Vista Bonita 61
Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3. Geldig vir verblyf vanaf 4 Sep 2024 tot 30 Nov 2024.
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Beach Boulevard-straat, Vista Bonita 61, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
-
Vanaf
R2 500R1 875 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Vista Bonita 61 is in Diaz-strand, Mosselbaai geleë en is ideaal vir 'n familie of groep vriende. Die eenheid is stapafstand van verskeie winkels, restaurante, die strand en ander aktiwiteite of besienswaardighede.
Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers en het slaapplek vir 4 gaste. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet asb hul eie swemhanddoeke saambring.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, skottelgoedwasser en tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware voorsien. Die het ook 'n aparte opwaskamer met 'n wasmasjien en tuimeldroeër.
Die sitkamer het gemaklike rusbanke en 'n TV met DStv, en die eetarea het genoeg sitplek vir gaste om hul maaltye saam te geniet. Daar is ook 'n kroegarea.
Die leefarea lei na 'n stoep met 'n gasbraai, weber-braai, gemaklike stoepmeubels en 'n etenstafel met stoele.
Daar is veilige onderdak-parkeerplek vir 1 voertuig op die tweede verdieping en genoeg spasie om 'n sleepwa ook in te pas.
Die kompleks is langs Diaz Hotel en Waterpark geleë met talle restaurante en vermaakareas vir kinders.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet met bidet
Badkamer
Stort, Toilet met bidet
Kenmerke
Geriewe
- Skoonheidskliniek
- Swembad
- Braaiplek
- Wasgoeddiens
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Restaurant op Perseel
- Persoonlike Kluis
- Gimnasium
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Erika Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 2
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Beach Boulevard-straat, Vista Bonita 61, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
- Gaste dink Vista Bonita 61 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Voorbaai Mosselbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Beach Boulevard-straat, Vista Bonita 61, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang