24 staanplekke wat elk 8 gaste kan akkommodeer. Die kampterrein het 4 ablusieblokke wat elk 'n stort, toilet en 'n wasbak het.

Veilige parkeerplek en braaigeriewe is beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
4.3
Wat gaste dink
Marinda L
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik, salig! Goed vir die siel! Dankie vir die heerlike kuier, 'n ware "Gem" naby Bloemfontein. Ons sal vir seker weer kom! Heerlik langs die rivie...
Sien meer
Apr 2024
Jasantha C
Gesin met klein kinders
5.0
It was lekker. We really had a wonderful time and it was our first time camping. The bathrooms were very clean.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2024
Sanet C
Saam met vriende
5.0
Serene and peaceful. Beautiful campsite next to the river. Friendly and accommodating.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2023
Barry L
Gesin met tieners
4.8
Wonderful kamping in a nature reserve. We had a lovely time at Visarend Kampterrein. Thank you so much for the amazing stay. We saw man...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2024
Tilla V
4.2
Dink in die somer sal dit baie lekker wees. Rustige bosveld atmosfeer. Baie koud maar lekke gekamp. Pragtige (bosveld sunset) het opgemaak vir die kou...
Sien meer
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Hetmari Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • R64, Doringbos, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
  • Gaste dink Visarend Kampterrein het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Vrystaat
Vanaf
Vanaf R440
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R440
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 192 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: R64, Doringbos, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcaf5667a222ecc8768e7a568ed7d54fa91e799ba9a0a28b397da0f7a6eeed5c39378de39f5356f4a72da1439f819580a73b0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R440 per nag (plek vir 8) 6 5 1 5 R64 Doringbos 9300 Vrystaat 021 201 8901 12:00-18:00 11:00 -28.87845333988 25.938395432606

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang