Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tokelo Guesthouse Emalahleni

Gastehuis
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Harlekynestraat 29, Reyno Ridge, Witbank, 1034, Mpumalanga
  • Vanaf R585 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Tokelo Guesthouse Emalahleni is in die stil Reyno Ridge in Witbank. Dié gastehuis is 7 km vanaf Highveld Mall, 6 km vanaf Bankenveld Gholfklub en 1 km vanaf die naaste kruidenierswinkel.

Verblyf word in 'n drieslaapkamer-selfsorgwoonstel en 9 kamers met dubbelbeddens gebied. Elke kamer het 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe en gratis toiletware.

Die drieslaapkamer-selfsorgwoonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers wat elk met enkelbeddens toegerus is. Die eerste badkamer het 'n bad en die tweede slegs 'n stort. Ander geriewe op die kamer sluit 'n volledig toegeruste kombuis in.

Al die kamers word daagliks skoongemaak. Veilige parkeerplek en gratis WiFi is beskikbaar.

Doendinge in die area sluit fietsry, voetslaan en voëlkyk in.

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 3 resensies vir Tokelo Guesthouse Emalahleni
Netheid
4.3/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.8/5

Lesego Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 16

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Harlekynestraat 29, Reyno Ridge, Witbank, 1034, Mpumalanga
  • Gaste dink Tokelo Guesthouse Emalahleni het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Witbank Mpumalanga
Vanaf
Vanaf R585
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R585
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Harlekynestraat 29, Reyno Ridge, Witbank, 1034, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0edc4faaace7e1b8054749a1df96d7f71d307cadca486e382079674f966a1e62ded6f4fcae73a045fa86fffc6cc83e0c011c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R585 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 29 Harlekyne Street Reyno Ridge 1034 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.912642 29.240865

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang