Visblik
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Liesbet Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 15
Op LekkeSlaap 11 jaar
Opsomming van Resensie
Grethe M - Mrt 2024
Algehele gradering
Ons het vleeslik lekker gekuier in die aangename, nederige en eenvoudige huisie.
Des S - Okt 2022
Algehele gradering
Wonderful, relaxing, best view of the sea.
Lees meerVisblik se terugvoer
Dearest Des, you warm my heart! Thank you for the beautiful review. You describe everything so well and that is exactly how we feel and what we want our guests to experience.
Visblik looks forward to welcome you again in the future!
Samantha V - Feb 2020
Algehele gradering
Beautiful views, loved every moment.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Pragtige uitsig, mal oor elke oomblik.
Sal definitief teruggaan, baie lekker gebly.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Hettie S - Sep 2020
Algehele gradering
Baie lekker rustige atmosfeer met die see wat raas in jou ore. Die stoep maak dit uitsonderlik.
Visblik se terugvoer
Dankie vir jou pragtige terugvoer. Kom kuier gerus weer.
Johan F - Mei 2019
Algehele gradering
Fantastiese uitsig, lekker ruim leefhuis.
Willie N - Mrt 2018
Algehele gradering
Dit was baie lekker, het presies gekry wat geadverteerd was.
Visblik se terugvoer
Baie dankie vir die mooi woorde. Enige tyd weer welkom.
William F - Okt 2017
Algehele gradering
Uitstekende waarde vir geld.
Sune B - Okt 2017
Algehele gradering
Lekke by die see!
Nico V - Jan 2017
Algehele gradering
Mees genotvolle ligging. Jy het niks meer nodig nie.
Visblik se terugvoer
Vreeslik baie dankie vir die pragtige terugvoer! Ek is so dankbaar as mense die huis geniet en tevrede was met die verblyf!
Hester D - Jul 2017
Algehele gradering
Heerlik gekuier - ongelooflike uitsig.
Mariana M - Okt 2016
Algehele gradering
This is in a very safe area and feels like a fisher's dream come true.
Visblik se terugvoer
Thank you for your positive feedback! We love our little house so much and it is just wonderful to share it with other people to enjoy it too!
Theunis M - Mrt 2016
Algehele gradering
Regtig fantasties.
Visblik se terugvoer
Baie dankie vir die pragtige woorde ,dit maak my hart warm as iemand so 'n positiewe ervaring gehad het by Visblik!
Sybrand S - Mrt 2015
Algehele gradering
Baie mooi en prakties.
Willie P - Nov 2014
Algehele gradering
Silwer skoon, gerieflik en pragtige ligging.
Charlotte S - Mrt 2014
Algehele gradering
Baie, baie lekker!
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4de Laan 10, Vleesbaai, Mosselbaai, 6501, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang