Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Visblik

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Grethe M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Ons het vleeslik lekker gekuier in die aangename, nederige en eenvoudige huisie. Ons het 'n baie lekker tyd gehad, met genoeg plek om te ontspan en tog saam te kuier. Die huisie is gesellig en nederig, met die lekkerste stoep. Dit is 'n aangename, eenvoudige plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Des S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2022

Wonderful, relaxing, best view of the sea. The house is exactly as described. A relaxing cottage with everything you need for a stay in Vleesbaai. The very best part is the outdoor area where we sat, braaied and watched the whales and dolphins in the bay. A perfect view of the beach and water. From the moment we arrived, we felt relaxed. The beach is a 3 min walk away. I could not recommend this place more. I will definitely stay here the next time we visit Vleesbaai. An awesome place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Liesbet
Visblik
Dearest Des, you warm my heart! Thank you for the beautiful review. You describe everything so well and that is exactly how we feel and what we want our guests to experience. Visblik looks forward to welcome you again in the future!

Samantha V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Feb 2020

Pragtige uitsig, mal oor elke oomblik. Sal definitief teruggaan, baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hettie S
Kort verblyf
4.6
Sep 2020

Baie lekker rustige atmosfeer met die see wat raas in jou ore. Die stoep maak dit uitsonderlik. Baie lekker veilige omgewing. Lekker stap langs die see, kuier en braai op die stoep. Baie gerieflike huis.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Liesbet
Visblik
Dankie vir jou pragtige terugvoer. Kom kuier gerus weer.

Johan F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2019

Fantastiese uitsig, lekker ruim leefhuis. Dit is 'n huis wat 'n mens binne en buite op die stoep lekker kan kuier soos die weer jou toelaat. Sal heeldag op die stoep vir die see sit en kyk en heeltemal uitrus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willie N
Kort verblyf
4.8
Mrt 2018

Dit was baie lekker, het presies gekry wat geadverteerd was. Baie goeie uitsig en goed geleë. Het dit baie geniet.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Liesbet
Visblik
Baie dankie vir die mooi woorde. Enige tyd weer welkom.

William F
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2017

Uitstekende waarde vir geld. Het dit vreeslik baie geniet!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sune B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2017

Lekke by die see! 'n Gemaklike strandhuis waar mens tuis voel, net 'n paar meters van die see af! Ons het ons verblyf by Visblik baie geniet en sal beslis weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nico V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2017

Mees genotvolle ligging. Jy het niks meer nodig nie. Die ligging is alles. Mens het niks meer nodig nie. Dit was 'n besonderse naweek vir ons met baie vriendelike eienaars.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Liesbet
Visblik
Vreeslik baie dankie vir die pragtige terugvoer! Ek is so dankbaar as mense die huis geniet en tevrede was met die verblyf!

Hester D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2017

Heerlik gekuier - ongelooflike uitsig. Visblik-kuier word definitief weer beplan vir die toekoms! Baie lekker gekuier met die mooiste moontlike uitsig.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Liesbet Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R2 800
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R2 800
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4de Laan 10, Vleesbaai, Mosselbaai, 6501, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI0OWM2OWQyLTE2NjAtNGRkYS04NjU1LTkyYmY3NTYyYmFmYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag, vir 8 mense 15 5 1 5 10 Fourth Lane Vleesbaai 6501 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.289195742186 21.912649869919

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang