Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vista Bonita 1

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandboulevard, Vista Bonita Eenheid 1, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 250 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Vista Bonita 1 is 'n selfsorgwoonstel wat ideaal geleë is in Mosselbaai. Hierdie eenheid is ideaal vir die hele gesin of 'n groep vriende en is binne maklike bereik van die strand, restaurante, 'n kroeg en 'n waterpark.

Dié eenheid het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die ander slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens. Die ander badkamer het 'n bad, toilet en wasbak. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Die sitkamer is ingerig met 'n gemaklike sitkamerstel, 'n koffietafel en 'n TV met DStv. Die eetarea is ingerig met 'n etenstafel met 6 stoele.

Gaste het toegang tot 'n ruim balkon met 'n see-uitsig en 'n uitsig oor die waterpark en winkelsentrum. Dié balkon het ook 'n losstaande gasbraai en 'n eetarea. Toegang tot veilige parkeerplek is beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Skoonheidskliniek
  • Spa-behandelinge
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gimnasium

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Wynproe
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Zelda Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 7

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Strandboulevard, Vista Bonita Eenheid 1, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandboulevard, Vista Bonita Eenheid 1, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8f43d5ae0473470a045ae663e9302067a7b7efa98b2cc27170be5d0baed6c022cda70665e2f2475d728747ba93561681f91a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 4) Beach Boulevard Vista Bonita Unit 1 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.159164196473 22.10875330512

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang