Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vista Bonita 5

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vista Bonita 5, Diazstrand, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 300 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Vista Bonita 5 is 'n ruim woonstel in Diaz-strand, Mosselbaai. Hierdie lieflike selfsorgwoonstel kan tot 6 gaste gemaklik akkommodeer, wat dit ideaal maak vir 'n gesin of groep vriende.

Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en bied 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die tweede badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware. Die leefarea beskik oor 'n dubbelslaapbank, 'n TV en 'n etenstafel met oorgenoeg sitplek. Die balkon het 'n braai-area en bied asemrowende uitsigte oor die see. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Delphino's, Kingfisher Seafood Restaurant, die Italian Bakery, Ponto of Big Blu Tapas Bar is almal nabygeleë strandfrontrestaurante vir middagete, aandete of skemerkelkies.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelslaapbank
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Skoonheidskliniek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 3 resensies vir Vista Bonita 5
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Anja Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Vista Bonita 5, Diazstrand, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Gaste dink Vista Bonita 5 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 300
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R4 300
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vista Bonita 5, Diazstrand, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA888cf011566468c279e3d18b8ec0523f2ba63d2740b5a356664d13c89c540bfc125497110cec756485fdc65c432329fbb9c1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 300 per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 5 Vista Bonita Diaz Beach 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.15872477627 22.108689996405

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang