Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vista Bonita 7

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach E Boulevard, Vista Bonita Eenheid 7, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 600 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Vista Bonita 7 is 'n selfsorgwoonstel op die eerste verdieping in die veilige Vista Bonita-kompleks in Mosselbaai, dis loopafstand van Diaz-strand. Die kompleks is naby die Langeberg Mall en is reg langs Diaz Beach Water Park.

Die woonstel het slaapplek vir 6. Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n tripelstapelbed met 'n dubbelbed aan die onderkant en 'n enkelbed aan die bokant met slaapplek vir 3. Die tweede badkamer het 'n hoekbad met 'n handstort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is vir selfsorg toegerus en het 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, ketel en 'n skottelgoedwasser. Die eetarea bevat 'n tafel met sitplek vir 6. Daar is 2 TV's waarvan een in die hoofslaapkamer is. Die leefarea lei na 'n groot balkon met 'n uitsig oor 'n deel van die strand. Die balkon het 'n tafel met sitplek vir 6.

Geen partytjies of harde musiek word toegelaat nie.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 mense
1 xTripelstapelbed
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Skoonheidskliniek
  • Spa-behandelinge
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Rolstoelvriendelik
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Waaier
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.3
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Pauline Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Beach E Boulevard, Vista Bonita Eenheid 7, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Gaste dink Vista Bonita 7 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach E Boulevard, Vista Bonita Eenheid 7, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAYCDV3aTBwBO6eUV4UoVLgIl0YfmrUQZTu7PZjjQrNenuYILvZj?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 6) 7 5 1 5 Beach E Boulevard Unit 7 Vista Bonita 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.158773506308 22.108496084075

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang