Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vischgat Farm Guest House

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.5
Veiligheid
5.0
Pieter-jan K
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Dit was hemel op aarde! Ons gaan vir seker weer daar kuier. Wat 'n ongelooflike ervaring en wens ons kon langer bly. Ons gasvrou was so vriendelik en ons bederf met vars gebakte plaasbrood. Die stilte, die sterre, die sonsondergang was gegee van bo. Die plaashuis is pragtig ingerig met binnebraai/kaggel vir die koue aande. Slaapkamers is ruim en beddens slaap baie lekker. Om vuur te maak in die "donkie" was so deel van die ervaring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lize
Vischgat Farm Guest House
Beste Pieter Jan. Baie dankie vir die mooi resensie. Hoop om jul sommer gou weer te sien. Groete Lize

Gerinda L
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Die fenomenale Karoo sterrehemel het ons harte gesteel. Dit was super lekker en ons het dit ongelooflik baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lize
Vischgat Farm Guest House
Beste Gerinda, ek is baie bly julle het dit geniet. Hoop om julle sommer gou weer te sien. Groete Lize

Olaf B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

A place where space meets time. We loved it. It was comfy and peaceful. We loved walking for hours on end in a space with no boundaries.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lize
Vischgat Farm Guest House
Beste Karen en Olaf, dit was net 'n plesier om julle hier by ons te ontvang. Hoop ons sien julle sommer gou weer. Vischgat groete Lize

Patrick M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Amazing farm cottage, serene, cosy and beautiful! This farm stay was absolutely beautiful. The cottage is spanking new and tastefully decorated with lots of personal touches. The host was so friendly and helpful and met us on arrival with a lovely home-baked loaf of bread (still warm)! I would highly recommend this property for anyone travelling in this beautiful part of our country.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lize
Vischgat Farm Guest House
Beste Patrick, dankie vir die mooi resensie. Hoop om julle gou weer te sien. Vischgat groete Lize

Delainy W
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Rus vir die siel. Ons het baie lekker gekuier. Uitstekende akkommodasie en gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lize
Vischgat Farm Guest House
Beste Delainy. Ek is so bly julle het dit geniet. Hoop om jul gou weer te sien. Visgat groete Lize

Jacques V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Heerlik! Fantastiese plek in die middel van nerens. Baie keurig ingerig. Kan dit ten sterkste aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lize
Vischgat Farm Guest House
Beste Jacques. Dit was net 'n plesier om julle hier te verwelkom. Hoop om julle gou weer te sien. Vischgat groete

Lilian M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Rus vir die siel, Karoo-skoonheid en stilte. Wat 'n spesiale plekkie! Ons is hartlik ontvang. Die huisie is pragtig, netjies en baie goed ingerig met alles wat jy moontlik nodig kan hê. Aanwysings en kommunikasie was volledig. Sal beslis weer langer wil kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lize
Vischgat Farm Guest House
Beste Lilian, dankie vir die wonderlike terugvoer. Ons is bly julle het lekker gekuier. Hoop ons sien julle sommer gou weer. Visgat groete

Happy M
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Sep 2024

It was bad. The house is lovely and peaceful. The only challenge is access to hot water. One has to wake up at 2:00 am to light the fire under the geyser in order to have hot water. I had to take a bath with cold water. For that reason, I find it very strange for me as the client to wake up and light the fire to heat up the water. It's a total no.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lize
Vischgat Farm Guest House
Ek is baie jammer jul het dit so ervaar. Dit word vertoon op die webtuiste dat daar n donkie - geyser is asook hout voorsien word. Ek sal aanbeveel dat wanneer jul weer by n plek boek jul die akkomadasie blad deeglik deurlees. Ek dui net daarop dat jul met n bier in die hand in die nagtelike ure ingeboek het sonder om met my reëlings te tref en ek uit my pad gegaan het om jul daardie tyd in te boek. Ek die vorige aand duidelike intruksies aan jul gegee dat die donkie geyser 1 uur voor gebruik aangesteek moet word.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Lize Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 10 maande

Vanaf R2 900
R 2 900 R 2 030
per nag, vir 6 mense
Vanaf R2 900
R 2 900 R 2 030
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R361, Vischgat-plaas, Loxton, 6985, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3beac875d91ab22edf13fb99d47133e684f1c436b5748ce0bd242fb55045ff597dd624c39ea52ee3d496a9761f2b9450eebf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 900 nouVanaf R2 030 per nag, vir 6 mense 8 5 1 5 R361 Farm Vischgat 6985 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.479626509833 22.048478787163

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang