Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vischgat Farm Guest House

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Lize Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 7 maande

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 4 resensies vir Vischgat Farm Guest House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Patrick M - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patrick M

Amazing farm cottage, serene, cosy and beautiful!

This farm stay was absolutely beautiful. The cottage is spanking new and tastefully decorated with lots of personal touches. The host was so friendly and helpful and met us on arrival with a lovely home-baked loaf of bread (still warm)! I would highly recommend this property for anyone travelling in this beautiful part of our country.

Delainy W - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Delainy W

Rus vir die siel.

Ons het baie lekker gekuier. Uitstekende akkommodasie en gasvryheid.

Vischgat Farm Guest House se terugvoer

Beste Delainy. Ek is so bly julle het dit geniet. Hoop om jul gou weer te sien.

Visgat groete
Lize

Vischgat Farm Guest House
Jacques V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques V

Heerlik!

Fantastiese plek in die middel van nerens. Baie keurig ingerig. Kan dit ten sterkste aanbeveel.

Vischgat Farm Guest House se terugvoer

Beste Jacques. Dit was net 'n plesier om julle hier te verwelkom. Hoop om julle gou weer te sien. Vischgat groete

Vischgat Farm Guest House
Lilian M - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lilian M

Rus vir die siel, Karoo-skoonheid en stilte.

Wat 'n spesiale plekkie! Ons is hartlik ontvang. Die huisie is pragtig, netjies en baie goed ingerig met alles wat jy moontlik nodig kan hê. Aanwysings en kommunikasie was volledig. Sal beslis weer langer wil kuier!

Vischgat Farm Guest House se terugvoer

Beste Lilian, dankie vir die wonderlike terugvoer. Ons is bly julle het lekker gekuier. Hoop ons sien julle sommer gou weer. Visgat groete

Vischgat Farm Guest House
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R2 500
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R361, Vischgat-plaas, Loxton, 6985, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3beac875d91ab22edf13fb99d47133e684f1c436b5748ce0bd242fb55045ff597dd624c39ea52ee3d496a9761f2b9450eebf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag, vir 6 mense 4 5 1 5 R361 Farm Vischgat 6985 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.479626509833 22.048478787163

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang