Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vista Grande

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Meelogie-laan 22, Outeniqua Strand, Groot-Brakrivier, 6500, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 900 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Vista Grande is 'n pragtige vakansiehuis op 'n gedeelde erf in Outeniqua Strand. Hierdie huis is 'n perfekte keuse vir vriende en familie wat op soek is na 'n rustige tuisbasis vanwaar hulle die omgewing kan verken.

Dié dubbelverdiepinghuis bied slaapplek vir tot 10 gaste in 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en het toegang tot 'n en suite-badkamer wat met 'n bad, stort, wasbak en toilet toegerus is. Twee van die slaapkamers is ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl die laaste slaapkamer 2 enkelbeddens het. Twee enkelbedmatrasse is beskikbaar vir 2 bykomende gaste. Die gedeelde badkamer is toegerus met 'n stort wat oor die bad, wasbak en toilet vasgemaak is. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, lugbraaier, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe. Die ruim oopplan-leefarea beskik oor 2 sitkamers met gemaklike sitplek en 'n TV, 'n kroeg toegerus met eetgerei en breekware, 'n etenstafel en 'n onderdakbalkon met panoramiese see-uitsigte. Toegang tot Wi-Fi is beskikbaar.

Gaste kan 'n tuisteater, 'n gemeenskaplike swembad en braai-area en parkeerplek van die straat af op die perseel geniet. Hierdie eiendom is naby plaaslike geriewe soos winkels en restaurante en Outeniqua-strand is ongeveer 1,5 km ver.

Kamer-opset

Kapasiteit: 10 Aantal kamers: 5 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Area 1
Plek vir 2 mense
2 xEkstra enkelmatras
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Wanda Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 13

Resensies 29

Op LekkeSlaap 8 maande

Ligging

  • Meelogie-laan 22, Outeniqua Strand, Groot-Brakrivier, 6500, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 900
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R4 900
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Meelogie-laan 22, Outeniqua Strand, Groot-Brakrivier, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3a9161d32ee1ea519f9910b892ce5842f031f1f0bf207042eb187fed78beaa66de4da924c7ca8358cc8cf3be82b6ac4a3da7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 900 per nag (plek vir 10) 22 Meelogie Avenue Outeniqua Strand 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.046816615171 22.291399082037

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang