Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vista Bonita 34

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach Boulevard Oos, Diazstrand, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 690 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Vista Bonita 34 is 'n smaakvol versierde woonstel in Diaz-strand, Mosselbaai, en bied gehalteverblyf. Dit is ideaal vir 'n gesin of groep vriende.

Die eenheid beskik oor 2 slaapkamers en bied slaapplek aan 4 gaste op 'n slag. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed. Daar is 'n ekstra slaapbank in die leefarea. Die tweede slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens. Albei badkamers is ingerig met storte en baddens.

Die kombuis is toegerus met alles wat gaste benodig vir 'n sorgvrye, selfsorgverblyf. Dit sluit 'n stoof en oond, 'n yskas, 'n ysmasjien, mikrogolf, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei in.

Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV met DStv. Die balkon is omring deur en het 'n eetkamertafel. Die woonstel beskik ook oor 'n draagbare braai, wasmasjien, tuimeldroër en 'n skottelgoedwasser.

Gaste het toegang tot veilige parkeerplek vir hul voertuig en 'n sleepwa.

Vista Bonita bied 'n gemeenskaplike, verhitte swembad asook talle ander vermaaklikheid en is net 'n kort entjie se stap van Diaz-swemstrand af.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1

Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Selfsorg

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 1 resensie vir Vista Bonita 34
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Point Geverifieer

Eiendomme 49

Resensies 157

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Beach Boulevard Oos, Diazstrand, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Gaste dink Vista Bonita 34 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 690
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 690
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach Boulevard Oos, Diazstrand, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd7583fbac03300a3e4ea637d5d0a56af3f9bf9f6f846eb8b5eade9690a7dac03e1c306d950e3e057d222338dcc401c68e32c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 690 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 Beach Boulevard East Diaz Beach, Mossel Bay 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -34.1594744 22.1087837

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang