Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vista Bonita 57

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Angelique N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Gemaklike moderne verblyf! Ons het vreeslik lekker gebly! Dis plekkie is baie mooi ingerig met alles wat jy nodig het! Ek sal definitief daar bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charles N
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2024

Wonderlike eenheid om te kan afskakel, met alles wat jy nodig het! Ons het verskriklik lekker gebly in die woonstel. Die eienaars is baie gaaf en vriendelik, en hul kontakpersoon was behulpsaam, kon alle vrae antwoordgee, en een of twee keer 'n boodskap gedurende ons verblyf gestuur om seker te maak alles is reg. Die woonstel is verskriklik goed uitgerus - selfs 'n slow cooker en Airfryer! Daar is wonderlike ruimte, natuurlike lig regdeur. Die uitsig is fantasties, wonderlik dat die kinders op een TV kon kyk, terwyl Pappa en Mamma ook bietjie met hul stories kon opvang. Maklike parkeerplek - veral as jy 'n groot voertuig en treiler dalk het. Loopafstand van die strand was heerlik en vinnig gewees heen en weer! Baie gerieflik as Oupa en Ouma dalk ook sou saamkuier. Gee dit uit en uit 5-ster op alles! Baie dankie! Ons sal vir seker terug wees!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anelda S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Onvergeetlike tyd. Skoon. Modern. Beste ligging. Ongelooflike gasvrou. Mooiste plek. Mooiste view.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alicia D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Ons het ons tyd in Vista Bonita 57 baie geniet. Die woonstel is nie net perfek geleë met 'n pragtige uitsig nie, maar ook verskriklik mooi gemeubileer met alles wat jy moontlik nodig kan hê. Zettie het ons vriendelik ontvang en elke dag verseker gemaak ons is gelukkig. Dankie, ons sal definitief weer kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Nic Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 10 maande

Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach East Boulevard, Die Voorbaai, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA53f04cc0c5be3bc502cf555085a8e95f1a4e504ff6466864d56a3a91478a081958a043577aba10413632455970cce81f8e01?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6) 4 5 1 5 Beach East Boulevard Die Voorbaai 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -34.158826084976 22.108507499157

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang