Vista Bonita Apartments
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Jurie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 265
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Brett C - Jul 2024
Algehele gradering
Wonderful thanks so much.
Esmerie G - Jul 2024
Algehele gradering
Gerieflike verblyf.
Jethro P - Apr 2024
Algehele gradering
Great stay, great value for money.
Roxanne C - Mrt 2024
Algehele gradering
Very nice.
Julia M - Feb 2024
Algehele gradering
Excellened.
Mariska R - Jan 2024
Algehele gradering
Die waterpark en strand is loop afstand en dit was baie pret.
Charlize J - Mei 2024
Algehele gradering
Safe, spacious, private, convenient location.
Tobie O - Mei 2024
Algehele gradering
Ons het lekker gebly in Vista Bonita.
Christo C - Jan 2024
Algehele gradering
Tyd gaan te vinnig verby.
Anja L - Aug 2024
Algehele gradering
Netjiese en veilige verblyf met lieflike see uitsig.
Pieter P - Jun 2024
Algehele gradering
Nice spot, but not for a long stay.
Louise O - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie lekker.
Thea G - Mrt 2024
Algehele gradering
Pragtige uitsig, uitstekende kommunikasie.
Ania D - Jan 2024
Algehele gradering
Baie lekker. Sal beslis weer kom.
Debbie A - Jan 2024
Algehele gradering
Sal weer bly maar in 'n ander eenheid met 'n beter bed.
Sanet V - Jan 2024
Algehele gradering
Baie lekker.
Jacques S - Jan 2024
Algehele gradering
Not what I've expected.
Eva B - Sep 2024
Algehele gradering
Verblyfsituasie nie 100% voldoende.
Nicole L - Feb 2024
Algehele gradering
Ongerieflik. Ons moes elke dag iets eet waarvan geriewe opgepak is. Dit was nie die kamer wat ek bespreek het nie.
Adrian F - Nov 2023
Algehele gradering
Excellent.
Julia M - Nov 2023
Algehele gradering
Love the unit, cleanliness and safety is their priority.
Desiree V - Sep 2023
Algehele gradering
We had a blessed time. Just the WiFi was not working.
Clarissa V - Sep 2023
Algehele gradering
Baie lekker uitgelê en baie mooi see-uitsig.
Joanne E - Sep 2023
Algehele gradering
Rus en vrede.
Gerard F - Sep 2023
Algehele gradering
Waarde vir geld verblyf.
Pieter P - Jul 2023
Algehele gradering
Goeie kliëntediens, binne bereik van alle geriewe, uitstekende fasiliteit.
Gregory S - Jun 2023
Algehele gradering
Really enjoyed staying over in Mossel Bay. Great weather too.
Eileen V - Mei 2023
Algehele gradering
Pragtige uitsig en wasmasjien is 'n bonus!
Samuel L - Jun 2023
Algehele gradering
Pragtige uitsig en fantastiese ligging.
Janine R - Mei 2023
Algehele gradering
Pragtig, skoon, gerieflik, veilig.
Christine F - Mei 2023
Algehele gradering
Wonderlike plekkie met 'n lieflike uitsig.
Elizabeth V - Mei 2023
Algehele gradering
Sal beslis aanbeveel, geld werd, netjies.
Jose B - Apr 2023
Algehele gradering
Awesome
Jenny B - Apr 2023
Algehele gradering
Wonderlik!
Bronwen E - Mrt 2023
Algehele gradering
It was really great. Lots of convenience and what an awesome view.
Charmaine J - Mrt 2023
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly. Woonstel is ruim en goed ingerig.
Rene D - Feb 2023
Algehele gradering
Wonderlik
Sakhele Christopher M - Feb 2023
Algehele gradering
I enjoyed.
Hanlie D - Jan 2023
Algehele gradering
Naby alles en asemrowende uitsig.
Mariaan B - Okt 2023
Algehele gradering
Ruim, skoon woonstel in 'n goeie en sentrale area naby die strand.
Andre E - Sep 2023
Algehele gradering
Waarde vir geld, uitstekende, bekostigbare akkommodasie loop afstand van die see.
Leandri J - Jul 2023
Algehele gradering
Lieflike verblyf!
Lees meerRozelle S - Jun 2023
Algehele gradering
Ontspannend.
Michael P - Feb 2023
Algehele gradering
Excellent and more than expected.
Cornelis B - Jan 2023
Algehele gradering
Rustig, ontspannend.
Marelize T - Des 2023
Algehele gradering
Lekkerste vakansie ooit!
Gail B - Aug 2023
Algehele gradering
Asemrowende uitsig. Vriendelike diens.
James Z - Mrt 2023
Algehele gradering
Lovely place to stay, beautiful views.
Cassie G - Feb 2023
Algehele gradering
Baie mooi.
Nethaam T - Feb 2023
Algehele gradering
Quality accommodation, numerous activities. Water temperature when swimming in the sea was fantastic.
Daleen A - Des 2023
Algehele gradering
Fantasties.
Ida K - Aug 2023
Algehele gradering
Pragtige uitsig, eenheid skoon en baie gerieflik.
Louis N - Feb 2023
Algehele gradering
Sal graag weer daar gaan bly.
Sanet S - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie beproewend.
Lees meerGideon N - Mrt 2023
Algehele gradering
Lekker gekuier, mooi skoon.
Gert B - Jan 2023
Algehele gradering
Aangenaam.
Elaine S - Nov 2023
Algehele gradering
Dankie maar gaan nie weer nie.
Anonieme gas - Apr 2023
Algehele gradering
Rudi L - Jul 2023
Algehele gradering
Not pleasant!
Lees meerDawid M - Des 2022
Algehele gradering
Dit was baie great vir 'n matriekvakansie.
Karen S - Des 2022
Algehele gradering
Heerlike tyd, wonderlike plek.
Leaan M - Nov 2022
Algehele gradering
Baie lekker.
Jasmine B - Okt 2022
Algehele gradering
Pure deliciousness.
Marika C - Aug 2022
Algehele gradering
'n Rustige oase waar jy kan terugsit en ontspan met die musiek van seegolwe in die agtergrond.
Herman B - Aug 2022
Algehele gradering
Baie netjiese akkommodasie met lieflike uitsig.
Venessa J - Jul 2022
Algehele gradering
Clean, beautiful views and luxurious.
Johanna J - Jul 2022
Algehele gradering
Goeie ligging en kommunikasie.
Annemi B - Jul 2022
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Susanna U - Mei 2022
Algehele gradering
Fabulous.
Marina C - Mei 2022
Algehele gradering
Pragtige uitsig, met die heerlikste, ruim akkommodasie.
Janine A - Apr 2022
Algehele gradering
Familiewegbreek.
Cobus V - Apr 2022
Algehele gradering
Baie lekker plek.
Rhonwen F - Jan 2022
Algehele gradering
Awesome.
Elaine V - Feb 2022
Algehele gradering
Pragtige see-uitsig.
Eugene P - Jan 2022
Algehele gradering
Baie lekker gewees.
Francisco D - Des 2022
Algehele gradering
Lekker.
Yusuf T - Okt 2022
Algehele gradering
Spacious, comfortable, safe, central and on the beach.
Karen P - Okt 2022
Algehele gradering
Wonderlike wegbreek.
Abubakar A - Sep 2022
Algehele gradering
Very comfortable, clean apartment.
Werner K - Aug 2022
Algehele gradering
Baie lekker.
Anzelinenatasja S - Jul 2022
Algehele gradering
Ontspanne.
Luciano A - Apr 2022
Algehele gradering
Awesome.
Pieter B - Apr 2022
Algehele gradering
Lekker groot plek.
Tertia M - Jan 2022
Algehele gradering
Perfectly positioned, stunning views, great security.
Erika H - Sep 2022
Algehele gradering
Heerlik gekuier.
Kobus G - Mei 2022
Algehele gradering
Nie te sleg nie.
Nadia S - Des 2021
Algehele gradering
Blyplek is heerlik, het dit voorheen ook al gebruik en was weer baie tevrede.
Cleveland L - Okt 2021
Algehele gradering
Dit was fantasies en eienaars was vriendelik en behulpsaam.
Bernadette K - Jul 2021
Algehele gradering
Rustige atmosfeer.
Lolitha P - Apr 2021
Algehele gradering
Skoon en netjiese woonstel met 'n pragtige see-uitsig.
Lees meerStephen B - Jun 2021
Algehele gradering
Covid-friendly, self-service, close proximity to the beach. Very accommodating owners.
Jan J - Jun 2021
Algehele gradering
Lekker.
Ciska V - Jun 2021
Algehele gradering
Wonderlike uitsig, moderne woonstel.
Sonia C - Jun 2021
Algehele gradering
Was regtig 'n fantastiese naweek en die ligging was baie goed.
Barbara B - Jun 2021
Algehele gradering
Veilige woonstel met prag see-uitsigte.
Martin P - Apr 2021
Algehele gradering
Rustig, ideaal geleë.
Joseph John K - Apr 2021
Algehele gradering
Dit is lekker plek om te kuier. Die ligging en die see-uitsig is goed.
Janet V - Apr 2021
Algehele gradering
Het die kuier baie geniet. Gerieflik en bekostigbaar.
Jacquelene S - Mrt 2021
Algehele gradering
Pragtige see-uitsig
Helena W - Mrt 2021
Algehele gradering
Ongelooflike uitsig. Heerlik gebly.
Diandra O - Feb 2021
Algehele gradering
Dit was awesome.
Erika B - Feb 2021
Algehele gradering
Pragtige eenheid en volledig toegerus!
Bruce M W - Feb 2021
Algehele gradering
Great stay, thanks!
Sunette J - Feb 2021
Algehele gradering
Awesome, mooiste sonsopkoms.
Gretchen B - Feb 2021
Algehele gradering
We enjoyed our stay at Vista Bonita Apartments thoroughly.
Abe S - Feb 2021
Algehele gradering
Fantasmagories.
Olivia L - Jan 2021
Algehele gradering
Uitstekende ligging! Woonstel is ruim en gerieflik. Beslis 'n terugkeer werd.
Jana Z - Jan 2021
Algehele gradering
Dit was heerlik!
Sandy S - Jan 2021
Algehele gradering
Absoluut die moeite werd.
Roy R - Mei 2021
Algehele gradering
Amazing location
Cleona F - Mei 2021
Algehele gradering
Huis naby huis, net jammer voel of die opsigter net vir Desembervakansie akkomodeer, want kon glad nie braaigeriewe gebruik nie. So, moes elke dag gaan uiteet en so met al die hout weer terugkom.
Elbie L - Mrt 2021
Algehele gradering
Skoon en netjies, baie gerieflik ingerig.
Danelle E - Nov 2021
Algehele gradering
Uitstekend.
Seugnet V - Jun 2021
Algehele gradering
Lekker gebly.
Kevin V - Feb 2021
Algehele gradering
Very good value for money, excellent location as well as premises and amenities.
Jozef M - Des 2021
Algehele gradering
Ons het dit baie geniet. Die uitsig uit eenheid 413 is pragtig. Die ligging is baie sentraal as men heelwat in die dorp rondbeweeg.
Petro S - Sep 2021
Algehele gradering
Wonderlik en asemrowend.
Lonton P - Feb 2021
Algehele gradering
Baie lekker naweek!
Donne V - Des 2021
Algehele gradering
Ligging was baie goed en plek baie ruim.
Maria V - Okt 2021
Algehele gradering
Dit was heerlik.
Anthea R - Mei 2021
Algehele gradering
Die uitsig was absoluut wonderlik en so 'n kalmte bring dit oor 'n persoon.
Adelaide C - Apr 2021
Algehele gradering
Lekker gekuier.
Bernard O - Feb 2021
Algehele gradering
Aangenaam
Sarah - Lee M - Feb 2021
Algehele gradering
Was baie lekker.
Celeste C - Mei 2021
Algehele gradering
Baie mooi see-uitsig.
Chris R - Feb 2021
Algehele gradering
Geen waaier of aircon.
Corrie V - Des 2020
Algehele gradering
Heerlik, weereens!
Elizabeth Jacoba V - Des 2020
Algehele gradering
Fantasmagories.
Roelf S - Des 2020
Algehele gradering
Dit is 'n asemrowende plek met mooi see-uitsigte en baie sentraal geleë. Sal sonder om te skroom weer van die plek gebruik maak.
Vista Bonita Apartments se terugvoer
Hallo Roelf,
Baie dankie vir die wonderlike terugvoer! Ons sien uit daarna om julle weer by Vista Bonita te verwelkom.
Groete,
Elena
Yolande V - Des 2020
Algehele gradering
Heerlik.
Karlien H - Nov 2020
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Wynand C - Nov 2020
Algehele gradering
Die kuier was deel van ons wittebrood.
Gerhard D - Nov 2020
Algehele gradering
Onnodig om meer te tik!
Beveley T - Sep 2020
Algehele gradering
Wil weer gaan!
Niekie S - Aug 2020
Algehele gradering
Dit was baie baie lekker, ons kom weer.
Katrina B - Aug 2020
Algehele gradering
Fantastiese plek, asemrowende uitsig.
Jacques K - Jul 2020
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Mareldiah M - Feb 2020
Algehele gradering
More than I expected, friendly staff and owner.
Corrie V - Jan 2020
Algehele gradering
Baie lekker en gaan weer daar bly.
Belinda C - Des 2020
Algehele gradering
Netjiese woonstel.
Jaco B - Okt 2020
Algehele gradering
Baie goeie ligging en stunning views.
Gerda B - Okt 2020
Algehele gradering
Pragtige uitsig!
Celeste R - Sep 2020
Algehele gradering
Too short, but very sweet.
Sanet E - Feb 2020
Algehele gradering
Pragtige uitsig.
Jacquelene S - Aug 2020
Algehele gradering
Fantasties soos altyd.
Hantie F - Nov 2019
Algehele gradering
Pragtig.
George L - Aug 2019
Algehele gradering
Heerlik uitgerus.
Beverly V - Jul 2019
Algehele gradering
Lieflike plek met stunning uitsig. Baie lekker gebly, dankie Elana vir julle gasvryheid.
Emanuel D - Jun 2019
Algehele gradering
Baie mooi en lekker naby alles.
Hanrie L - Mei 2019
Algehele gradering
Perfek vir 'n gesin!
Joan P - Mei 2019
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Ilke T - Apr 2019
Algehele gradering
Goed toegeruste plek met 'n fantastiese uitsig!
Irma D - Mrt 2019
Algehele gradering
Uitstekend geleë.
Jaco V - Mrt 2019
Algehele gradering
Fantasties lekker, naby alles wat lekker is, prentjie mooi en fantastiese mense.
Francois W - Jul 2019
Algehele gradering
Vriendelike en behulpsame ontvangs en diens.
Elzette G - Apr 2019
Algehele gradering
Heerlike naweek verblyf!
Christo D - Mei 2019
Algehele gradering
Lekker rustig.
Ansie V - Apr 2019
Algehele gradering
Ons verblyf was baie aangenaam.
Daniela C - Feb 2019
Algehele gradering
Good value for money.
Lees meerShane F - Jan 2019
Algehele gradering
Brilliant.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Briljant.
Die ligging en uitsig was perfek. Woonstel was ten volle funksioneel. Was mal oor dit.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Clive C - Sep 2019
Algehele gradering
Awesome.
Miridtza E - Aug 2019
Algehele gradering
Lekker gebly.
Janine M - Des 2019
Algehele gradering
Slept poorly.
Erika C - Des 2018
Algehele gradering
Pragtige uitsig op die drumpel van die strand.
Charmain P - Okt 2018
Algehele gradering
Awesome.
Cindy J - Okt 2018
Algehele gradering
It was great!
Michael I - Nov 2018
Algehele gradering
Baie mooi uitsig.
Pamela M - Okt 2018
Algehele gradering
Unimpressed.
Francois V - Des 2017
Algehele gradering
Fantasties en goeie interaksie met eienaars.
Mari S - Okt 2017
Algehele gradering
Beautiful.
Valentino L - Nov 2017
Algehele gradering
Dit was asemrowend, rustig, netjies, en baie lekker.
Karin D - Okt 2017
Algehele gradering
Heerlike, goed toegeruste woonstel met wonderlike uitsig.
Aaliyah M - Okt 2017
Algehele gradering
Asemrowend.
Lara S - Jul 2017
Algehele gradering
Absoluut fantasties.
Helen V - Jul 2017
Algehele gradering
Fantasties.
L S - Jul 2017
Algehele gradering
Baie lekker, rustig!
Johan G - Jul 2017
Algehele gradering
Ongelooflik, onbeskryflik lekker verby.
Lees meerIlza A - Jul 2017
Algehele gradering
Sal dit sterk aanbeveel en elke keer daar oorbly.
Vista Bonita Apartments se terugvoer
Baie dankie Ilza, ons is bly julle het jul verblyf by Vista Bonita geniet! Ons hoop om julle gou weer te sien.
Groete.
Jurie en Elena
Linda K - Jun 2017
Algehele gradering
Central location. Superb view. Lovely cosy accommodation.
Janine A - Jun 2017
Algehele gradering
Dit was 'n baie lekker naweek in 'n wonderlike plek.
Ken H - Mrt 2017
Algehele gradering
We had an awesome stay.
Vista Bonita Apartments se terugvoer
Hi Ken, we are so glad that you enjoyed your stay. We will certainly like to have you back next year.
Marie B - Feb 2017
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly.
Vista Bonita Apartments se terugvoer
Baie dankie vir die mooi terugvoering, Marie. Ons is so bly julle het lekker in Mosselbaai gekuier. Ons hoop ons sien julle gou-gou weer.
Mari S - Feb 2017
Algehele gradering
Ongelooflik lekker en veilig.
Vista Bonita Apartments se terugvoer
Baie dankie Mari, dit is lekker om te hoor julle het lekker gebly. Laat weet asseblief as julle weer Mosselbaai rigting toe kom.
Jaco B - Feb 2017
Algehele gradering
Dit was baie lekker!
Vista Bonita Apartments se terugvoer
Baie dankie Jaco, ons waardeer die terugvoer baie en hoop ons sien julle gou weer!
Franche O - Nov 2017
Algehele gradering
Naby aan die strand. Advertensie net misleidend oor see uitsig, was net skuins.
Fred B - Okt 2017
Algehele gradering
Prima ruim apartement voor vier personen, vlak bij strand. Goede prijs-kwaliteit.
Francisca V - Sep 2017
Algehele gradering
Heerlik! Goeie waarde vir geld en baie spasie!
Berdine M - Aug 2017
Algehele gradering
Die plek baie veilig, goed toegerus en ligging baie goed.
Adele S - Mei 2017
Algehele gradering
Saligheid met mooi uitsig.
Lettie S - Mei 2017
Algehele gradering
Die 3 slaapkamer-eenheid was ruim en gerieflik!
Hermien V - Mrt 2017
Algehele gradering
Sal weer kom!
Vista Bonita Apartments se terugvoer
Hermien, julle terugvoering is musiek in ons ore. Ons is so bly julle het julle kuier geniet. Ons hoop ons sien julle gou weer.
Denzil D - Feb 2017
Algehele gradering
Home away from home.
Vista Bonita Apartments se terugvoer
Thank you Denzil, for the feedback. We are very glad that you enjoyed your stay!
Mariechen S - Jul 2017
Algehele gradering
Pragtige uitsig!
Leonie D - Mrt 2017
Algehele gradering
Baie lekker gewees.
Vista Bonita Apartments se terugvoer
Baie dankie vir die goeie terugvoering, Leonie. Baie dankie vir julle ondersteuning.
Kirby P - Jan 2017
Algehele gradering
Fantasties. Wonderlike uitsig en baie veilig en gemaklik.
Vista Bonita Apartments se terugvoer
Baie dankie vir die goeie terugvoer Kirby, hoop ons sien julle gou weer!
Kobie F - Jun 2017
Algehele gradering
Netjiese, goed toegeruste eenheid.
Anonieme gas - Okt 2017
Algehele gradering
Christa J - Nov 2017
Algehele gradering
Nie op standaard!
Vista Bonita Apartments se terugvoer
Hi Christa, we are so sorry that you couldn't find the en-suite bathroom. We should definitely look into up-sizing the sign to help guests.
Thank you for the review and have a lovely day further.
Connie C - Des 2016
Algehele gradering
Onvergeetlike ervaring. In een woord: wonderlik!
Lees meerVista Bonita Apartments se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoering Cornelia, dit is lekker om te hoor ons gaste het lekker gebly!
Helena V - Nov 2016
Algehele gradering
Sentraal geleë, veilig en gerieflik.
Vista Bonita Apartments se terugvoer
Baie dankie Helena, dit was lekker om julle hier te hê.
Flip G - Nov 2016
Algehele gradering
Uitstekende verblyf en diens.
Vista Bonita Apartments se terugvoer
Baie dankie Flip, dit is was 'n voorreg om julle by ons te hê!
Karl G - Okt 2016
Algehele gradering
Genotvolle verblyf met lieflike see-uitsig.
Vista Bonita Apartments se terugvoer
Baie dankie Karl vir die goeie terugvoer. Hoop ons sien julle gou weer.
Deon R - Sep 2016
Algehele gradering
Baie mooi en goeie ervaring.
Vista Bonita Apartments se terugvoer
Baie dankie Lizelle, ons is baie trots op die woonstelle en is baie bly as ons gaste lekker kuier!
Samantha A - Sep 2016
Algehele gradering
Iets uit die boonste rakke!
Vista Bonita Apartments se terugvoer
En julle is ook uit die boonste rakke!
Pierre T - Jun 2016
Algehele gradering
Dis 'n huis weg van die huis af.
Vista Bonita Apartments se terugvoer
Baie dankie Pierre, ons hoop om julle vinnig weer in Mosselbaai te sien!
Stephan G - Apr 2016
Algehele gradering
Die woonstel is baie gerieflik, veilig en met 'n mooi uitsig oor Mosselbaai.
Vista Bonita Apartments se terugvoer
Baie dankie Stephan!
Christo D - Mrt 2016
Algehele gradering
Excellent.
Vista Bonita Apartments se terugvoer
Christo, thank you for your positive review and for leaving the apartment nice and neat. Hope to see you again.
Jurie Wessels
Christelle F - Mrt 2016
Algehele gradering
Pragtige uitsig, baie te doen in en om die omgewing vir oud en jonk, baie veilig met uitstekende diens.
Lees meerVista Bonita Apartments se terugvoer
Baie dankie Christelle, ons hoop om julle gou weer te sien!
Daniella S - Mrt 2016
Algehele gradering
Amazing.
Willem E - Mrt 2016
Algehele gradering
As jy een keer gaan, sal jy weer gaan.
Innes V - Apr 2016
Algehele gradering
Uitstekende akkommodasie teen 'n bekostigbare tarief.
Vista Bonita Apartments se terugvoer
Innes, baie dankie vir jou terugvoer. Jy is reg oor die DStv kanale. Ons het ons DStv pakket verander en daar is nou 'n weie verskeidenheid van kanale. Al die "M-Net Movie channels" asook KykNet en al die SuperSport kanale insluitende 201. Volgende keer kan jy dus kom Rugby kyk. Jammer vir julle ongerief en ons hoop om julle gou weer te sien.
Groete Jurie en Elena
Maureen R - Feb 2016
Algehele gradering
Absoluut heerlike verblyf. Sal beslis my hele gesin saambring volgende keer.
Lindene W - Jan 2016
Algehele gradering
Dit was ongelooflik.
Sune C - Sep 2016
Algehele gradering
Baie lekker.
Vista Bonita Apartments se terugvoer
Baie dankie Sune, ons hoop om julle gou weer te sien!
Marina M - Aug 2016
Algehele gradering
Gemaklik en skoon, naby strand. Vriendelike diens van opsigter.
Barbara O - Aug 2016
Algehele gradering
Wonderful stay!
Lees meerRonald V - Jun 2016
Algehele gradering
Ons het ons kuiertjie by Vista Bonita baie geniet!
Vista Bonita Apartments se terugvoer
Baie dankie Ronald!
Marcel Z - Mrt 2016
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly en ons sê baie dankie aan almal wat ons verblyf moontlik gemaak het vanaf ons bespreking totdat ons vertrek het. Dit was uiters professioneel gehanteer.
Vista Bonita Apartments se terugvoer
Baie dankie Marcel, ons hoop ons sien julle gou weer.
Groete
Riekie S - Des 2016
Algehele gradering
Gerieflike, netjiese woonstel.
Liezl W - Okt 2016
Algehele gradering
Gerieflike en bekostigbare verblyf.
Vista Bonita Apartments se terugvoer
Dankie Liezl, dit was lekker om julle daar te hê!
Cor V - Feb 2016
Algehele gradering
Baie dankie vir 'n skoon en veilige plek.
Victor T - Okt 2016
Algehele gradering
Very enjoyable!
Vista Bonita Apartments se terugvoer
Thank you Victor, hope to see soon again.
Callie V - Jul 2016
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly.
Elizabeth S - Jun 2016
Algehele gradering
Lekker wegbreek.
Vista Bonita Apartments se terugvoer
Elizabeth, volgens die kontrakteurs is die bouwerk amper klaar. Ons glo dan sal die ongerief op 'n einde wees. Dankie vir die terugvoering.
Anel V - Nov 2016
Algehele gradering
Verblyf goed, maar onaangename reuke.
Vista Bonita Apartments se terugvoer
Anél, ons vra groot om verskoning en onderneem om aandag te gee aan die reuk van die woonstelle. Die woonstelle is "geen-rook woonstelle", tog kry ons partykeer gaste wat dit nie eerbiedig nie. Die skoonmakers het opdrag gekry om aandag daaraan te gee.
Francina S - Aug 2016
Algehele gradering
Ontspanne kuier met see-uitsig.
Vista Bonita Apartments se terugvoer
Baie dankie Francina, ek dink regtig Vista Bonita (Diaz) is die plek om te wees!
Hoop ons sien julle binnekort!
Bennie V - Jul 2016
Algehele gradering
Lekker wintervakansie by die see.
Bertie D - Feb 2016
Algehele gradering
Dit was baie lekker en rustig.
Anonieme gas - Aug 2016
Algehele gradering
Joelene M - Jul 2016
Algehele gradering
Woonstel-eenheid gerieflik.
Vista Bonita Apartments se terugvoer
Baie dankie, Joelene. Die mense na julle het ook ons aandag op die probleem in die spesifieke woonstel gevestig. Ek het 'n loodgieter uitgestuur en hy het die drein vir ons ontblok. Ons is ook besig om die teëls te vervang. Baie dankie vir jou positiewe bydrae om ons diens en eiendom te verbeter!
Anonieme gas - Jul 2016
Algehele gradering
Liesl S - Jul 2016
Algehele gradering
Very disappointing!
Lees meer
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Baie teleurstellend!
Wanneer jy 'n suier in die stort vind, weet jy daar is moeilikheid. Na 2 minute in die stort moet die drein uitgesuig word, want daar is duidelik probleme met die pype. Die toilet in die een badkamer laat die heeltyd water in tensy jy die handvatsel lig. Die geiser is nie groot genoeg om selfs 2 mense toe te laat om 'n warm stort te geniet nie, maar die huis bied slaapplek vir 6 gaste. Daar is verskeie stukkende en los teëls in die vloer. Die plek het duidelik onderhoud nodig. Jy moet ook die elektrisiteit se eenhede self nagaan aangesien die eienaars net 'n paar eenhede op 'n slag laai. Dit behoort nie 'n bekommernis te wees as jy met vakansie is nie. Die uitsigte word belemmer deur 2 ander hotelle en net die deel wat jy in die foto sien is 'n uitsig. Daar is konstruksie-geraas van 07:00 tot 19:00. Onthou ook handdoeke word nie. Ek sal nie weer daar bespreek nie.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Vista Bonita Apartments se terugvoer
Hi Liesl,
Thank you for your feedback.
Kindly note it is stated on TravelGround and Lekkeslaap websites that there is no towels. We can also confirm we sent you a reminder SMS 2 days before arrival that there is no towels which was acknowledged by you.
We do recall when you initially booked in and asked about towels, you advised us you misread.
We offered to send you towels in which you replied that you need towels for yourself and will buy some at the market.
With regards to the shower. The apartment is about 80 meters from the main beach. Many of our guests like to go for walks on the beach or go for a swim. When they come back to the apartment they go for a shower to get rid of the sand, and sometimes that drain gets blocked due to the sand.
For the guests convenience we placed a plunger in the shower. If you informed us about your inconvenience, we would have gladly have assisted.
Regarding the location. Vista Bonita has a view of Diaz main Beach about 80 meters from apartment block and the Bay area of Mosselbay. Only the eastern parts Robbe island and Hartenbos is partially block by the Diaz Hotel and an apartment block. On the same premises is a Convenience market, Warm Pool and Waterworld. All of the photo’s shown on Travelground and Lekkeslaap are from the apartments.
Regarding the 7 to 19:00 noise, I am truly sorry about that, I also complained about it. The contractor's assured me that the building will be finished in August.
We are aware of one cracked tile in the bathroom and one in the kitchen. Thank you for reminding us, we will take care of it as soon as possible.
Thank you for the private message you sent us on the 29 June thanking us for the “lieflike plekkie” lovely place.
We want to keep high standards and provide a lovely affordable holiday destination and we believe we are quite successful at that.
Marietjie D - Nov 2015
Algehele gradering
Lekker ruim met pragtige uitsig. Naby strand en winkelsentrum en die dubbelbed slaap heerlik.
Lize B - Nov 2015
Algehele gradering
Baie lekker gebly!
Joyette M - Sep 2015
Algehele gradering
Het dit verskriklik baie geniet.
Sindy P - Sep 2015
Algehele gradering
Ons het heerlik gebly.
Hendrik Jacobus V - Sep 2015
Algehele gradering
Uitstekend!
Neamah M - Sep 2015
Algehele gradering
Beautiful and perfect for family or friends.
Natasha N - Sep 2015
Algehele gradering
Very comfortable place. Lovely patio for entertainment.
Naomi J - Aug 2015
Algehele gradering
Fantastiese naweek in Mosselbaai!
Pieter V - Aug 2015
Algehele gradering
Baie oulike plekkie. Lekker ingerig en ruim. Fantasties geleë! Waarde vir geld!
Helandie S - Jul 2015
Algehele gradering
Baie lekker gekuier, sal beslis weer teruggaan.
James N - Mrt 2015
Algehele gradering
Rustig en lekker by die see.
Machiel M - Feb 2015
Algehele gradering
Great place to stay
Kobie M - Jan 2015
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld. Goed gelee.
Francina W - Jan 2015
Algehele gradering
Die boodskap "geloof" by die voordeur het my onmiddelik laat tuis voel.
Cobus S - Nov 2015
Algehele gradering
Dit was ontspannend, huislik, gerieflik en sommer net lekker.
Lizelle V - Okt 2015
Algehele gradering
Lieflike see-uitsig in rustige area in Mosselbaai.
Ria N - Jul 2015
Algehele gradering
Goed!
Nicolette D - Mrt 2015
Algehele gradering
Ons het lekker gekuier en die plekkie is goed ingerig.
Vernon M - Mrt 2015
Algehele gradering
Moet se dit was baie baie lekke... skoon met 'n baie mooi uitsig.
Johann V - Feb 2015
Algehele gradering
Rustig met 'n baie mooi uitsig.
Susan B - Jan 2015
Algehele gradering
Baie lekker!
Pjs K - Okt 2015
Algehele gradering
Lekker gebly.
Envor J - Jun 2015
Algehele gradering
Veilige vakansie- of wegbreekbestemming.
Antoinette V - Feb 2015
Algehele gradering
Baie dankie LekkeSlaap vir jul flink hulp met verblyf!
Tauber V - Jan 2015
Algehele gradering
Baie mooi, netjiese woonstel met pragtige see-uitsig!
Hansie J - Nov 2015
Algehele gradering
Gerieflik.
Ria S - Jun 2015
Algehele gradering
Baie lekker gebly. Puik diens. Pragtige uitsig.
Jacob K - Feb 2015
Algehele gradering
Baie goeie ligging.
Hennie L - Sep 2015
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Mona S - Jun 2015
Algehele gradering
Aangename naweek gehad. Eienaar is baie behulpsaam.
Herman L - Des 2014
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly en die uitsig oor die see is fantasties.
Tanya D - Nov 2014
Algehele gradering
A lovely place with beautiful sea view. Will recommend to anybody.
Philip C - Des 2014
Algehele gradering
Lekker man!
- Kapasiteit: 37 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Beach Boulevard, Diazstrand, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang