Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vista 70 Clarens

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Gavin Geverifieer

Eiendomme 11

Resensies 663

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 56 resensies vir Vista 70 Clarens
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Petro S - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro S

Baie netjiese huis en goed toegerus.

Heerlik gekuier en sal graag weer wil besoek.

Martin L - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin L

Lekker gerus.

Kwaliteit - skoon netjies uitstekende fasiliteite!

Sanchi L - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanchi L

Altyd 'n wenner.

Die huis is gemaklik ingerig en het alles wat nodig is. Ons geniet dit elke keer.

Claude R - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Claude R

Excellent.

Brilliant, clean, comfortable and everything worked. Better than the pictures. Only issue was we ran out of toilet paper and had to buy 4 more rolls. A knife sharpener would be great as well as they were all blunt for the braai meat we had.

Corle K - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corle K

Absolute bliss.

Wat 'n ongelooflike plek. Ons het die Vrydagaand in die donker aangekom en was verwelkom met ligte aan reg vir ons besoek. Die aanloklike, lekker groot stoep was ons hoogtepunt. Na 'n bedrywige dag in Clarens sien mens sommer uit om te gaan ontspan op die stoep! Die eenheid was ongelooflik goed toegerus.

Frans M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans M

Fantastic stay, with Clarens your best choice.

One of the best outings to usher the new year. To the host Garvin, thanks for being available to help and advise.

Herkie T - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herkie T

Gerieflik, netjiese, goed versorgde eenheid.

Huis weg vanaf jou eie huis.

Iris D - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Iris D

Fantasties.

Baie lekker plekkie en ideaal geleë.

Willie D - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie D

Baie netjies en skoon. Goeie waarde vir geld.

Ek sal enige tyd aanbeveel. Netjies en skoon. Goeie waarde.

Vernon V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vernon V

Heerlik, sal sommer gou weer wil gaan.

Heerlike blyplek, sal graag weer wil gaan.

Annemarie V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie V

Rustig, rustig en nogmaals rustig.

Ons het gesoek na 'n plek waar ons kan rustig wees en dit by Vista 70 gekry. Goed toegerus met alles waaraan 'n mens kan dink. Die lieflike groot stoep word nie mooi op die foto aangedui nie, maar verder is alles presies soos op die foto's. 'n Pragtige klein kersboompie was vir ons baie spesiaal. Dankie daarvoor aan Lynne & Gavin.

Kerryn M - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kerryn M

Wonderful unit but tiles extremely cold.

Gas fire doesn't warm room at all. Underfloor heating in bedroom was awesome.

Vista 70 Clarens se terugvoer

The fire place ventilation has now been adjusted to suit a vent free gas fire place, so the fire is warming the room nicely. The guest forgot to mention that the carpet in the lounge also has undercarpet heating.

Vista 70 Clarens
Aaliyah D - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aaliyah D

Lekker

Enjoyed it, as always.

Ernest M - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ernest M

Pragtige uitsig, skoon en netjies!

Vista 70 is beslis een van ons gunstelling plekke om te woon in Clarens. Dis skoon, modern, veilig en naby die dorp en besienswaardighede en lekker stil en rustig. Vista70 het alles wat jy benodig.

Sanchi L - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sanchi L

Lekker rustige plek.

Vir my moet 'n goeie plek 'n uitig en 'n stoep hê. En daarom is ek mal oor die eenheid. Dis goed ingerig en netjies. Ek wil graag die kaggel in die winter kom uittoets.

Bianca L - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca L

Absoluut pragtige plek.

Sien sterre.

Robyn W - Jul 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robyn W

Rustige, skoon en smaakvolle verblyf.

Vista70@Clarens is veilig in die gholflandgoed geleë. Die eenheid is volledig toegerus met wasmasjien, tuimeldroër en skottelgoedwasser. Smaakvol en netjies. Hoogs aan te beveel.

Norma K - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Norma K

Lovely, relaxing experience.

Beautiful view of the mountains. Balcony on which to relax, just wish there were 3/4 beds in the one bedroom and not single, but other than that, everything was perfect and all our needs catered to.

Anonieme gas - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Hannes B - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes B

Baie lekker gebly en goed toegerus.

Met die aankoms tot vertrek was alles gereël en reg. Skoon en netjies. Mooi uitsig. Home away from home. Sal beslis weer daar gaan bly.

Dave C - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dave C

Delightful base from which to explore Clarens and Golden Gate area.

Very neat unit of the correct quality standard we expect when we travel. Has everything one could think of needing for a self-catering cottage or house. The gas fire in the lounge and electric blankets will also make winter visits a pleasure. Its location in the Clarens Gold Estate offers safety and atmosphere. Neat as a pin, good quality standard, peaceful, everything great.

Gerhard M - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard M

Perfekte naweektuiste.

Vista70 was met intreeslag so homely, alles was skoon, netjies en op hul plek. Baie lekker tyd in Clarens gehad en lekker blyplek, het baie daartoe bygedra. Bietjie sleg om 'n Sondag al teen 10h te moet ontruim.

Christine D - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine D

Dit was 'n fantastiese tyd!

Vista 70 is die perfekte plek om te bly. Als is skoon, goed versorg en mooi uiteengesit. Dit het die mooiste uitsig en lekker gaskaggel. Die enigste negatief is dat die buitebraai ook gas is en ons nie die reuk van kole kon kry nie, maar ons het steeds lekker gebraai. Ons sal enige tyd weer terug gaan!

Stef-marié S - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stef-marié S

Dit was fantasties!

Dis 'n pragtige plek. Lekker snoesig in die winter. Het dit baie geniet, en sal beslis weer gaan.

Dirk K - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk K

Lekker, soos stroop en peanut botter op 'n toebroodjie.

Baie lekker ontspan en die uitsig is asemrowend.

David H - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
David H

Fantastic location and a beautiful home.

Easy booking and check in. Lovely location in the estate surrounded by trees and great views! Will definitely be going back.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Fantastiese ligging en 'n pragtige huis.

Maklik om te bespreek en in te gaan. Pragtige ligging in die landgoed omring deur bome en wonderlike uitsigte! Sal beslis teruggaan.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Hardus V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hardus V

Baie aangenaam, buiten vir 'n paar klein probleempies.

Die volgende is probleme wat ervaar is: Geen sout en peper. Geen sjampanjeglase. LP-gassisteem nie voldoende om die gasbraaier en kaggel gelyktydig aan die werk te hou nie. Die kaggel begin brand en mettertyd word die vlamme al kleiner en kleiner.

Walter N - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Walter N

Absoluut perfek!

Wonderlik en pragtige plek om te bly. Ek sal dit vir enige iemand voorstel wat in Clarens wil bly. Sit WiFi by en daar sal nie n beter plek in Clarens wees nie.

Ronelle K - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ronelle K

Uitstekende ligging, goed toegerus.

Ons het die verblyf geniet en sal definitief weer van die verblyf gebruik maak.

Jana L - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jana L

Fantastiese, skoon eenheid met van die beste geriewe.

Skoon, ordentlik, netjies, kaggel maak 'n groot verskil, asook die ondervloerse verhitting. Linne is kwaliteit. Huisie was baie cosy.

Marilyn S - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilyn S

Die beste verblyf in Clarens.

Dis 'n droom-vakansiehuis.

Brant L - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brant L

Stunning.

Baie mooi plek. Sal weer by Vista70@Clarens gaan bly.

Chris J - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris J

Perfect getaway!

Perfect getaway! Do yourself a favour!

Erika J - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Erika J

Neat, good location and relaxing.

We had a wonderful stay at Vista70@Clarens. Everything was well organised and the accommodation is beautiful and well equipped.

Eretha D - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Eretha D

Vista 70 is 'n pragtige huis en ons het die verblyf baie geniet.

Ons was 2 paartjies, so die kamers wat elkeen 'n eie badkamer het was ideaal.

Daniel H - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel H

Netjies, rustig en waarde vir geld.

Baie netjiese, veilige, luukse verblyf. Waarde vir geld en baie rustig. Ideaal vir naweek wegbreek.

Rize P - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rize P

Baie aangename ervaring.

Dit is 'n baie mooi huis met alles wat jy moontlik nodig kan hê. Pragtige dekor. Skoon en duursame linne en handdoeke. Ek sal beslis weer soontoe gaan.

Joshua R - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joshua R

Fantastic weekend away.

Amazing location a minute or so just outside of Clarens with a great view overlooking the mountains. Very comfortable and cozy accommodation. Will definitely be booking again.

Janus K - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janus K

Aangenaam verras.

Ons was ongelooflik verras oor hoe netjies en volledig die verblyf. Die woning is in perfekte toestand en baie luuks. Die een probleem wat gewoonlik opkom met huurverblyf is die gemak van die beddens. Ons het geen so probleem ervaar nie. Die bed was ongelooflik gemaklik. 2 Negatiewe punte. Ons was glad nie gelukkig met die parkering nie. Ons sou graag onder die woning wou parkeer maar daar was geen pad soontoe nie. 2de punt was die kaggel wat met gas werk se gas het die eerste aand uitgehardloop. Het toe die volgende aand weer vir 10 min gewerk voor die kaggel weer doodgaan. Ek het aangeneem die bestuur sou die gasvlakke dophou. Was verkeerd. Verder sal ek die eenheid vir seker voorstel aan vriende en familie.

Vista 70 Clarens se terugvoer

Thank you for your wonderful review, Janus.

Such a pity you did not contact me about the gas fire place. We are always on standby to replace gas bottles if they run out. I popped up twice over your stay to see if you were okay but found you out on both occasions and I don't like to assume that I can go in when the guests are not at home. We would love to welcome you again to Vista 70.

Kind regards

Vista 70 Clarens
Bianca M - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca M

Dit was fantasties!

Ons het verseker ons "go to" plek in Clarens gekry. Die huis was baie skoon en netjies en het absoluut alles in wat 'n mens dalk kan nodig kry. Iets wat vir my uitgestaan het, was die beddegoed wat baie lekker geruik het. Ek sal verseker díé plek aanbeveel!

Marlies S - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlies S

Ons het 'n fantastiese tyd in Vista70@Clarens gehad.

Ons was baie beïndruk met die mooiste huisie waarin ons gebly het. Die elektriese komberse was beslis nodig vir die koue herfs nagte. Dankie daarvoor. Dit sal help indien daar aanwysings vir die gaskaggel asook die gasbraaier buite sou wees. Die huis is verder toegerus met alles wat 'n mens nodig het. Dit was 3 wonderlike dae in Clarens.

Elize B - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize B

Heerlik ontspanne.

Ons het die drie nagte baie geniet en was heerlik om in die aand die dorp se liggies te sien. Dit was ook naby GoldenGate en die dorp. Sal definitief weer daar wil slaap.

Corinne A - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Corinne A

Amazing.

What a beautifully clean and well kept home. Electric blankets and gas fireplace came in very handy during the cold nights. Thank you to Gavin for assisting with the braai. We will definitely stay at Vista70@Clarens again.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Ongelooflik.

Wat 'n pragtige skoon huis. Elektriese komberse en die gaskaggel het handig te pas gekom gedurende koue nagte. Dankie Gavin dat jy ons met die braai gehelp het. Ons sal definitief weer Vista70@Clarens besoek.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Andrew D - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andrew D

Cosy and great location.

We had a pleasant stay in this unit. It was clean, comfortable and the golf estate had great walks, views and space. Close to all the restaurants and shops in Clarens but more relaxed than being in town. We will use it again.

Debbie V - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie V

Baie netjies met goeie waarde vir geld.

Een van die netjiese pragtigste plekkies waar ons nog gebly het daar kort net een ding: lugversorging. Maar dis pragtig binne en buite met die mooiste uitsig!

Jo K - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jo K

Very comfortable and neat self-catering house, ideal for a small family situated in the secure golf estate opposite Clarens.

Well furnished self-catering house fitted with everything you need for a comfortable stay in Clarens.

Andre D - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre D

Motorfietsnaweek saam met vriende.

Dit was baie koud, maar dit was 'n baie netjiese en warm huis, met alles wat nodig is vir warm, rustige verblyf.

Amore D - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Amore D

Netjies! Dit het alles wat jy nodig het en die verhitte vloere was 'n bonus!

Baie gerieflike akkommodasie - netjies, skoon, met 'n pragtige uitsig en met 'n heerlike kuier-area op die groot dek. Beveel dit beslis aan en sal self weer daar gaan bly.

Rene S - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene S

Baie netjies en luuks!

Ek het dit werklik geniet. Sal verseker Vista70@Clarens aanbeveel vir enige iemand. Die kliëntediens was baie goed en die uitsig is bitter mooi!

Wilna S - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Wilna S

Sal verseker weer daar wil bly.

Die rede vir ons en vriende se verblyf was om die dorpie weereens te verken, die Golden Gate Park weer te besoek, en om Katse dam toe te ry. Dit was 'n heerlike naweek met sneeu in Lesotho en al. Ons was aangenaam verras om in dié pragtige huisie te bly; met heerlike groot slaapkamers, 'n goed toegeruste kombuis en ruim leefarea. Die huis het 'n rustige atmosfeer en die verhitte vloere is 'n bonus!

Ursula L - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ursula L

Dit was absoluut fantasties!

Rustig, hemels en luuks. Sal definitief weer daar gaan bly. (Dit sal egter wonderlik wees om 'n vuurtjie te kan maak vir braai.)

Betsie B - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Betsie B

Hoogs aanbeveelbaar!

Fantastiese plek hoogs aanbeveelbaar!!

Willem V - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Willem V

Baie heerlike tyd omring deur berge!

Baie lekker en gerieflike eenheid, baie netjies en luuks gemeubileerd. Alles denkbaar is daar. Op mooi gholf landgoed met pragtige uitsig. Goeie sekuriteit. Sal teruggaan!

Retha H - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retha H

Goed!

Sien die sterre hieronder.

Deon E - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Deon E

Weelderig, ruim en verwelkomend!

Dit was ongelooflik koud gewees in Clarens en die huis is luuks toegerus met ondervloerse verhitting, 'n kaggel en warm linne wat dit 'n gesellige kuierhuis gemaak het. Pragtige vistas vanaf die balkon en stoep oor Clarens en die prentjiemooie berge rondom ...

Johan F - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan F

Het voldoen aan ons verwagtinge!

Baie aangenaam en alle huisinhoud van hoë stadaard! Die skottelgoedwasser het geen seep gehad nie, daar was nie 'n vadoek/spons om skottelgoed mee te was nie.

Vanaf
Vanaf R2 500
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R2 500
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Clarens Gholflandgoed 70, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQxYTE2ZGM5LTMyMGUtNGYxZi05MTk1LTQ4OWU5OTE4Y2JkMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag, vir 4 mense 56 5 1 5 70 Clarens Golf Estate Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.504391777629 28.424648954028

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang