Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vista Bonita Apartments

  • Kapasiteit: 37 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach Boulevard, Diazstrand, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Vista Bonita Apartments is pragtig ingerigte eenhede in Diaz-strand, Mosselbaai. Al die eenhede is ruim woonstelle wat uitloop op 'n omheinde balkon met asemrowende uitsigte oor die see en swemstrand.

Vista Bonita Apartments bestaan uit 8 woonstelle, naamlik Dolfyn, wat 'n 2 slaapkamer, 2 badkamer eenheid met 'n oopplan kombuis en leefarea is, asook 'n toegeboude balkon met asemrowende uitsigte. Geelstert is 'n 2 slaapkamer, 2 badkamer eenheid met 'n oopplan-kombuis en -leefarea, en het ook 'n toegeboude balkon met asemrowende uitsigte. Kingklip het 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n oopplan-kombuis en -leefarea en 'n toegeboude balkon met pragtige uitsigte. Kabeljou het 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n oopplan-kombuis en -leefarea en 'n toegeboude balkon met pragtige uitsigte. Steenbra het 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n oopplan-kombuis en -leefarea en 'n toegeboude balkon met pragtige uitsigte. Makriel het 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Kiewiet het 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n oopplan-kombuis en -leefarea.

Linne word voorsien vir alle slaapkamers, sowel as die slaapbank, gaste moet asseblief onthou om hul eie strandhanddoeke saam te bring. 'n Daaglikse skoonmaakdiens kan teen 'n ekstra koste gereël word. Braaigeriewe is ook op die dak van die gebou beskikbaar met skouspelagtige panoramiese uitsigte oor die see, strand, Mosselbaai en Hartenbos.

Daar is 'n geriefswinkel op die grondvloer van die woonstelgebou waar jy benodigdhede kan koop. Daar is ook 'n koffiewinkel en klerewinkel vir jou gerief. Ongeveer 100 m van die woonstelgebou af, sal gaste die Dias Hotel vind waar jy ontbyt, middagete en aandete kan geniet. Dit is ook 'n kort entjie se stap vanaf die plaaslike watergat, Pirates Pub, vir skemerkelkies.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Skoonheidskliniek
  • Spa-behandelinge
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 269 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Felicity O
Gesin met klein kinders
5.0
Demure. My stay was very nice.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2024
Jan B
Gesin met klein kinders
5.0
Best views, well located with everything you need in the apartment. The apartment and sea view was exactly as displayed in the photos a...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2024
Brett C
Besigheidsreis
5.0
Wonderful thanks so much. It was really nice. Thanks so much for accommodating our late arrival.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2024
Esmerie G
Gesin met tieners
5.0
Gerieflike verblyf. Heerlike gerieflike verblyf, naby alles.
Jul 2024
Jethro P
Saam met vriende
5.0
Great stay, great value for money. It was great value for money. It was close to the venue of our function (Diaz Hotel) and close to th...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Jurie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 269

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Beach Boulevard, Diazstrand, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Gaste dink Vista Bonita Apartments het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 37 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach Boulevard, Diazstrand, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAArSGrZKGtoqZBjwR5LQNvsKAdQsCQqrhZSS3gbOyaZzwAVTC5dd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4) 269 5 1 5 Beach Boulevard Diaz Beach 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -34.15865206658 22.108503449777

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang