Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vista Bonita 8

Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg, Vista Bonita, Point Village, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 600 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Vista Bonita 8 is 'n selfsorgwoonstel in 'n pragtige hoë kompleks in Mosselbaai. Ideaal vir gaste wat gerieflike verblyf soek, naby 'n verskeidenheid besienswaardighede.

Die woonstel bied gerieflike slaapplek vir 4 volwassenes en 4 kinders en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. In die leefarea is 2 slaapbanke. Die tweede badkamer het 'n hoekbad.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die sitkamer het 2 slaapbanke en 'n platskerm-TV teen die muur met sekere DStv-kanale. Gratis WiFi-toegang word ook voorsien.

Die leefarea maak oop op 'n groot patio wat 'n buitestoepstel, 'n draagbare braai het en gedeeltelike see-uitsigte bied. Veilige parkeerplek is beskikbaar vir hierdie woonstel.

Braaigeriewe is op die dak van die kompleks beskikbaar. Op die grondvloer is daar 'n geriefswinkel, gimnasium, klere- en koffiewinkel, haarsalon, wassery en speelarea vir kinders.

Vista Bonita 8 is naby restaurante en winkels, en vele ander besienswaardighede en doendinge binne die Tuinroete.

Kamer-opset

Kapasiteit: 5 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 4 resensies vir Vista Bonita 8
Netheid
4.5/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Mercia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Kusweg, Vista Bonita, Point Village, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Gaste dink Vista Bonita 8 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg, Vista Bonita, Point Village, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA12R9zb7sfOMs13zmYVHgvl6qmTxFTZTdIoC7V43arezWX5SSLw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 5) 4 5 1 5 Beach Road, Vista Bonita Point Village 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.158926576174 22.108528579046

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang